{"id":6828,"date":"2009-12-01T05:36:48","date_gmt":"2009-12-01T05:36:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6828"},"modified":"2009-12-01T05:36:48","modified_gmt":"2009-12-01T05:36:48","slug":"duskant-die-rubicon","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6828","title":{"rendered":"Duskant die Rubicon"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/10\/landman_christo.jpg\" border=\"0\" width=\"153\" height=\"193\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie Rubicon oorsteek\u201d is spreekwoordelik \u2018n onomkeerbare daad. Die Rubicon is \u2018n 29 kilometer rivier in Itali\u00eb. Hierdie idioom is ontleen aan Julius Caesar wat die Rubiconrivier in 49 vC oorgesteek het, ten spyte van \u2018n Romeinsregtelike verbod om so te doen. Die Rubicon was die grens tussen Noord en Suid Itali\u00eb en om die Rubicon oor te steek was gesien as \u2018n rewolusion\u00eare daad van aggressie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Binne die Suid-Afrikaanse konteks is die verwagting, deur minister \u201cPik\u201d Botha \u2013 ten minste aan ons amptenare verbonde aan buitelandse missies geskep &#8211; dat president P.W. Botha by die Natalse kongres van die Nasionale Party verrykende beleidsveranderinge sou aankondig. Op daardie stadium was die skrywer hiervan die Saakgelastigde van Suid-Afrika by die SA Ambassade in Den Haag, Nederland. In \u2018n spesiale communiqu\u00e9 van die Minister is ons daarop bedag gemaak om die toespraak van die President onmiddelik by vrystelling aan belangrike meningsvormers uit te stuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die presidensi\u00eble beleidstoespraak sou vooraf aan Missies gestuur word. Daar was \u2018n gees van afwagting. Die teleksmasjiene is dopgehou, maar die toespraak het nie gekom nie. Die aand van die lewering van die toespraak het ons Nederlandse politici en joernaliste na die Ambassade uitgenooi. Die bedoeling was om die toespraak stuk vir stuk tot hulle beskikking te stel. Die antiklimaks kon nie groter gewees het nie. In teenstelling tot die geskepte verwagting het mnr. P.W. Botha \u2018n uitdagende toespraak gemaak. Sy wysvinger het ten hemele gewys. Hy was nie bereid om die wit Suid-Afrikaners op \u2018n pad van \u201cabdikasie en selfmoord\u201d te lei nie. Sonder wit Suid-Afrikaners, het die President ges\u00ea, sal die land deur \u201cfaksiegeweld en armoede\u201d in chaos gedompel word. Hy het geen respek vir rewolusion\u00eare anargiste wat Afrika in \u2018n sterwende vasteland verander het nie. Mandela en \u201csy vriende\u201d was in die tronk, het Botha bygevoeg, omdat hulle \u201c\u2019n rewolusie beplan het\u201d. Hy sal hulle net vrylaat as hulle geweld afsweer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jare later, ja, kort voor die dood van president Botha, het ek \u2018n gesprek van twee Nederlandse joernaliste met hom gere\u00ebl. Die bejaarde president het ingewillig en was bereid om kwart oor tien een oggend met hulle te praat. Die gesprek het tot 15h00 die middag voortgeduur. Die gesprek met Botha is op band opgeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die vrae wat ek aan die joernaliste voorgestel het om met die president op te neem was wat die waarheid aangaande die Rubicon toespraak was. Die gryse Botha het onomwonde verklaar dat hy verskillende insette van sy ministers gekry het. So het hy advies gekry oor wat hy moes s\u00ea om verhoudinge met die buiteland te normaliseer. Botha het egter onomwonde verklaar dat hy op geen gegewe stadium laat blyk het dat hy wel verrykende politieke stappe sou aankondig nie. Hy het ook geen suggestie gemaak dat mnr. Nelson Mandela vrygelaat sou word nie. Dit was dus aannames wat sonder sy medewete en toestemming gemaak is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie storie het my onwillekeurig laat dink aan \u2018n gebeurtenis in New York. Dit was die bewindsfase van president J.B. Vorster. Die betrokke minister het \u2018n toespraak voorberei wat \u2018n tipe Rubicon was. Hy het sy privaatsekretaris in my teenwoordigheid opdrag gegee om die toespraak, vergesel van \u2018n dekbrief aan \u201cdie baas\u201d (dus mnr. Vorster) te stuur. Indien mnr. Vorster nie teen 15h00 terugkom nie, sal aanvaar word dat hy akkoord gaan, is in die dekbrief geskryf. Die brief is aan die privaatsekretaris gegee en toe ons wegstap het die minister bygevoeg: \u201cTeleks dit en trek dan die prop van die teleksmasjien uit!\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/products\/83-podsvetka-dlya-kartin-i-zerkal\">\u043f\u043e\u0434\u0441\u0432\u0435\u0442\u043a\u0430 \u043a\u0430\u0440\u0442\u0438\u043d \u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie Rubicon oorsteek\u201d is spreekwoordelik \u2018n onomkeerbare daad. Die Rubicon is \u2018n 29 kilometer rivier in Itali\u00eb. Hierdie idioom is ontleen aan Julius Caesar wat die Rubiconrivier in 49 vC oorgesteek het, ten spyte van \u2018n Romeinsregtelike verbod om so te doen. Die Rubicon was die grens tussen Noord en Suid Itali\u00eb en om die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6828\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duskant die Rubicon&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6030,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[82],"tags":[7856,7858,7857],"class_list":["post-6828","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c72-christo-landman","tag-die-rooi-letter-datum-15-augustus-1985-staan-in-die-politieke-woordeboek-bekend-as-die-dag-toe-president-p-w-botha","tag-geweier-het-om-die-rubicon-oor-te-steek","tag-teen-die-oordrewe-verwagtinge-in-van-buitelandse-sake-minister-pik-botha"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6828","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6828"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6828\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6030"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6828"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6828"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6828"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}