{"id":6894,"date":"2009-12-06T13:54:39","date_gmt":"2009-12-06T13:54:39","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6894"},"modified":"2009-12-06T13:54:39","modified_gmt":"2009-12-06T13:54:39","slug":"elkeen-se-boetman-ervarings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6894","title":{"rendered":"Elkeen se Boetman-ervarings"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Ruk gelede was daar \u2018n artikel oor navorsing oor die spesiale soort trauma waaraan baie Suid-Afrikaners ly \u2013 viktomonologie &#8211; post-traumatiese woede wat nie weggaan nie. Ek het self by <a href=\" http:\/\/fotostaatsentrum.posterous.com\/nuuskommentaar-viktimonologie-suid-afrika-en\">hieroor<\/a> geskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">By my het hierdie verklaring op vrugbare grond geval. Ek en \u2018n destydse kollega het in \u2018n stadium gevoel dis nie reg dat ons kontempor\u00eare digters dit wat die Afrikaners \/ Afrikaanses se wese so ingrypend tref soos plaasaanvalle en plaasmoorde, ignoreer tot die mate dat dit nie deel van die Suid-Afrikaanse po\u00ebsie uitmaak nie. Vorige ingrepe soos die Groot Trek, Bloukansmoorde en die Anglo-Boere-oorlog is immers po\u00ebties verewig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar ons kon geen erkende digter kry om iets daaroor te skryf nie, en probeer toe maar op ons lomp manier self die wiele aan die rol sit. Di\u00e9 projek het die Kerkblad gehaal, en toe \u2018n dubbelblad in die Farmers Weekly (ja, in Engels).\u2019n Paar van die \u201cgedigte\u201d is ook gepubliseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar toe, na die farmers Weekly-artikel, begin die mense bel. Familie van die slagoffers. Ontstellende verhale, skokkend ontstellend, en ek word bewus van en ontleed die saak \u2013 hier is met \u2018n eiesoortige soort trauma te make. Die oorlewende slagoffers gaan na sielkundiges en psigiaters wat ewe-eens bel en s\u00ea: \u201cHier is iets diepers, iets anders &#8230;daar moet gespesialiseerde mense wees om hierdie aspek aan te spreek.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons elkeen het sy eie Boetman-verhaal. Myne miskien dat ek reeds vroeg die slagoffer was toe ek moes plek maak vir \u2018n Afrikaanse, wit manlike klerk op adjunk-direkteursvlak wat nou \u2018n bekende en luidrugtige ANC-politkus is, terwyl my saak na omtrent 14 jaar \u201conafgehandel\u201d by die Openbare Beskermer is. Na \u2018n positiewe tussentydse verslag nou ook al \u2018n hele klompie jare gelede is die \u201cOpenbare\u201d Beskermer \u2018n \u201cToe Beskermer\u201d soos \u2018n toegeklapte skulp, en kan skynbaar niks die verslag \u201closkry\u201d nie. Nie eens Zuma se trieng-trieng nie, en die VN se Mensregteraad hanteer dit ook op \u2018n wyse dat \u2018n mens dit nie kan agterkom nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het die saak in sy maai in verjaar, en gaan dit net om daai dingetjie, \u201cclosure,\u201d kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Want \u2018n handves van menseregte werk nie baie lekker vir \u2018n gestremde kind as sy pa nie kan werk kry nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar dan is daar nog mense, soos Mirida Fitzpatrick, wat s\u00ea wit mense kla met die brood onder die arm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Spiek f\u00f4r j\u00f4rself, niggie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Viktomonologie word nie net materieel gemeet nie. Verliese word ook aan waardigheid, byvoorbeeld, gemeet. Ontneem \u2018n man sy vermo\u00eb om vir sy gesin te sorg, en dra vir hom geld en kospakkies aan, en kyk wat bly van sy waardigheid oor. Of gee vir hom \u2018n slaappilletjie as hy nie raad weet oor waar om die geldjie te kry vir sy gestremde kind se broodnodige terapie nie. Of studiegeld vir sy ongestremde kind se studies in \u2018n rigting wat hom minder blootstel as sy pa.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Want sy pa het ook loop luister na grootbek-politici wat ges\u00ea het van sekere dinge wat \u201cnooit\u201d gaan gebeur nie. Gaan studeer Politieke Wetenskap en sulke rigtings, want ons het mense soos julle so bitter nodig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat my persoonlik verskriklik die bliksem in maak is dat die Kemptonparkers, met stywe pensioene, steeds kan ontken dat hulle ore aangesit is, dat hulle bitter baie mense uitverkoop het, en dat Roelf en Pik boonop nog openlik s\u00ea hulle stem vir die ANC.