{"id":6658,"date":"2009-11-19T06:43:45","date_gmt":"2009-11-19T06:43:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6658"},"modified":"2009-11-19T06:43:45","modified_gmt":"2009-11-19T06:43:45","slug":"iaaf-stel-semenya-saak-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6658","title":{"rendered":"IAAF stel Semenya-saak uit"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die saak van die Suid-Afrikaanse hardloopster Caster Semenya sal nie gedurende hierdie weekse raadsvergadering van die IAAF bespreek word nie, hangende die afhandeling van toetse op die atleet, het die Internasionale Assosiasie van Atletiekfederasies gister ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die 18-jarige Semenya, wat tot oorwinning in die vroue 800 meters tydens Augustus se w\u00eareldkampioenskappe gestorm het, het geslagsverifikasietoetse gedurende die somer in Suid-Afrika en Duitsland ondergaan na vrae oor haar geslag, en \u2018n paneel deskundiges bestudeer die uitslae tans vir die IAAF.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDaar sal geen bespreking van die Caster Semenya-saak gedurende die eersdaagse IAAF raadsvergadering wees wat in Monaco van 21-22 November gehou sal word nie,\u201d het \u2018n IAAF-verklaring gelees. \u201cDie IAAF sal nie kommentaar lewer op die mediese aspekte van Caster Semenya se saak nie. Die mediese toetse van die atleet moet nog voltooi word.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was  allerwe\u00eb verwag dat die aangeleentheid op die agenda sou wees nadat die IAAF vroe\u00ebr vanjaar ges\u00ea het daar sal geen besluit oor Semenya se saak wees voor die raadsvergadering in Monte Carlo nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Australi\u00eb se Daily Telegraph het \u2018n ongenoemde bron in September aangehaal wat beweer het Semenya is \u2018n hermafrodiet met beide manlike en vroulike geslagseienskappe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die IAAF het nie die verslag bevestig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Atletiek Suid-Afrika se president, Leonard Chuene en sy raad is deur die Suid-Afrikaanse olimpiese beheerraad geskors, hangende \u2018n ondersoek nadat Chuene erken het dat hy gelieg het toe hy ontken het dat Semenya geslagstoetse ondergaan het voor die w\u00eareldkampioenskappe.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-94\/demisezonnaja-odezhda\/shkol-naja-forma\">\u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d \u0448\u043a\u043e\u043b\u044c\u043d\u043e\u0439 \u043e\u0434\u0435\u0436\u0434\u044b \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63384-harkov-v-cifrah-i-delah.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die saak van die Suid-Afrikaanse hardloopster Caster Semenya sal nie gedurende hierdie weekse raadsvergadering van die IAAF bespreek word nie, hangende die afhandeling van toetse op die atleet, het die Internasionale Assosiasie van Atletiekfederasies gister ges\u00ea. Die 18-jarige Semenya, wat tot oorwinning in die vroue 800 meters tydens Augustus se w\u00eareldkampioenskappe gestorm het, het geslagsverifikasietoetse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6658\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;IAAF stel Semenya-saak uit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[7597,6276],"class_list":["post-6658","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-saak-nie-bespreek-iaaf","tag-semenya"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6658","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6658"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6658\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6658"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6658"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6658"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}