{"id":689,"date":"2007-07-26T08:57:57","date_gmt":"2007-07-26T08:57:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=689"},"modified":"2007-07-26T08:57:57","modified_gmt":"2007-07-26T08:57:57","slug":"sarkozy-se-besoek-aan-tripoli","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=689","title":{"rendered":"Sarkozy se besoek aan Tripoli"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">In Berlyn is C&eacute;cilia se inmenging met frustrasie begroet. Bronne beweer dat sy &#8216;n delikate en komplekse ooreenkoms wat deur die Duitsers opgestel is byna laat sneuwel het. Die EU sou die kinderhospitaal opknap waar die verpleegsters gewerk het ten bedrae van 9,5 miljoen euro. Mev. Sarkozy het egter aan &#8216;n ander hospitaal ook geld belowe wat Tripoli laat besluit het dat hulle nog meer kan inoes as hulle nie dadelik toegewings maak nie. <\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Sarkozy het ontken dat Frankryk se aanbod om &#8216;n kernreaktor te bestudeer om seewater te ontsout, gelei het tot die vrylating van die verpleegpersoneel. Die president het egter aan die pers ges&ecirc; dat hy nie die Libiese leier sou ontmoet het indien die Bulgare, wat intussen die doodstraf opgel&ecirc; is, nie vrygelaat is nie. <\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Sekretaris-generaal van die presidensie, Claude Gu&eacute;ant, het aan joernaliste ges&ecirc; dat drinkwater skaars is in Libi&euml; en daarom is die oogmerk van die ooreenkoms wat die twee lande onderteken het om seewater te ontsout dmv kernenergie. Minister van buitelandse sake, Bernard Kouchner, was ook teenwoordig toe die verstandhouding oor die aanwending van die siviele gebruik van kernkrag onderteken is.<\/p>\n<p> Gu&eacute;ant het bygevoeg dat daar baie werk nog is om te doen oor die aangeleentheid en dat dit Franse ingenieurs ten minste drie weke sal neem om die besonderhede en implikasies van die onderneming te bestudeer. Dit is nietemin &#8216;n &quot;sterk politieke sein dat lande wat die internasionale re&euml;ls oor kernenergie nakom, soos Libi&euml;, die toerusting wat nodig is [&#8230;] kan bekom&quot;, het Gu&eacute;nt ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Sarkozy is na sy aankoms direk na die paleis van Bab Azizia, &#8216;n uitgebreide kompleks waar Ghadaffi graag tent opslaan as hy in Tripoli is. Die Franse president moes daarna die Libiese leier vergesel na &#8216;n gebou wat deur die Amerikaners in 1986 in puin gel&ecirc; is. Ghadaffi was in wit en swart uitgevat met &#8216;n reusagtige borsspeld van die kontinent op sy uitrusting vasgespeld vir die geleentheid.<br \/>&nbsp;  <\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">play free online games without downloading now<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63759-dose-prokurora-aleksandra-filchakova.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/witpakkie.JPG\" width=\"329\" height=\"373\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Die borsspeld praat<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Die Franse president, Nicolas Sarkozy, is Woensdag gul ontvang deur Libi&euml; se kleurryke leier, Ghadaffi. Di&eacute; besoek is moontlik gemaak nadat Libi&euml; belowe het om Bulgaarse verpleegsters wat alreeds agt jaar in aanhouding verkeer, vry te laat. Die kwessie van die verpleegsters wat betrokke sou wees by die besmetting van 426 kinders met die MIV-virus, was &#8216;n geskilpunt tussen Tripoli en die EU en is nou opgelos.<\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Die president het sy vrou C&eacute;cilia Sarkozy bedank vir haar moeite om die verpleegsters na Bulgarye te vergesel. Die EU-president, Jos&eacute; Manuel Barroso, het selfs haar taak as &quot;essensieel&quot; beskryf in die vrylating. Maar die Franse koerante, Brussel en Berlyn was dit eens dat sy geen werklike rol gespeel het nie en die Straatsburgse koerant <em>Derni&egrave;res Nouvelles d&#8217;Alsace<\/em>, het dit duidelik gestel dat C&eacute;cilia absoluut geen legitimiteit het nie en bloot vir publisiteit aangewend is.<\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,747],"class_list":["post-689","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-sarkozy-se-besoek-aan-tripoli"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/689","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=689"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/689\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=689"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=689"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=689"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}