{"id":6641,"date":"2009-11-17T18:10:58","date_gmt":"2009-11-17T18:10:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6641"},"modified":"2009-11-17T18:10:58","modified_gmt":"2009-11-17T18:10:58","slug":"obama-buig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6641","title":{"rendered":"Obama buig"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/11\/bush_kiss.jpg\" border=\"0\" title=\"Bush buig nie\" \/>Nuwe foto\u2019s van die Amerikaanse president, Barack Obama, wat voor die Japannese keiser buig, het kritici, wat s\u00ea dat die VSA se leier trots regop moet staan wanneer hy Amerika oorsee verteenwoordig, ontstoke gelaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama was Maandag in Sjina, nadat hy die Japannese been van sy reis na Asi\u00eb twee dae voor dit afgesluit het. Maar Washington se meningsmouse weeg dit nog op of die Amerikaanse president sy land in die skande gesteek het toe hy twee dae tevore tydens \u2018n teeseremonie diep van die heupe af gebuig het toe hy Japan se keiser, Akihito, ontmoet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Politieke kletsprogramme het die oomblik uit die tweede dag van Obama se weeklange Asiese toer, wat die blogsfeer aan die brand het, gespeel en weer gespeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cEk weet nie hoekom President Obama gedink het dit is vanpas nie. Miskien het hy gedink dit sal goed afgaan in Japan. Maar dit is nie gepas vir \u2018n Amerikaanse president om voor \u2018n vreemde een te buig nie,\u201d het die konserwatiewe kommentator William Kristol op die Sondagprogram van Fox News ges\u00ea en bygevoeg dat die gebaar veelseggend is van \u2018n Verenigde State wat swak en oorhoflik onder Obama is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog \u2018n konserwatiewe stem, Bill Bennett, het op CNN ges\u00ea: \u201cDis lelik. Ek wil dit nie sien nie. Ons buig nie die knie voor keisers nie. Ons staan nie terug vir konings of keisers nie. Die president van die Verengide state \u2013 dit gekoppel met so baie verskonings van die Verenigde State \u2013 is net nog \u2018n ding.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sommige konserwatiewe kritici het die beeld van Obama in jukstaposisie geplaas oor di\u00e9 van die voormalige vise-president, Dick Cheney, waarin hy die keiser in 2007 met \u2018n ferm handdruk maar geen buiging nie gegroet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cEk wed as jy na die foto\u2019s van w\u00eareldleiers wat die keiser in Japan groet oor die afgelope 20 jaar bekyk, sien jy hulle  nie buig nie,\u201d s\u00ea Kristol.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sommige reken die gebaar was veral aanstootlik komende na Obama se buiging teenoor Saoedi-Arabi\u00eb se Koning Abdullah tydens \u2018n G20-vergadering in April.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA se president se reis kom na net meer as \u2018n jaar nadat hy tot die Withuis verkies is en is ontwerp om die VSA se mag in streek wat toenemend deur die opkomende reus, Sjina, gedomineer word, te stut.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar terug by die huis, het Obama se buiging in Japan skynbaar meer gemoedere aangegryp as wat daar op die reis self gekonsentreer is.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/\">\u043f\u0440\u043e\u0436\u0435\u043a\u0442\u043e\u0440\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62806-pamyatnik-ivanu-sirko-popolnil-ryady-dostoprimechatelnostej-xarkova.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u0432\u044c\u044e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nuwe foto\u2019s van die Amerikaanse president, Barack Obama, wat voor die Japannese keiser buig, het kritici, wat s\u00ea dat die VSA se leier trots regop moet staan wanneer hy Amerika oorsee verteenwoordig, ontstoke gelaat. Obama was Maandag in Sjina, nadat hy die Japannese been van sy reis na Asi\u00eb twee dae voor dit afgesluit het. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6641\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama buig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6640,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[7570],"class_list":["post-6641","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-obasma-buig-japan"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6641","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6641"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6641\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6640"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6641"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6641"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6641"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}