{"id":6803,"date":"2009-11-28T16:01:41","date_gmt":"2009-11-28T16:01:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6803"},"modified":"2009-11-28T16:01:41","modified_gmt":"2009-11-28T16:01:41","slug":"swapo-se-greep-dalk-verslap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6803","title":{"rendered":"Swapo se greep dalk verslap"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Namibi\u00eb se regerende party gaan moontlik sy greep op die land verslap sien met die uitdaging van \u2018n wegbreekparty wat ook aan die verkiesing deelneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pres. Hifikepunye Pohamba was Vrydag van die eerste stemgeregdigdes wat sy kruisie getrek het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pohamba se SWAPO-party het die nuwe opposisie verwerp en ges\u00ea die verkiesing sal \u2018n oortuigende oorwinning vir di\u00e9 land se voormalige guerrilla-beweging beteken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Altesaam veertien partye sal meeding vir stemme van die ongeveer 1,2 miljoen geregistreerde kiesers uit \u2018n bevolking van byna 2 miljoen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Namibi\u00eb se voormalige minister van buitelandse sake, Hidipo Hamutenya, hoop om SWAPO se absolute meerderheid met sy Rally for Democracy and Progress (RDP) party, wat in 2007 gestig is, \u2018n knou toe te dien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pohamba is persoonlik deur di\u00e9 land se eerste demokraties verkose president, Sam Nujoma, as sy opvolger gekies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lojaliteite teenoor Nujoma en sy party is steeds sterk en die regering word geprys vir die daarstelling van \u2018n vreedsame en stabiele demokrasie, maar daar heers toenemende kommer oor SWAPO se houvas op die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Stemmery het volgens berigte glad verloop tot dusver, alhoewel \u2018n paar logistieke probleme op plekke aangemeld is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verkiesingskommissie van Namibi\u00eb moes ook die getal geregistreerde kiesers laat hersien, nadat opposisie partye di\u00e9 syfer van 1,36 miljoen kiesers, uit \u2018n bevolking van 2 miljoen, bevraagteken het aangesien 50% van die bevolking onder die ouderdom van 16 jaar is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Stemme sal nou ook vir die eerste keer by die stemlokale self getel word om knoeiery deur partye hok te slaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stembriewe is ook in Suid-Afrika herdruk na dit aan die lig gekom het, dat \u2018n maatskappy wat deur SWAPO besit word, die stembriewe gedruk het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is altesaam 987 stemlokale en 580 mobiele-stembusse wat voorsiening maak vir die land se bevolking wat wyd oor \u2018n ongenaakbare landskap versprei woon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die uitslae sal vanaf Maandag bekend gemaak word.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/50-bra-nastennye-svetil-niki\">\u043d\u0430\u0441\u0442\u0435\u043d\u043d\u044b\u0435 \u0441\u0432\u0435\u0442\u0438\u043b\u044c\u043d\u0438\u043a\u0438 \u0431\u0440\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62483-pochemu-stoit-hodit-v-priemnye-harkovskih-deputatov-realnaya-istoriya.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Namibi\u00eb se regerende party gaan moontlik sy greep op die land verslap sien met die uitdaging van \u2018n wegbreekparty wat ook aan die verkiesing deelneem. Pres. Hifikepunye Pohamba was Vrydag van die eerste stemgeregdigdes wat sy kruisie getrek het. Pohamba se SWAPO-party het die nuwe opposisie verwerp en ges\u00ea die verkiesing sal \u2018n oortuigende oorwinning &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6803\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swapo se greep dalk verslap&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[7806,6831,7805,6827,4631],"class_list":["post-6803","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-hidipo-hamutenya","tag-namibie","tag-pohamba","tag-swapo","tag-verkiesing"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6803","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6803"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6803\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6803"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6803"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6803"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}