{"id":6817,"date":"2009-11-30T06:57:25","date_gmt":"2009-11-30T06:57:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6817"},"modified":"2009-11-30T06:57:25","modified_gmt":"2009-11-30T06:57:25","slug":"blonde-lugwaardinne-nie-ayoba","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6817","title":{"rendered":"Blonde lugwaardinne &#8216;nie ayoba&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/11\/lugwaardin1.jpg\" border=\"0\" alt=\"Nie 'ayoba' in die NSA\" title=\"Nie 'ayoba' in die NSA\" \/>Iets wat nooit sal ophou om my te verstom nie, is hoe die hoofstroommedia blatant, sonder om te blik of te bloos, vir hul lesers kan lieg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/www.rapport.co.za\/Content\/Rubrieke\/2284\/1018e3300b7c4ba5864d9384b4913e13\/28-11-2009-11-00\/Johann_Maarman_Suid-Afrika_kan_maar_ayoba_skree!\">In &#8216;n rubriek in Rapport<\/a> lewer Johan Maarman \u2018n tirade oor twee blanke medepassasiers wat op dieselfde vlug as Maarman die hoop uitspreek dat dit \u2018n aantreklike blonde lugwaardin sou wees wat hulle bedien, en nie een van Suid-Afrikaanse rederye se standaarduitgawe vyandige, oorgewig regstellende-aksie-ousies sal wees nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Was daar nie terloops in die verlede \u2018n re\u00ebl dat lugwaardinne van \u2018n sekere minimumlengte moes wees nie, nie bokant \u2018n sekere gewig mog weeg nie, en ook aantreklik moes wees nie? Di\u00e9 vereistes is klaarblyklik daarmee heen n\u00e1 1994, want die meeste waardinne op binnelandse vlugte is deesdae presies diegene waaroor die twee mans in Maarman se rubriek gekla het; gepigmenteerdes wie se enorme boude, donderdye en drillerige arms luidkeels verkondig dat daar nie onge\u00ebte kos van \u2018n dag oud n\u00e1 \u2018n vlug oorbly nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Te oordeel aan sy eie foto kan ek wel verstaan dat Maarman (let op dat dit nie Maerman is) \u2018n sagte plekkie kan h\u00ea vir dik, donker trolliestoters op vliegtuie. Volgens Maarman is dit egter glad nie \u201cayoba\u201d vir blankes om hul voorkeure uit te spreek nie. (Weer eens daardie <a href=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/?p=820\">ayoba-drek<\/a>, terloops. Sluit gerus by <a href=\"http:\/\/www.facebook.com\/home.php#\/group.php?gid=201271151457&amp;ref=ts\">Facebook se Fok Ayoba <\/a>groep aan.)<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Stellig sou Maarman meer tevrede gewees het as die blanke passasiers een of ander politiek-korrekte sotheid kwytgeraak het: \u201cEk is so dankbaar vir die voorreg dat my drankie deur \u2018n agterstewe wat herinner aan my heldin Saartjie Baartman s\u2019n omgestamp word.\u201d Sou Maarman gelukkiger wees met &#8216;n skrywe soos <a href=\"http:\/\/www.women24.com\/Content\/LoveAndSex\/SinglesAndDating\/2420\/17d87d424b234afbb5daf89710511ff7\/19-03-2009-02-23\/Make_mine_chocolate_please\">hierdie een<\/a> deur &#8216;n blanke &#8220;joernalis&#8221; wat die lof van donker sjokolade besing, en met groot geur en kleur vertel hoe lekker dit is om seks met Afrikane te geniet? Ek kan my net indink hoe vlot sy Rottweiler moet praat as blanke mans nie belangstel nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die twee blankes wat bloot \u2018n voorkeur uitgespreek het vir blanke waardinne, word egter deur Maarman aan Malema gelykgestel. Weer eens, ek het nie \u2018n probleem daarmee dat Maarman moontlik jaloers is op die mooiste kreatuur in die heelal, \u2018n aanvallige, blanke blondine nie. Stellig fantaseer hy self oor \u2018n slanke, blanke vrou as hy skryf dat hy ontmagtig voel. Met groot ironie dra dieselfde uitgawe van Rapport &#8216;n berig oor <a href=\"http:\/\/www.rapport.co.za\/Content\/Suid-Afrika\/Nuus\/2315\/8911a597c9ff4b96a63540c8461b499b\/28-11-2009-11-00\/Tiger_Woods_in_ongeluk_n%C3%A1_huismoles\">Tiger Woods wat self &#8216;n blonde, blanke vrou <\/a>het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maarman se klaarblyklike versugting na &#8216;n soortgelyke vrou aan sy sy, en sy gevoelens van ontmagtiging omdat vroulike Afrikane dikwels onaantreklik en oorgewig is, is egter sy eie probleem. Wat my wel grief is dat Maarman dan gaan en die standaard Nasperspropaganda besig met die volgende verregaande leuenspraak: \u201cDat ons moedswilliglik nie wil uitvoering gee aan die idee van nie-rassigheid nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waarvan pr\u00e1\u00e1t Maarman? Bewoon ek en hy dieselfde land? Klaarblyklik nie. Ek woon in \u2018n land waar nie-rassigheid \u2018n grap, \u2018n bespotting en \u2018n mite is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waar is die nie-rassigheid in die ANC-regime se Swart Ekonomiese Bemagtiging?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waar is die nie-rassigheid in die anti-blanke rassisme bekend as regstellende aksie, wat juis die einste twee wit, manlike passasiers op Maarman se vlug teiken?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na welke nie-rassigheid verwys Maarman &#8211; die soort wat verhoed dat kaptein Renate Barnard nie bevordering kan kry in die SAPD nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waar is die nie-rassigheid in die Black Management Forum?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kortom, waarom beledig Maarman die intelligensie van sy lesers, deur perdevye aan ons as soetkoekies voor te hou? Waarom lieg hy soos &#8216;n tandetrekker? Is dit omdat hy self slegs sy pos beklee omdat hy genoeg pigmentasie het, dat hy sonder om te blik of te bloos &#8216;n blatante leuen vir die waarheid wil staan en verkondig? Skaam hy hom nie?<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">mobile casino free<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/13.10.2017\/prokuratura_utverdila_obvinenie_harkovskomu_zastroyschiku\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Iets wat nooit sal ophou om my te verstom nie, is hoe die hoofstroommedia blatant, sonder om te blik of te bloos, vir hul lesers kan lieg. In &#8216;n rubriek in Rapport lewer Johan Maarman \u2018n tirade oor twee blanke medepassasiers wat op dieselfde vlug as Maarman die hoop uitspreek dat dit \u2018n aantreklike blonde &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6817\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Blonde lugwaardinne &#8216;nie ayoba&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6816,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[7821,7332,7822,7823,7824,4114,4772,222,5632,7825],"class_list":["post-6817","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-ayoba","tag-black-management-forum","tag-blondines","tag-johan-maarman","tag-lugwaardinne","tag-rapport","tag-ras","tag-regstellende-aksie","tag-seb","tag-swart-wit"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6817","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6817"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6817\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6816"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6817"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6817"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6817"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}