{"id":6656,"date":"2009-11-19T06:37:13","date_gmt":"2009-11-19T06:37:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6656"},"modified":"2009-11-19T06:37:13","modified_gmt":"2009-11-19T06:37:13","slug":"ultra-nasionalistiese-en-anti-rassisme-jeug-bots-in-moskou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6656","title":{"rendered":"Ultra-nasionalistiese en anti-rassisme jeug bots in Moskou"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Sluimerende konfrontasie tussen verregse jeug en anti-rassisme aktiviste het in Moskou se strate losgebars na die noodlottige skietaanval op \u2018n anti-rassisme aktivis bekend as Beenbreker.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geweld spruit voor uit die diep wrewel tussen twee aggressiewe groepe met skerp uiteenlopende visies van Rusland se toekoms \u2013 ultranasionaliste wat tienduisende in getalle beloop en militante anti-rassisme groepe wat hulleself Antifa, die afkorting van anti-fascis, noem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voormalige punk-rocker, Ivan Khutorskoi, 26, het sekuriteit vir byeenkomste van anti-fasciste verskaf. Hy was ook daarvoor bekend dat hy kaalvuisboksgevegte onder hulle gere\u00ebl het en deelgeneem het aan gewelddadige aanvalle op ultranasionaliste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Khutorskoi is Maandagaand in sy woonstelblok op die buitewyke van die stad doodgeskiet. \u2018n Dag later het dosyne gemaskerde mans die hoofkwartier van die pro-Kremlin jeuggroep, Jong Rusland, met klippe, rommel en staalstawe bestook, het die leier van Jong Rusland ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kritici van die Kremlin s\u00ea Rusland se leierskap het Jong Rusland en soortgelyke jeugorganisasies geskep om hulle politieke teenstaanders in toom te hou en om ondersteuning wat by tye slaankrag insluit, op die strate te verskaf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anti-rassisme groepe beweer hulle het nou bande met die ultranasionaliste wat hulle fasciste  of Nazi\u2019s noem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Antifa-groepe het onlangs met rasse skrede in Rusland gegroei, s\u00ea Galina Kozhevnikowa, die direkteur van Sova, \u2018n onafhanklike haatmisdaadmoniteringsgroep. Sy s\u00ea hulle ideologie trek linksgesinde jeug en mense wat bekommerd oor voortdurende haatmisdade en xenofobie in Rusland is, aan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie le\u00ebr van die ultranasionaliste is beslis groter,\u201d s\u00ea sy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos in meeste oorwegend blanke lande, is ongebreidelde immigrasie die oorsaak van spanning tussen lede van die oorspronklike bevolking.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/dlja-aktivnogo-otdyha\/drugoe\">\u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u0430\u0447\u0435\u043b\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Sluimerende konfrontasie tussen verregse jeug en anti-rassisme aktiviste het in Moskou se strate losgebars na die noodlottige skietaanval op \u2018n anti-rassisme aktivis bekend as Beenbreker. Die geweld spruit voor uit die diep wrewel tussen twee aggressiewe groepe met skerp uiteenlopende visies van Rusland se toekoms \u2013 ultranasionaliste wat tienduisende in getalle beloop en militante &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6656\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ultra-nasionalistiese en anti-rassisme jeug bots in Moskou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[1665,7593,7594],"class_list":["post-6656","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-geweld","tag-immigrasie-rusland","tag-ultranasionalisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6656","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6656"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6656\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6656"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6656"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6656"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}