{"id":6643,"date":"2009-11-18T05:17:41","date_gmt":"2009-11-18T05:17:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6643"},"modified":"2009-11-18T05:17:41","modified_gmt":"2009-11-18T05:17:41","slug":"rugbyseisoenkaartjies-vir-tenders","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6643","title":{"rendered":"Rugbyseisoenkaartjies vir tenders"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Beampte van die department van korrektiewe dienste het \u2018n huis, motors, \u2018n oorsese reis vir sy dogter en Blou Bul-seisoenkaartjies gekry, in ruil vir tenders wat hy toegeken het, het parlementslede Dinsdag gehoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cSekere van die bevindings wat jy gemaak het, is afskuwelik,\u201d het Vincent Smith, voorsitter van die komitee ges\u00ea, na \u2018n inligtingsessie wat deur Willie Hofmeyr, van die Spesiale Ondersoek-eenheied van korrupsie in die department ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit is een van die skokkendste voorleggings wat ek in my 15 jaar in die Parlement aangehoor het,\u201d het James Selfe, DA-parlementslid ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hofmeyr het ges\u00ea die beampte moet nog in die hof verskyn en kan daarom nie genoem word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beampte was glo instrumenteel in die oorhandiging van die tenders wat honderde miljoene rande werd is, van \u2018n enkele diensverskaffer en sy vennote tussen 2004 en 2006.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Hofmeyr het die Spesiale Ondersoek-eenheid \u2018n finansi\u00eble ondersoek van die voordele wat die beampte en sy onmiddellike familie van die diensverskaffer ontvang het, gemaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns kon nie enige wettige doel vir die paaiemente wat ongeveer R2,1 miljoen beloop, vind nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie paaiemente was gedoen in die vorm van \u2018n motor, nog \u2018n motor of bydrae tot \u2018n motor, \u2018n motor vir sy seun en dogter, \u2018n borgskap vir die dogter se oorsese reis, nog \u2018n bydrae vir \u2018n motor en ses Blou Bul seisoenkaartjies.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie maatskappy het die finansiering vir die ontwikkeling van \u2018n huis met \u2018n waarde van R1 miljoen gefinansier, asook die herontwerp van \u2018n kombuis met \u2018n waarde van R180 000.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hofmeyr het ges\u00ea die maatskappy het ook R80 000 bygedra tot \u2018n aftreehuis vir die beampte en drie keer die bedrag van R48 000 in sy kredietkaart inbetaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eenheid het verder \u2018n paaiement van R5 500 en een van R58 000 vir betalings aan \u2018n argitek vir planne vir die konstruksie van sy huis gevind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hofmeyr het ges\u00ea die spesifikasies vir die bie\u00ebrs was so opgestel, dat die maatskappy klaarblyklik voorkeur bo ander gekry het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cIn sekere tenders was die begroting heeltemal oorskry.\u201d<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/\">\u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u043d\u0435\u0442 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d \u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u0435\u043a \u043a\u0438\u0435\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/society\/64045-danilchenko-yu-b-i-prokuratura-zhdut-maksimalnogo-nakazaniya-dlya-organizatora-russkoj-vesny.html\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Beampte van die department van korrektiewe dienste het \u2018n huis, motors, \u2018n oorsese reis vir sy dogter en Blou Bul-seisoenkaartjies gekry, in ruil vir tenders wat hy toegeken het, het parlementslede Dinsdag gehoor. \u201cSekere van die bevindings wat jy gemaak het, is afskuwelik,\u201d het Vincent Smith, voorsitter van die komitee ges\u00ea, na \u2018n inligtingsessie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6643\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rugbyseisoenkaartjies vir tenders&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[7572],"class_list":["post-6643","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-rugbyseisoenkaartjies-vir-tenders"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6643","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6643"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6643\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6643"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6643"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6643"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}