{"id":6694,"date":"2009-11-20T13:20:18","date_gmt":"2009-11-20T13:20:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6694"},"modified":"2009-11-20T13:20:18","modified_gmt":"2009-11-20T13:20:18","slug":"uhuru-guru-se-gruwelfotos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6694","title":{"rendered":"Uhuru Guru se gruwelfoto&#8217;s"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/secreve2.jpg\" border=\"0\" \/>Die afgelope week of twee het in die teken gestaan van die arrestasie van die webmeester van Zasucks, &#8216;n webwerf wat daaraan gewy is om die gruweldade wat in die ANC-geterroriseerde Suid-Afrika plaasvind, bloot te stel. Eweneens was die reaksies op LitNet besonder intens na aanleiding van die plaasing van &#8216;n internetkoppeling van Zasucks se skokfoto&#8217;s, in so &#8216;n mate dat LitNet se webmeester dit nodig geag het om hierdie koppeling te verwyder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kort n\u00e1 die plasing van hierdie foto&#8217;s het sommige skrywers oorgegaan na &#8216;n al te bekende strategie in die w\u00eareld van politiek en propaganda, te wete ontkenning. Ewe skielik was die webwerf van onbetroubare aard en die ware oorsprong van die foto&#8217;s kon nie bevestig word nie. Ondertussen is daardie foto&#8217;s van die webwerf verwyder en bly slegs die teks oor. Spekulasie oor die aanhouding van Uhuru Guru het gewissel van wit polisieagente wat hul werk wou behou deur hul gedienstigheid aan Suid-Afrika se georganiseerde misdaadregering te toon, tot die FIFA-w\u00eareldbekersokkerorganiseerders wat nie aan die res van die w\u00eareld die indruk wou skep dat Suid-Afrika &#8216;n gevaarlike land is om in te wees nie. Die ANC se woede oor die uitgeweke Suid-Afrikaner na Kanada, Brandon Huntley, wat asielstatus aldaar verkry het, is ook genoem as moontlike oorsaak van hierdie histeriese reaksie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het van &#8216;n ervare joernalis verneem dat daardie foto&#8217;s inderdaad outentiek is. Hulle is afkomstig uit polisiedokumente wat deur staatsaanklaers ingedien was as bewysstukke vir regsake. Die tersaaklike joernalis het selfs die name van die slagoffers beskikbaar gehad maar kon dit weens etiese en veiligheidsoorwegings nie prysgee nie. Hierdie foto&#8217;s is openbare dokumente wat as bewyslas ingedien was by regsake van die afgelope drie maande en kan dus deur lede van die publiek geraadpleeg word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Desondanks sal daar vanuit diverse oorde geprobeer word om die ware motiewe van hierdie moorde te ontken of ontkrag deur weereens die slagoffers voor te stel as daders of iets dergliks. Die welbekende stereotipe van verdrukte swartes en rassistiese blankes sal sorg dat alle vorme van geregtelike dwalings gekortwiek word om aan hierdie beeld van Rassemarxisme te voldoen. Die Reitz-insident dien hier as &#8216;n uitstekende voorbeeld. Vir die oningewydes oor die Reitz-insident haal ek net gou die volgende aan uit die Nederlandse joernalis Bram Vermeulen se boek: &#8220;Help ik ben blank geworden: Bekentenissen van een Afrika-correspondent&#8221; (bl.70):<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;Heb jij de hele film eigenlijk gezien?&#8217; vroeg hij [Ewoud Potgieter, die koshuisprimarius] samenzweerderig, terwijl hij de tafels en stoelen aan de kant schoof. Volgens Potgieter gaven de dertig seconden die al de hele dag op de internationale televisiezenders te zien waren een erg vertekend beeld. &#8216;Kijk maar.&#8217;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op de tien minuten durende homevideo die hij op zijn computer had staan, kon ik zien dat de vier huishoudsters veel lol beleefden aan het maken van het filmpje. Lachend dronken ze pintjes aan de bar. Lachend speelden zij rugby, de sport van de blanken, met de jongens, en lachend liepen ze een rondje op de atletiekbaan. Toen de beruchte plassc\u00e8ne langskwam, zette Potgieter de computer op slow motion.