{"id":6856,"date":"2009-12-02T06:14:42","date_gmt":"2009-12-02T06:14:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6856"},"modified":"2009-12-02T06:14:42","modified_gmt":"2009-12-02T06:14:42","slug":"belge-vonnis-rwanda-se-volksmoordbankier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6856","title":{"rendered":"Belge vonnis Rwanda se &#8216;volksmoordbankier&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Hof in Brussels het gister die Rwandees, Ephrem Nkezabera, wat die &#8220;volksmoordbankier&#8221; genoem is, vir 30 jaar tronk toe gestuur vir oorlogsmisdade, insluitende moorde en verkragtings, wat tydens sy land se 1994-bloedbad afgespeel het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nkezabera, 57, wat vir lewerkanker behandel  word, was nie in die hof vir die vonnislegging teenwoordig nie en het niks van sy maandlange verhoor bygewoon nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Versoek van die voormalige direkteur van die Kommersi\u00eble Bank van Rwanda vir sy verhoor om weens gesondheidsredes uit te stel, is van die hand gewys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die vonnisoplegging het die hof die aanbeveling van die openbare vervolger, wat vir &#8216;n 30-jaar vonnis gevra het, gevolg, eerder as &#8216;n lewenslange vonnis, deels as gevolg van die oortreder se samewerking tydens die ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">12 juriste het hom Maandag skuldig bevind aan al die misdade waaroor hy aangekla is &#8211; &#8216;n onbepaalbare aantal moorde en verkragtings wat deur hom of onder bevel van hom gepleeg is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verkragting is dus vir die eerste keer in Belgiese geskiedenis as &#8216;n oorlogsmisdaad erken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nkezabera was na aan die regering in 1994, ten tyde van die Rwandese slagting waarin omtrent 800,000 mense, hoofsaaklik Toetsi&#8217;s, oor &#8216;n tydperk van 100 dae deur die weermag en Hoetoe ekstremistiese milisie doodgemaak is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het egter die verkragtingsklagtes ontken.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/malyshi-do-goda\/odezhda\/shapki\">\u0448\u0430\u043f\u043e\u0447\u043a\u0438 \u0434\u043b\u044f \u043d\u043e\u0432\u043e\u0440\u043e\u0436\u0434\u0435\u043d\u043d\u044b\u0445 \u043c\u0430\u043b\u044c\u0447\u0438\u043a\u043e\u0432 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3895974\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Hof in Brussels het gister die Rwandees, Ephrem Nkezabera, wat die &#8220;volksmoordbankier&#8221; genoem is, vir 30 jaar tronk toe gestuur vir oorlogsmisdade, insluitende moorde en verkragtings, wat tydens sy land se 1994-bloedbad afgespeel het. Nkezabera, 57, wat vir lewerkanker behandel word, was nie in die hof vir die vonnislegging teenwoordig nie en het niks [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[7884],"class_list":["post-6856","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-belgiese-hof-stuur-rwanda-se-volksmoordbankier-30-jaar-tronk-toe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6856","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6856"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6856\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6856"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6856"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6856"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}