{"id":6777,"date":"2009-11-26T12:13:48","date_gmt":"2009-11-26T12:13:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6777"},"modified":"2009-11-26T12:13:48","modified_gmt":"2009-11-26T12:13:48","slug":"tshwane-minder-diens-meer-lenings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6777","title":{"rendered":"Tshwane: Minder diens, meer lenings"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus het by vandag (Donderdag, 26 November 2009) se vergadering van die Tshwane-metroraad, ges\u00ea dat die ANC \u2018n ernstige fout maak deur dienslewering af te skaal en verdere lenings aan te gaan in hulle poging om die huidige finansi\u00eble krisis in die munisipaliteit te hanteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In \u2018n verslag van die raad word daar deur die Regsdienste Departement gewaarsku dat die besparings wat op departemente afgedwing word, tot onbevredigende dienslewering kan lei en dit hou vir die munisipaliteit \u2018n risiko in op regsgronde.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die metroraad vra ook toestemming om \u2018n bedrag van meer as R1.3 biljoen te leen ten einde bestaande kapitaalprojekte te finansier. Die metroraad se langtermynskuld het in die 2008\/2009 finansi\u00eble jaar vanaf R2.7 biljoen tot R4.2 biljoen vermeerder terwyl die stad se debiteure vanaf R3.5 biljoen tot R3.9 biljoen vermeerder het. Die stad se korttermynskuld staan op meer as R1.2 biljoen. Slegte skuld het meer as verdubbel vanaf \u2018n geskatte R131 miljoen tot R326 miljoen skuld wat afgeskryf is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens mnr. Cornelius Jansen van Rensburg, VF Plus-raadslid, l\u00ea die oplossing van die huidige finansi\u00eble krisis en kontantvloeiprobleme nie in verminderde dienslewering en groter skuld nie, maar in die effektiewe invordering van munisipale gelde.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie stad se finansi\u00eble siekte kan nie beveg word deur die pasi\u00ebnt se ledemate af te kap nie. Die ANC kies \u2018n absurde oplossing vir die finansi\u00eble probleme, naamlik minder dienslewering en verdere lenings. Dit lei tot \u2018n bose kringloop wat tot die inploffing van die raad se werksaamhede kan lei\u201d, het van Rensburg ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Swak beleid, lamsakkige toepassing daarvan en \u0149 totale onvermo\u00eb om die stad se finansies te bestuur, is die wortel van hierdie kwaad. Die ANC is nou besig om te maai wat hy gesaai het. Radikale transformasie, regstellende aksie en swak en korrupte bestuur is nou besig om hulle tol te eis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het die lening in die raadsvergadering teengestaan.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/zdorov-e-i-ujut\/transport\/roliki\">\u0440\u043e\u043b\u0438\u043a\u0438 \u0446\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/khar.gp.gov.ua\/ua\/info.html?_m=publications&#038;_t=rec&#038;id=147165\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus het by vandag (Donderdag, 26 November 2009) se vergadering van die Tshwane-metroraad, ges\u00ea dat die ANC \u2018n ernstige fout maak deur dienslewering af te skaal en verdere lenings aan te gaan in hulle poging om die huidige finansi\u00eble krisis in die munisipaliteit te hanteer. In \u2018n verslag van die raad word daar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6777\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tshwane: Minder diens, meer lenings&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[7768,7767],"class_list":["post-6777","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-meer-lenings","tag-tshwane-minder-diens"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6777","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6777"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6777\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6777"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6777"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6777"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}