{"id":6838,"date":"2009-12-01T07:38:32","date_gmt":"2009-12-01T07:38:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6838"},"modified":"2009-12-01T07:38:32","modified_gmt":"2009-12-01T07:38:32","slug":"christus-was-met-my-teen-swart-aanvallers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6838","title":{"rendered":"&#8216;Christus was met my&#8217; teen swart aanvallers"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. Jannie Fourie het aangehou veg teen twee gewapende swart aanvallers nadat hy nege keer geskiet is. Drie gewapende swartes het in die vroe\u00eb oggendure op 15 April 2008 by die Fouries se huis in Pretoruispark, Pretoria ingebreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Fourie is deur die gille van sy vrou Bernice wakker gemaak. Die volgende oomblik sien hy hoe twee swartes poog om die slaapkamerdeur van sy oudste seuntjie oop te forseer, met sy vrou wat dit aan die ander kant probeer toedruk om haar en die kind te beskerm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. Fourie het gister in die Pretoriase streekhof getuig: &#8220;Hulle het my vrou deur die deur geskiet. Toe hardloop ek na die eerste, korter figuur, en slaan hom &#8216;n hele paar keer. Toe hy ineen sak, het ek my na die ander man gewend.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Fourie was een van hulle gewapen met &#8216;n semi-outomatiese pistool en die ander met &#8216;n rewolwer. Self was hy ongewapen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jonas Masemola (27) en Romeo Maota Nkwagatse (24) pleit onskuldig op aanklagte van poging tot moorde, roof met verswarende omstandighede, die rig van &#8216;n vuurwapen en die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie. &#8216;n Derde verdagte het ontkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle het op my gevuur,&#8221; het Fourie voortgegaan. &#8220;Ek kon voel toe hulle my middelvinger afskiet. Ek het die een agterna gesit toe hy by die gang af hardloop op pad na ons eenjarige baba se slaapkamer. Ek het gevoel daar is iets fout met my knie, maar ek het hom beetgekry en geslaan, terwyl hy aangehou het om skote teen my af te trek.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl hy sy aanvallers met die vuis bygedam het en hulle op hom gevuur het, het &#8220;die lafaards soos maervarke geskree&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As gevolg van die skoot deur sy knie en erge bloedverlies, het Fourie egter by die babakamer se ingang geval. Sy eenjarige seuntjie het regop in die bed gesit en van angs geskree. Hierna het die swart aanvaller tussen Fourie se bene kom staan om hom die doodskoot te gee. Die koe\u00ebl het hom net onder sy hart getref.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Teen di\u00e9 tyd het Jannie Fourie gevoel hy gaan dalk sterf. In die hof het hy ges\u00ea: &#8220;Ek is &#8216;n Christen. Ek glo dat die Here Jesus Christus daardie nag met my was. As ek moes doodgaan, het ek geweet ek gaan hemel toe. Hierdie aanvallers is kinders van Satan. Hulle was daar om te moor, nie om te steel nie. Dus het ek hulle weer aangeval, met die besluit om een laaste hou te slaan.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarom het hy opgestaan om die swarte wat intussen na die slaapkamer gegaan het waar sy vreesbevange, gewonde vrou in &#8216;n kas weggekruip het. Mev. Fourie het in die hof ges\u00ea: &#8220;Ek het gedink dat my gesin besig was om uitgemoor te word en ek kon niks doen nie omdat ek besig was om my een seun vas te hou. Ek het hardop gebid.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Fourie, het hy &#8220;geweet dat ek nog &#8216;n bietjie bloed in my oor gehad het en ek was bereid om dit alles te gee om my gesin te red. Ek het opgestaan en hom weer gejaag. Die lafaard het weggehardloop.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierna het Fourie inmekaar gesak. Slegs sy selfoon en beursie met R90 daarin was weg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens mev. Fourie &#8220;was die hele gang van ons huis met bloed bedek. Dit het soos &#8216;n slaghuis gelyk. Die bloed het uit Jannie gepomp. Ek was vreesbevange.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die dapper vegter het twee weke in die intensiewe eenheid deurgebring, voordat hy op krukke huis toe is. Hy wou so gou moontlik terugkom by die huis omdat sy twee seuns in sy afwesigheid nagmerries gehad het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het vir my gesin gebid, dat ons heel word en dat daar vergifnis kom. Ek het vrede gemaak, met die wete dat die Here die laaste regter is. Die aanvallers sal gestraf word en ek is vandag lewendig hier om oor die wonderwerk van ons oorlewing te getuig,&#8221; het hy verder getuig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die saak sal in Februarie 2010 voortgaan.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/kresla_stulya_lavochki\/\">\u0432\u043e\u0440\u043e\u043d\u0435\u0436 \u043a\u0440\u0435\u0441\u043b\u0430,<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/13.10.2017\/harkov_v_liderah_po_komfortnosti_zhizni_v_ukraine\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mnr. Jannie Fourie het aangehou veg teen twee gewapende swart aanvallers nadat hy nege keer geskiet is. Drie gewapende swartes het in die vroe\u00eb oggendure op 15 April 2008 by die Fouries se huis in Pretoruispark, Pretoria ingebreek. Fourie is deur die gille van sy vrou Bernice wakker gemaak. Die volgende oomblik sien hy hoe &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6838\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Christus was met my&#8217; teen swart aanvallers&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-6838","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6838","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6838"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6838\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6838"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6838"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6838"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}