{"id":6746,"date":"2009-11-24T07:40:36","date_gmt":"2009-11-24T07:40:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6746"},"modified":"2009-11-24T07:40:36","modified_gmt":"2009-11-24T07:40:36","slug":"gaan-n-bestraffende-kostebevel-n-ommekeer-bring","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6746","title":{"rendered":"Gaan \u2018n bestraffende kostebevel \u2018n ommekeer bring?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Onverkwiklike sage wat skynbaar nooit einde kry nie, is die kwessie van lede van belastingbetalersverenigings wie se elektrisiteit afgesny word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die munisipaliteite wend hulle tot hierdie optrede as strafmaatre\u00ebl omdat ander munisipale fondse \u2013 en spesifiek erfbelasting \u2013 na dispuutverklarings in trust gehou word, en dikwels noodsaaklike munisipale dienslewering uit hierdie fondse verrig word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kortom, die fondse in trust is buite die bereik van munisipaliteite om op sake soos oorsese reise, partytjies en ander onvaspaste aktiwiteite te spandeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die afsny van krag het al verskeie kere in die hof gaan draai. Hoekom munisipaliteite voortgaan om hierdie lede se krag af te sny, bly \u2018n raaisel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nou het die verhoorlanddros in Heilbron gelas dat die munisipale en ander munisipale rolspelers redes moet aanvoer oor hoekom \u2018n bestraffende kostebevel nie teen hulle persoonlik gemaak moet word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regskostes beloop reeds \u2018n astronomiese bedrag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering het reeds sy kommer uitgespreek oor vlakke van dienslewering, en in die provinsiale Skoor\u2019e word die afvaardigings van die munisipaliteite gereeld erg die kop gewas, net om \u2018n jaar later dieselfde gesigte, maar geen verbetering nie, te sien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afvaardigings van belastingbetalersverenigings het reeds hul saak op die hoogste moontlike regeringsvlak gestel, en selfs \u2018n betreklike simpatieke oor ontvang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar dit lyk doodgewoon of die kop en die voete nie in kommunikasie met mekaar is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die landdros moet nog \u2018n bestraffende kostebevel toestaan, maar die vraag is of so \u2018n bevel selfgekoesterde munisipale ampsbekle\u00ebrs tot nugterheid gaan skud \u2013 dat behoorlike munisipale dienslewering nie onderhandelbaar is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie saak het ook \u2018n groot simboliese betekenis, aangesien die hoofdorp van hierdie munisipaliteit, Parys, ook die tuisdorp van die Vrystaatse premier. Ace Magashule is.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/18-kruglyj-svetodiodnyj-svetilnik-kharakteristika\">\u043a\u0440\u0443\u0433\u043b\u044b\u0435 \u0441\u0432\u0435\u0442\u043e\u0434\u0438\u043e\u0434\u043d\u044b\u0435 \u043f\u0430\u043d\u0435\u043b\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/novosti\/nid\/29382\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u0435\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Onverkwiklike sage wat skynbaar nooit einde kry nie, is die kwessie van lede van belastingbetalersverenigings wie se elektrisiteit afgesny word. Die munisipaliteite wend hulle tot hierdie optrede as strafmaatre\u00ebl omdat ander munisipale fondse \u2013 en spesifiek erfbelasting \u2013 na dispuutverklarings in trust gehou word, en dikwels noodsaaklike munisipale dienslewering uit hierdie fondse verrig word. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6746\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gaan \u2018n bestraffende kostebevel \u2018n ommekeer bring?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[7724],"class_list":["post-6746","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-gaan-n-bestraffende-kostebevel-n-ommekeer-bring"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6746","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6746"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6746\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6746"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6746"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6746"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}