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ja, mense, ek het buitemuurs in 1994 \u2013 dus in die nuwe grondwetlike bedeling, Staatsreg ook gaan swot, en moenie vir my kom wolhaarstories aandra dat ons nou die \u201cbeste grondwet in die w\u00eareld het\u201d nie en dat die kollektief van individuele regte \u201cmodern\u201d is en die beste minderheidswaarborge bied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En moenie vir my kom vertel ons grondwet is op die Indiese geskoei sonder om by te voeg dat dit wat die Indiese grondwet ingebou het om minderheidsregte te beskerm, in die Suid-Afrikaanse weggelaat is nie. In kort, moenie brouwerk met *&amp;^stories probeer regverdig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Want dit is onwaar. Indi\u00eb se interne staatsgrense is aangepas \u2013 soos die Nigeriese, om met geografiese modelle beter beskerming aan groepe te gee. En \u2018n paar setels op nasionale vlak is vir die pre-Indiese inboorlingbevolking gereserveer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En gaan lees maar oor die regte \u2013 ook soos in kontempor\u00eare regspraak neerslag vind, hoe die Amerikaners regte aan hul Indiaanse bevolking verskans. En ag ja, as julle moeite het om iets te vind, veral in Afrikaans, soek maar net op die uwe se blog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">S\u00ea dit nie iets as die na\u00efewer of gelaaide \u201cregverdigings\u201d vir die behandeling wat die Boetmans te beurt val van vroue kom nie \u2013 Ilse Bigalge, Zelda Jongbloed en nou Marida Fitzpatric.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ja, \u2018n jaar gelede het die uwe \u2018n arbeidsregkursus met onderskeiding voltooi, en wat vreeslik vassteek en moeilik met die Staatsreg wat vroe\u00ebr verwerf is afgaan, is dat almal vir regstellende aksie kwalifiseer, maar dat ongestremde, wit mans met wetgewing spesifiek uitgesluit word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat beteken dit? Dat vroue wat dit wil regverdig nie kwalifiseer om menings te lug nie, want hulle is nie aan die ontvangkant daarvan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Solank die Roelfs en die Pikke onboetvaardig is, so lank gaan Tim du Plessis preek dat dit nie help om die \u201cblaming game\u201d met daardie \u201conderhandelaars\u201d te speel nie. Tim is reg dat dit nie help nie, en Tim is reg dat mens moet kyk hoe om dit ten beste aan te spreek. Dit neem egter nie die trauma van verlies weg nie, veral as \u2018n mens weer en weer bloedneus kry nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En intussen moet jy \u2018n fort in stand hou, en \u2018n gewapende reaksiemag betaal om jou gesin te beveilig. \u2018n Gesin wat jy geskep het toe sekere dinge \u201cnooit\u201d sou gebeur nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En om dan nog op \u2018n mens se gevoel te speel oor \u201ckyk net na die plakkerkampe\u201d (weet Marida en kie hoeveel wit mense woon al daar?) laat my dink aan die laaste diens wat ek by \u2018n vorige predikant bygewoon het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 dag preek hy oor \u201cstres\u201d wat so verkeerd is want \u2018n mens moet al jou vertroue in die Here stel. Maar iewers raak hy deurmekaar en al die \u201cstres-simptome\u201d wat hy noem is eintlik suiwer depressie. En gaan vertel nou vir iemand met depressie hy is eintlik besig om te sondig deur depressie te h\u00ea&#8230;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dan gaan nog mense soos Boetman dit nie maak nie.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/oborudovanie_dlya_obsluzhivaniya_sistem_i_agregatov\/\">\u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0434\u043b\u044f \u043e\u0431\u0441\u043b\u0443\u0436\u0438\u0432\u0430\u043d\u0438\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/19.06.2017\/harkovskie_prokurory_futbolisty_stali_tretimi_v_ukraine\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Ruk gelede was daar \u2018n artikel oor navorsing oor die spesiale soort trauma waaraan baie Suid-Afrikaners ly \u2013 viktomonologie &#8211; post-traumatiese woede wat nie weggaan nie. Ek het self by hieroor geskryf. By my het hierdie verklaring op vrugbare grond geval. Ek en \u2018n destydse kollega het in \u2018n stadium gevoel dis nie reg &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6894\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Elkeen se Boetman-ervarings&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[142],"tags":[7872,7871,7923],"class_list":["post-6894","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c141-herman-toerien","tag-boetman","tag-chris-louw","tag-trauma-viktimologie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6894","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6894"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6894\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6894"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6894"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6894"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}