{"id":6872,"date":"2009-12-03T05:07:03","date_gmt":"2009-12-03T05:07:03","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6872"},"modified":"2009-12-03T05:07:03","modified_gmt":"2009-12-03T05:07:03","slug":"moslemterreurgroep-verantwoordelik-vir-russiese-treinongeluk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6872","title":{"rendered":"Moslemterreurgroep verantwoordelik vir Russiese treinongeluk"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u2019n Islamitiese militantegroep het verantwoordelikheid aanvaar vir die Russiese treinontploffing verlede naweek, nadat ondersoekers ges\u00ea het die aanval blyk om die werk van Tsjetsjeense rebelle te wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die sogenaamde &#8220;Kaukasiese Emiraat,&#8221; \u2019n groep wat verskeie Islamitiese splintergroepe insluit, het ges\u00ea hulle is verantwoordelik vir die aanval waarin 26 gesterf het en sowat \u2018n 100 mense beseer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die aanval was beplan en uitgevoer saam met verskeie ander sabotasieplanne. Die operasie is van die begin van die jaar af beplan en is suksesvol teen talle belangrike plekke in Rusland uitgevoer op versoek van Kaukasus Emir Dokku Umarov,&#8221; het die verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verklaring het op die Tsjetsjeense rebelle se webblad KavkazCenter.com, verskyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is die eerste aanval wat in die hartjie van Rusland, buite noord-Kaukakus, plaasgevind het sedert die reeks selfmoordbomaanvalle in 2003 en 2004 wat Moskou geruk het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Ondersoek is kort na die ontploffing van stapel gestuur wat die vermoede van &#8216;n terreuraanslag bevestig het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die verklaring is ook melding gemaak van die trein wat grootliks deur Russiese burokrate gebruik word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mositaldent.ru\/zubnye-koronki\/\">\u043a\u0435\u0440\u0430\u043c\u0438\u0447\u0435\u0441\u043a\u0438\u0435 \u043a\u043e\u0440\u043e\u043d\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/society\/2017\/10\/26\/190184.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Islamitiese militantegroep het verantwoordelikheid aanvaar vir die Russiese treinontploffing verlede naweek, nadat ondersoekers ges\u00ea het die aanval blyk om die werk van Tsjetsjeense rebelle te wees. Die sogenaamde &#8220;Kaukasiese Emiraat,&#8221; \u2019n groep wat verskeie Islamitiese splintergroepe insluit, het ges\u00ea hulle is verantwoordelik vir die aanval waarin 26 gesterf het en sowat \u2018n 100 mense [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-6872","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6872","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6872"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6872\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6872"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6872"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6872"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}