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;Kijk daar,&#8217; zei hij en wees op de waterfles die de student in de wc uit zijn broek haalde. &#8216;Dat is geen urine. Dat is mineraalwater,&#8217; grinnikte Potgieter. Heel Zuid-Afrika gefopt.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">[&#8230;]<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">De universiteit van de Vrijstaat was in dezelfde week veranderd in een slagveld. Politici riepen om het aftreden van het voltallige universiteitsbestuur. Zwarte studenten dreigden de Reitzresidentie in brand te steken, blanke jongens te vermoorden, blanke meisjes te verkrachten. De rector schorste de makers van de film. Ze moesten voor de rechter verschijnen.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie insident word deur die ANC-bandiete &#8211; met Julius Malema voorop &#8211; voorgehou as &#8216;n totale verskrikking, terwyl Uhuru Guru se gruwelfoto&#8217;s as &#8216;n leuen en &#8216;n onbetroubaarheid uitgebeeld word. Die Reitz-insident sal nog jare lank in aankomende swart en wit studente gebreinspoel word en beskou word as blankes se inherente slegtheid wat slegs deur intense ingrype van die universiteitsowerhede reggestel kan word. Tegelykertyd word bedreigings van moord, verkragtings en brandstigting beskou as &#8216;n &#8220;verstaanbare&#8221; reaksie hierop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As iemand nog getwyfel het oor die ewewigtigheid van Suid-Afrika se sin vir geregtigheid behoort hierdie insidente duidelik aan te gee wat werklik aan die gang is. Jare lange indoktrinasie oor onreg het veroorsaak dat nugtere denke nie meer aan die orde is nie, en dat geregtigheid nou onderworpe geword het aan gepeupelreg. Daardie gruweldade wat selfs nekrofilie insluit, is alles &#8216;n gesonde reaksie op &#8216;n vermeede onreg in die verlede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aangesien die gruwelfoto&#8217;s nou &#8220;uit en gedaan&#8221; is, maar die Reitz-insident kennelik nog lank nie, kan ons sonder veel nadenke konkludeer dat die ANC liewer vir hul ideologie leef as vir die mense wat hulle veronderstel is om te dien. Immers, as iemand nog hieraan getwyfel het, sal <a href=\"http:\/\/www.youtube.com\/watch?v=yF4ne-Ek4ko\">Essop Pahad<\/a> hierdie siening vinnig regstel. Hy s\u00ea ten minste eerlik dat blankes beter daaraan toe is sonder hom.<\/p>\n<p>Inderdaad. Ek dink ook blankes is beter daaraan toe sonder hom.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">online casino<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/63481-eks-rukovoditelyu-xarkovskoj-strojfirmy-grozit-12-let-tyurmy.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die afgelope week of twee het in die teken gestaan van die arrestasie van die webmeester van Zasucks, &#8216;n webwerf wat daaraan gewy is om die gruweldade wat in die ANC-geterroriseerde Suid-Afrika plaasvind, bloot te stel. Eweneens was die reaksies op LitNet besonder intens na aanleiding van die plaasing van &#8216;n internetkoppeling van Zasucks se &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6694\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Uhuru Guru se gruwelfoto&#8217;s&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[43],"tags":[227,7646,7645,6336,7348,7644,7355],"class_list":["post-6694","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c24-joseph-secreve","tag-anc","tag-essop-pahad","tag-huisaanvalle","tag-plaasmoorde","tag-uhuru-guru","tag-uhuru-guru-se-gruwelfotos","tag-za-sucks"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6694","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6694"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6694\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6694"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6694"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6694"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}