{"id":6673,"date":"2009-11-19T15:50:19","date_gmt":"2009-11-19T15:50:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6673"},"modified":"2009-11-19T15:50:19","modified_gmt":"2009-11-19T15:50:19","slug":"politieke-druk-kan-reitz-4-ontneem-van-billike-verhoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6673","title":{"rendered":"Politieke druk kan Reitz 4 ontneem van billike verhoor"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Reitz-vier kan nie verskoning vir hul optrede vra sonder vrywaring van verdere vervolging nie, het Christo Dippenaar, hul regsverteenwoordiger, aan Die Burger ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea om verskoning aan te bied, sal \u2019n implisiete skulderkening beteken wat tot \u2019n skuldigbevinding kan lei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dippenaar het gereageer op \u2019n onlangse toespraak van prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV), voor die Kaapse Persklub waarin hy te kenne gegee het dat die vier waarskynlik binne die volgende twee weke verskoning vir hul optrede kan vra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jansen het ges\u00ea hulle sal in \u2019n onafhanklike \u201cproses\u201d, wat deur \u2019n instelling buite die UV bestuur word, verhoor word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dippenaar s\u00ea die politieke uitlatings in die media plaas geweldige druk op die verhoorlanddros om die vier skuldig te bevind, wat hulle &#8216;n kans op \u2019n billike verhoor ontneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het pas aanvullende verto\u00eb aan die direkteur van openbare vervolging (DOV) in die Vrystaat gerig waarin hy vra dat die aanklag van crimen injuria teen die vier laat vaar word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarin is &#8216;n verweer vervat wat aantoon hoedat die skoonmakers in die video gelag het toe hulle hulself sien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volksblad het Woensdag berig die studente voer in die verklaring aan dat dit nooit voorgekom het asof die werkers tydens die verfilming van die video beledig gevoel het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die werknemers van die Universiteit van die Vrystaat (UV) het uit vrye wil deelgeneem en kon op enige oomblik opgehou het indien hulle wou, het die studente se verklaring gelees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vier beskuldigdes is RC Malherbe, Schalk van der Merwe, Johnny Roberts en Danie Grobler.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/testery_i_pribory\/\">\u0432\u043e\u0440\u043e\u043d\u0435\u0436 \u0442\u0435\u0441\u0442\u0435\u0440\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-dostavka\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b \u0441\u043e\u0442\u0440\u0443\u0434\u043d\u0438\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Reitz-vier kan nie verskoning vir hul optrede vra sonder vrywaring van verdere vervolging nie, het Christo Dippenaar, hul regsverteenwoordiger, aan Die Burger ges\u00ea. Hy het ges\u00ea om verskoning aan te bied, sal \u2019n implisiete skulderkening beteken wat tot \u2019n skuldigbevinding kan lei. Dippenaar het gereageer op \u2019n onlangse toespraak van prof. Jonathan Jansen, rektor &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6673\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Politieke druk kan Reitz 4 ontneem van billike verhoor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[4976,4752,7609,7608],"class_list":["post-6673","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-bloemfontein","tag-jansen","tag-politieke-druk","tag-reitz-4"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6673","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6673"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6673\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6673"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6673"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6673"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}