{"id":6794,"date":"2009-11-27T13:00:11","date_gmt":"2009-11-27T13:00:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6794"},"modified":"2009-11-27T13:00:11","modified_gmt":"2009-11-27T13:00:11","slug":"doebai-krisis-ontketen-wereldwye-geldvrese","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6794","title":{"rendered":"Doebai-krisis ontketen w\u00eareldwye geldvrese"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Vrese oor \u2018n gevaarlike nuwe fase in die ekonomiese krisis het gister om die w\u00eareld geswiep soos wat handelaars gereageer het oor die skokaankondiging dat \u2018n skulddeurtrokke Doebai staatskorporasie nie in staat was om sy renterekening te vereffen nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aandele het getuimel, swak geldeenhede is gekasty en meer as $14-miljard is van die waarde van Britse banke uitgewis as gevolg van vrese dat hulle gekwes gelaat sal wees deur nuwe verliese.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Senuweeagtige handelaars het die fokus van hulle angs oorgedra van die risiko van maatskappye wat vou na die risiko van nasiestate wat in  verstek bly om hulle skuld te betaal. Beleggers wat geld geskuld word deur Meksiko, Rusland en Griekeland het agtergekom wat die prys is om hulleself teen die verstekvuurpyl te verseker.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel die omvang van Doebai se skuld relatief beskeie is teen $80-miljard, het die onsekerheid die markte op hol gejaag, met niemand wat seker is wie die krediteure is nie. Verskeie banke het hulle gehaas om verklarings uit te reik om beleggers te verseker dat hulle blootstelling gering is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die FTSE 100 het met 171 punte tot 5,194 getuimel \u2013 die grootste val in een dag die afgelope agt maande, tydens een van die bewerigste dae in die geldmarkte sedert die dieptes van die bankkrisis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Tesourie, die Bank van Engeland en die Finansi\u00eble Dienste Gesag hou gebeure fyn dop en dring op syfers van Britse banke oor hulle leningsblootstelling aan Doebai aan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens \u2018n senior regeringsamptenaar word Dubai se krisis as beskeie en hanteerbaar vir Brittanje beskou, maar daar is toenemende vrese dat Abu Dhabi, die olieryk naburige emiraat wat in die verlede reddingslenings toegestaan het, Dubai aan sy lot sal oorlaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dubai World, die korporasie wat deur die staat besit word, het die paniek Woensdag ontketen deur op \u2018n pasmarkering van hulle rentebetalings aan te dring, en het die luim laat versleg toe hulle \u2018n telekonferensie met hulle verbandhouers gekanselleer het, met die verskoning dat die telefoonlyne oorlaai is.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/en\/blog\/game-strategies\/basic-guide-to-blackjack-strategy\">blackjack strategy<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63384-harkov-v-cifrah-i-delah.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u0435\u0442\u0438<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vrese oor \u2018n gevaarlike nuwe fase in die ekonomiese krisis het gister om die w\u00eareld geswiep soos wat handelaars gereageer het oor die skokaankondiging dat \u2018n skulddeurtrokke Doebai staatskorporasie nie in staat was om sy renterekening te vereffen nie. Aandele het getuimel, swak geldeenhede is gekasty en meer as $14-miljard is van die waarde van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6794\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Doebai-krisis ontketen w\u00eareldwye geldvrese&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[7787,7786],"class_list":["post-6794","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake","tag-doebai","tag-dubai"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6794","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6794"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6794\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6794"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6794"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6794"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}