{"id":6783,"date":"2009-11-27T05:44:29","date_gmt":"2009-11-27T05:44:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6783"},"modified":"2009-11-27T05:44:29","modified_gmt":"2009-11-27T05:44:29","slug":"google-haal-michelle-obama-se-aapfoto-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6783","title":{"rendered":"Google trap klei oor Michelle Obama se aapfoto"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/11\/obama_michelle_aapfoto.jpg\" border=\"0\" alt=\"Gedokterde foto van Michelle Obama\" title=\"Gedokterde foto van Michelle Obama\" \/><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/11\/michellebom.jpg\" border=\"0\" title=\"Nog 'n foto van die eerste dame\" \/>Google loop tans advertensies om die vertoon van rassistiese en anti-semitiese stof in soekresultate te verduidelik, insluitende &#8216;n gedokterde foto wat die Amerikaanse eerste dame, Michelle Obama, as &#8216;n aap uitbeeld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die foto is deur &#8216;n Chinese webwerf gebruik. Google het nie kommentaar gelewer oor die talle foto&#8217;s op die internet wat George W Bush as &#8216;n sjimpansee uitbeeld nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Soms kan Google-soekresultate op die internet ontstellende inhoud bevat, selfs van onskuldige navrae,&#8221; het die soekreus in Mountain View in Kaliforni\u00eb, ges\u00ea en die apologetiese advertensie onderteken met die onderskrif &#8220;Die Google-span.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons verseker julle dat die menings wat deur sulke werwe uitgespreek word nie in enige opsig deur Google onderskryf word nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Google-advertensie het om &#8216;n bladsy met beeldnavraagresultate vir Michelle Obama verskyn, tesame met die aanstootlike uitbeelding van die vrou van Barack Obama.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Soekenjins is &#8216;n weerspie\u00ebling van die inhoud en inligting wat op die internet beskikbaar is,&#8221; s\u00ea Google.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die opvattings en voorkeure van diegene wat by Google werk, asook die menings van die algemene publiek, bepaal nie die trefkrag van ons soekresultate nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Google s\u00ea hulle sal die bladsye van die soekresultate verwyder indien hulle die maatskappy se riglyne oortree maar hulle &#8220;beskou die integriteit van ons soekresultate as &#8216;n uiters belangrike prioriteit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Derhalwe sal ons nie &#8216;n bladsy van ons soekresultate verwyder bloot omdat die inhoud ongewild is of omdat ons klagtes rakende dit ontvang nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verklaring s\u00ea voorts: &#8220;Ons vra om verskoning indien u &#8216;n ontstellende ervaring gehad het terwyl u Google gebruik het. Ons hoop u verstaan ons posisie rakende aanstootlike resultate.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Soortgelyke Google-verklaring verskyn op die bladsy wat soekresultate vir die woord &#8220;Jood&#8221; bevat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Indien u onlangs Google gebruik het om die woord &#8220;Jood&#8221; op te soek, het u dalk uitslae gevind wat baie ontstellende is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Webwerf se ranglysposisie in Google se soekuitslae berus hoofsaaklik op rekenaaralgoritmes wat duisende faktore in aanmerking neem om &#8216;n bladsy se relevansie ten opsigte van &#8216;n gegewe navraag te bepaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Somtyds veroorsaak subtiliteite in die taal dat anomalie\u00eb verskyn wat nie voorspel kan word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Soektog vir &#8216;Jood&#8217; werp een so &#8216;n onverwagte uitslag op.  Een rede daarvoor is dat die woord &#8216;Jood&#8217; gereeld in &#8216;n anti-semitiese konteks gebruik word.&#8221;<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/gidrobaki\/gidroakkumulyatory\">\u0433\u0438\u0434\u0440\u043e\u0430\u043a\u043a\u0443\u043c\u0443\u043b\u044f\u0442\u043e\u0440 \u043a\u0438\u0435\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Google loop tans advertensies om die vertoon van rassistiese en anti-semitiese stof in soekresultate te verduidelik, insluitende &#8216;n gedokterde foto wat die Amerikaanse eerste dame, Michelle Obama, as &#8216;n aap uitbeeld. Die foto is deur &#8216;n Chinese webwerf gebruik. Google het nie kommentaar gelewer oor die talle foto&#8217;s op die internet wat George W Bush &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6783\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Google trap klei oor Michelle Obama se aapfoto&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6781,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[7775,7772,7773,7774],"class_list":["post-6783","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-as-n-aap-uitbeeld","tag-google-loop-tans-advertensies-om-die-vertoon-van-rassistiese-en-anti-semitiese-stof-in-soekresultate-te-verduidelik","tag-insluitende-n-gedokterde-foto-wat-die-amerikaanse-eerste-dame","tag-michelle-obama"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6783","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6783"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6783\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6781"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6783"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6783"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6783"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}