{"id":6684,"date":"2009-11-20T06:03:08","date_gmt":"2009-11-20T06:03:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6684"},"modified":"2009-11-20T06:03:08","modified_gmt":"2009-11-20T06:03:08","slug":"vsa-diep-bekommerd-oor-suid-afrikaanse-opleiding-in-guinee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6684","title":{"rendered":"VSA diep bekommerd oor Suid-Afrikaanse opleiding in Guinee"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Verenigde State is \u201cdiep bekommerd\u201d oor verslae dat Suid-Afrikaanse milit\u00eare instrukteurs milisie wat deur die regerende junta gesteun word in Guinee oplei, het \u2018n Amerikaanse amptenaar gister ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie Verenigde State het verslae ontvang van 40 of 50 Suid-Afrikaanse milit\u00eare instrukteurs wat milisielede in Guinee, sommiges onder 18, oplei.\u201d het die Staatsdepartementsamptenaar, wat verkies om anoniem te bly, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Getuies in Guinee s\u00ea dat Suid-Afrikaanse asook Israeli weermaginstrukteurs wat deur die junta gehuur is, besig is om rekrute in \u2018n kamp in Forecariah, 100 kilometers suid van die hoofstad Conakry, op te lei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Staatsdepartementsamptenaar het ges\u00ea: \u201cOns is diep bekommerd.\u201dHy het nie die Israeli\u2019s genoem nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns beskou hierdie aktiwiteit as \u2018n direkte belediging vir die demokratiese aspirasies van die Guinese mense en loodreg teen die pogings van die internasionale gemeenskap om \u2018n vreedsame ontknoping van die huidige krisis te bereik en dat dit \u2018n berekende skuif van die regerende junta is om mag deur gewapende magte en etniese verdeling te behou,\u201d s\u00ea die amptenaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika se Departement van Buitelandse Sake het gister ges\u00ea hulle ondersoek verslae dat mense wat as Suid-Afrikaanse huursoldate beskryf word, pro-junta rekrute in Guinee oplei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ooggetuies het ges\u00ea die nuwe soldate wat deur die junta, wat die mag verlede jaar in Guinee oorgeneem het, gewerf is, in \u2018n kamp wat voorheen gebruik is om vlugtelinge van Sierra Leone in Forecariah te huisves, op te lei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Omtrent 40 milit\u00eare instrukteurs was besig om soldate \u201dwat op grond van hulle etnisiteit gewerf is\u201dop te lei. Hulle behoort aan dieselfde groep as die juntaleier, Kaptein Moussa Dadis Camara, het getuies ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waarnemers beskuldig die junta, wat onder toenemende internasionale druk verskyn na \u2018n uitdelging van 150 opposisielede tydens \u2018n byeenkoms in September, daarvan dat hulle jongmanne uit Camara se tuisstreek na aan Liberi\u00eb en Sierra Leone werf.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-48\/igrushechnoe-oruzhie\">\u043e\u0440\u0443\u0436\u0438\u0435 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0442\u0435\u0439 \u0441 \u043f\u0443\u043b\u044c\u043a\u0430\u043c\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/profil-rukovoditelya-xarkovskoj-prokuraturi-filchakova-aleksandra\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Verenigde State is \u201cdiep bekommerd\u201d oor verslae dat Suid-Afrikaanse milit\u00eare instrukteurs milisie wat deur die regerende junta gesteun word in Guinee oplei, het \u2018n Amerikaanse amptenaar gister ges\u00ea. \u201cDie Verenigde State het verslae ontvang van 40 of 50 Suid-Afrikaanse milit\u00eare instrukteurs wat milisielede in Guinee, sommiges onder 18, oplei.\u201d het die Staatsdepartementsamptenaar, wat verkies &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6684\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA diep bekommerd oor Suid-Afrikaanse opleiding in Guinee&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[7620,7621],"class_list":["post-6684","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-die-verenigde-state-is-diep-bekommerd-oor-verslae-dat-suid-afrikaanse-militere-instrukteurs-milisie-wat-deur-die-regerende-junta-gesteun-word-in-guinee-oplei","tag-het-n-amerikaanse-amptenaar-gister-gese"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6684","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6684"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6684\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6684"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6684"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6684"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}