{"id":6614,"date":"2009-11-17T05:26:27","date_gmt":"2009-11-17T05:26:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6614"},"modified":"2009-11-17T05:26:27","modified_gmt":"2009-11-17T05:26:27","slug":"gr-11-wiskundevraestel-daag-nie-op-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6614","title":{"rendered":"Gr 11-wiskundevraestel daag nie op nie"},"content":{"rendered":"<p>Ten minste twee Afrikaanse ho\u00ebrskole in Johannesburg het Maandag nie hulle vraestelle vir wiskunde betyds ontvang nie. Dit is nog nie bekend of ander skole ook deur die oponthoud geraak is nie.<\/p>\n<p>Die twee ho\u00ebrskole, Randburg en Linden, se graad-11 leerlinge kon nie Maandagoggend begin eksamen skryf nie, omdat die departement van onderwys nie die wiskundevraestel betyds aan die twee ho\u00ebskole deurgestuur het nie.<\/p>\n<p>Ouers en leerlinge is erg ongelukkig oor die vertraging en het gedreig met stappe indien dit weer sou gebeur.<\/p>\n<p>Leerlinge s\u00ea hulle konsentrasie is nadelig be\u00efnvloed deur die departement se versuim om die vraestel betyds deur te stuur aangesien hulle aanvanklik nie geweet het of hulle sou kon skryf of nie.<\/p>\n<p>Die vraestel is glo inderhaas Maandagoggend, nadat die eksamen al moes begin het, aangestuur waarna die onderskeie skole eers die nodige kopie\u00eb moes maak.<\/p>\n<p>Die leerlinge kon eers na &#8216;n vertraging van &#8216;n uur en &#8216;n half uiteindelik begin skryf, nadat die senuwees al erg begin knaag het.<\/p>\n<p>Me Desire\u00eb Levendis, wat pas aangewys is die beste wiskundeonderwyseres in die land deur die Sunday Times-ondersoek, het ges\u00ea die oponthoud is onaanvaarbaar.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\">99spravok.ru<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/biznes-s-kitaem-skolko-mozhno-zarabotat-chto-vezti-s-kem-sotrudnichat-30-40-pribyili-dlya-biznesa-prodayushhego-tovaryi-iz-kitaya\/\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b \u0441\u043e\u0442\u0440\u0443\u0434\u043d\u0438\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ten minste twee Afrikaanse ho\u00ebrskole in Johannesburg het Maandag nie hulle vraestelle vir wiskunde betyds ontvang nie. Dit is nog nie bekend of ander skole ook deur die oponthoud geraak is nie. Die twee ho\u00ebrskole, Randburg en Linden, se graad-11 leerlinge kon nie Maandagoggend begin eksamen skryf nie, omdat die departement van onderwys nie die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6614\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gr 11-wiskundevraestel daag nie op nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[7531],"class_list":["post-6614","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-linden-randburg-wiskundevraestelle-laat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6614","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6614"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6614\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6614"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6614"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6614"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}