{"id":6682,"date":"2009-11-20T05:58:36","date_gmt":"2009-11-20T05:58:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6682"},"modified":"2009-11-20T05:58:36","modified_gmt":"2009-11-20T05:58:36","slug":"manyi-dreig-strenger-seb-maatreels","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6682","title":{"rendered":"Manyi dreig strenger SEB-maatre\u00ebls"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die direkteur-generaal van die departement van arbeid, Jimmy Manyi, dreig dat die regering strenger sal optree teen maatskappye wat nie voldoen aan regstellende aksie- en bre\u00ebbasis swart ekonomiese bemagtiging-maatre\u00ebls nie. Hy het gister \u2018n takvergadering van die ANC-jeugliga in Sandton toegespreek en ges\u00ea sy departement is van plan om \u2018n klousule in die SEB-wet in te voeg wat die regering sal toelaat om kontrakte van maatskappy wat nie aan die wet voldoen nie te termineer of te weier. Die wet sal teen volgende jaar Junie van krag word.\u201cAs jy die wet breek, moet iets gebeur,\u201d het hy ges\u00ea. \u201cNie net besprekings soos ons dit nou het nie, en om hulle te vra om te voldoen nie. Hierdie mooi-mooi houding moet einde kry.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Many s\u00ea maatskappye wat nie voldoen aan die wet nie moet uitgesonder word en \u201cgenoem en verdoem\u201d word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea dit is sy werk as DG van arbeid om toe te sien dat dit gebeur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cEk voer hierdie deel met hartstog uit, so as jou maatskappy nie voldoen nie, moet iets met jou gebeur,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy was versigtig om te verduidelik dat indiensnemingekwiteit en regstellende aksie nie \u2018n \u201canti-blanke\u201d beleid was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cBlankes mag miskien die groep wees wat die meeste voordeel daaruit trek,\u201d het hy ges\u00ea sonder om te verduidelik hoe hy by di\u00e9 gevolgtrekking uitkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Regstellende aksie en Swart Ekonomiese Bemagtiging word deur kenners as die hoofoorsaak van die uittog van blanke kundigheid uit die land uit gesien.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/malyshi-do-goda\/odezhda\/futbolki-gol-fy\">\u0444\u0443\u0442\u0431\u043e\u043b\u043a\u0430 \u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0430\u044f \u043a\u0430\u043c\u0443\u0444\u043b\u044f\u0436 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34799\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die direkteur-generaal van die departement van arbeid, Jimmy Manyi, dreig dat die regering strenger sal optree teen maatskappye wat nie voldoen aan regstellende aksie- en bre\u00ebbasis swart ekonomiese bemagtiging-maatre\u00ebls nie. Hy het gister \u2018n takvergadering van die ANC-jeugliga in Sandton toegespreek en ges\u00ea sy departement is van plan om \u2018n klousule in die SEB-wet in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6682\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Manyi dreig strenger SEB-maatre\u00ebls&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[7618],"class_list":["post-6682","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-manyi-dreig-strenger-seb-maatreels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6682","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6682"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6682\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6682"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6682"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6682"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}