{"id":6612,"date":"2009-11-17T05:18:13","date_gmt":"2009-11-17T05:18:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6612"},"modified":"2009-11-17T05:18:13","modified_gmt":"2009-11-17T05:18:13","slug":"en-die-vlag-was-agterstevoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6612","title":{"rendered":"En die vlag was agterstevoor&#8230;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse ambassade in Parys het in \u2018n verklaring ges\u00ea hulle het nie vir Ras Dumisani aan die re\u00eblingskomitee van Vrydag se wedstryd tussen Suid-Afrika en Frankryk aanbeveel nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ambassade het ges\u00ea hulle het ook agtergekom dat die Suid-Afrikaanse vlag tydens die geleentheid agterstevoor vertoon is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cIn alle gevalle verskaf die ambassade slegs inligting, maar in meeste gevalle is hulle nie in \u2018n posisie om die bevoegdheid en bekwaamdheid van partye betrokke te verseker nie,\u201d het die verklaring gelui.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cIn hierdie geval het die ambassade slegs een naam van \u2018n Suid-Afrikaanse sanger in Frankryk gehad, en die ambassade het die naam van sy agent in Frankryk aan die Franse Rugby-unie deurgegee.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit was egter nie \u2018n aanbeveling van die ambassade se kant nie, omdat die ambassade nie vooraf enige blootstelling van die sanger se optredes of vertonings gesien het nie. Hy is ook nie \u2018n bekende kunstenaar nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op \u2018n vergadering op 8 Septmeber met beamptes van die Midi-Pyrenees Rugby Unie in Toulouse, was die ambassade gevra om \u2018n Suid-Afrikaanse sanger voor te stel, wat in Frankryk woonagtig is, om die volkslied tydens die wedstryd te sing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOmdat dit nie \u2018n aangeleentheid vir die ambassade was nie, was die ambassade nie in \u2018n posisie om enige kunstenaars aan te beveel of te soek nie. Hierdie geleentheid moes met die Suid-Afrikaanse Rugby-unie bespreek geword het.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie ambassade het verder onderneem om die Franse Rugby-unie van enige Suid-Afrikaner in te lig wat dalk in Frankryk mag toer, maar daar was niemand op daardie tydstip nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie ambassade het geen onderhandelinge met die partye betrokke gehad nie, en verwerp alle aantygings dat die ambassade die sanger aabveveel het&#8221;, aldus die verklaring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ras Dumisani het groot kritiek ontlok nadat hy die volkslied in verkeerde noot gesing het, en van die lirieke nie geken het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Jong Kommuniste-liga eis nou \u2018n verskoning en het versoek dat Dumisani voortaan net in sy eie stort moet sing. Intussen het Dumisani aangedui dat die klanktoerusting geblammeer moet word, omdat hy voor sy klanktoets aangedui het daar is fout, maar niemand het iets daaromtrent gedoen nie.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/vozduhosborniki-resivery-f6506008\/\">\u0440\u0435\u0441\u0438\u0432\u0435\u0440<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/localnews\/v-harkove-religioznaya-organizaciya-nezakonno-uderzhivala-narkozavisimyh-prokuratura-194121.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse ambassade in Parys het in \u2018n verklaring ges\u00ea hulle het nie vir Ras Dumisani aan die re\u00eblingskomitee van Vrydag se wedstryd tussen Suid-Afrika en Frankryk aanbeveel nie. Die ambassade het ges\u00ea hulle het ook agtergekom dat die Suid-Afrikaanse vlag tydens die geleentheid agterstevoor vertoon is. \u201cIn alle gevalle verskaf die ambassade slegs inligting, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6612\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;En die vlag was agterstevoor&#8230;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[7467,7529,5923],"class_list":["post-6612","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-toulouse","tag-vlag","tag-volkslied"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6612","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6612"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6612\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6612"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6612"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6612"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}