{"id":6607,"date":"2009-11-16T08:45:52","date_gmt":"2009-11-16T08:45:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6607"},"modified":"2009-11-16T08:45:52","modified_gmt":"2009-11-16T08:45:52","slug":"kosie-sukkel-vreeslik-in-toulouse","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6607","title":{"rendered":"Kosie sukkel vreeslik in Toulouse"},"content":{"rendered":"<p>{jathumbnail off}<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se kenwysie, Nkosi Sikelel\u2019 iAfrika, oftewel Kosie Sukkel Vreeslik in Afrika, is \u2018n treurige, eentonige tweeslagkinderkransliedjie, waarvan die vertaling \u201dGod se\u00ebn Afrika\u201d is. Dis met ander woorde \u2018n Christelike of godsdienstige liedjie (in die mate waartoe Afrika se tribalistiese sinkretisme as \u2018n Christelike godsdiens bestempel kan word) in teenstelling met \u2018n volkslied in die tradisionele sin van die woord. Siende dat die Almagtige klaarblyklik juis ni\u00e9 die ewige verloorderkontinent se\u00ebn nie, en hom klaarblyklik versaak het, is Kosie Sukkel Vreeslik uiteraard \u2018n riel wat baie ryk is aan ironie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is voorts ryk aan ironie omdat Afrikaners en die meeste blankes, uitgesonderd \u2018n paar liberale tipes uit die noordelike voorstede van Johannesburg, hoegenaamd geen aanklank met Kosie Sukkel Vreeslik kan vind nie. Ek was al langs die veld by \u2018n hele paar Springboktoetse, en by almal van hulle het die oorgrote meerderheid van my medetoeskouers nie saamgesing nie, en selfs gesit terwyl Kosie Sukkel Vreeslik gespeel is. Dit het op dees aarde niks met ons te make nie. Die rede hiervoor is eenvoudig: \u2018n Suid-Afrikaanse volk bestaan nie en dis gevolglik slegs die ANC wat met nostalgie terugdink aan die dae toe hulle in luukse ballingskap in Londen Kosie Sukkel Vreeslik gesing het. Kosie Sukkel Vreeslik kan insgelyks vir die koddige swart Engelsmannetjie in sy pers rokkie en met sy skril stemmetjie, Desmond Tutu, tot trane wil stem, maar met my het dit niks uit te waai nie. Soos Jimmy Kruger met Steve Biko se dood in aanhouding, laat Kosie Sukkel Vreeslik my en stellig die meeste ander Afrikaners koud.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir die redes hierbo aangevoer, het ek my absoluut verkneukel in die <a href=\"http:\/\/www.youtube.com\/watch?v=AxAc6O_WBFE&amp;feature=player_embedded\">verkragting van Kosie Sukkel Vreeslik<\/a> deur die rastafari\u00ebr Ras Dumisani v\u00f3\u00f3r die Springbokke se toets teen Frankryk in Toulouse die pas afgelope Vrydagaand. Ek het dit s\u00f3 geniet dat ek skoon bereid is om hom te vergewe dat hy m\u00fd volkslied, Die Stem, insgelyks in die proses verwoes het.<\/p>\n<p>{japopup type=&#8221;youtube&#8221; content=&#8221;http:\/\/www.youtube.com\/v\/AxAc6O_WBFE&#038;hl=en_US&#038;fs=1&#038;&#8221; width=&#8221;640&#8243; height=&#8221;380&#8243; title=&#8221;Springboks \/ National Anthem&#8221;}<img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/i1.ytimg.com\/vi\/8BxraW09qsc\/default.jpg\" border=\"0\" alt=\"Springboks \/ National Anthem\" \/><br \/>Springboks \/ National Anthem<\/br>{\/japopup}<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Want sien, die boorling van Natal, Ras Dumisani, se aanslag op ons ore is \u2018n perfekte metafoor vir een van die fundamentele probleme van die sogenaamde re\u00ebnboognasie. Dis nie dat swartes nie kan sing nie; inteendeel. Ek verstout my om te s\u00ea dat die clich\u00e9 waar is: witmense het nie soveel ritme of musiektalent as ons donkerder medeplaneetbewoners nie. Daar is heelwat swartes wat \u2018n hond uit \u2018n bos uit kan sing. Whitney Houston kan byvoorbeeld die noot kennelik hou, en so ook kon Nat King Cole.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die probleem is egter dat Ras Dumisani juis ni\u00e9 \u2018n boombenewelde weergawe van Whitney Houston of Nat King Cole is nie, al is dit \u2018n weergawe met \u2018n beduidende parasietlading in sy gevlegde kroese. Inteendeel; hy kan nie eens die noot so goed hou soos Jurie Els nie\u2026 Ras Dumisani se musiektalent is in dieselfde liga as Julius Malema se standaardgraadaanleg vir houtwerk. Dumisani is stellig ni\u00e9 gekies van die lys van sangers wat deur die SA ambassade in Parys verskaf is omdat hy kon sing nie, maar bloot omdat hy swart was, en juis daarom het slim sy baas gevang. Klink dit nie bekend nie \u2013 mense wat in poste aangestel word, mense wat take gegee word, nie omdat hulle opgewasse is daarvoor nie, maar bloot omdat hulle velle donker genoeg is?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dumisani is die presiese eweknie van Jacob Maroga en bykans al die ander swart bestuurders van semistaatsorganisasies, staatsdepartemente, asook maatskappye in die privaatsektor, wat insgelyks gekies is, nie omdat hulle bestuursvaardighede het nie (en weer eens: ek ontken nie dat daar wel sulke swartes is nie), maar bloot omdat hulle swart was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dumisani het Kosie Sukkel Vreeslik dus onafwendbaar getransformeer \u2013 getransformeer na \u2018n volslae grap, \u2018n gekkespul, \u2018n sirkus; kortom in sy moer in. Om te skryf hy was so vals soos \u2018n kat tydens sy geskree van Kosie Sukkel Vreeslik, sou wees om bronstige mannetjieskatte tydens die paarseisoen te beledig. Bronstige mannetjieskatte is Pavarotti\u2019s in vergelyking met Dumisani. Nie net was hy, die orkes, die wysie en die ritme onbekend aan mekaar nie, maar het hy ook plek-plek die woorde vergeet, veral met Die Stem. Weer eens is sy vals gekerm \u2018n perfekte analogie vir regstellende aksie en SEB.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jacob Maroga, wat stellig minder boom gerook het as Ras Dumisani (wat op sy beurt waarskynlik sleg afsteek by <a href=\"http:\/\/www.rapport.co.za\/Content\/Rubrieke\/HanlieRetief\/2356\/566494ce04ab4604b5f03174fde8fc15\/14-11-2009-01-24\/Hanlie_praat_met_Dirk_Uys\">Koos Kombuis en kie<\/a> waar dit by die misbruik van verbode middels kom), maar eweneens aangestel in \u2018n pos wat hopeloos ver bokant sy vuurmaakplek was, het Eksdom ook getransformeer na \u2018n simfonieorkes waarin die musikante elkeen hul eie wysie, in hul eie musikale sleutel speel, indien nie \u2018n sirkus nie. Dumisani is glo \u2018n professionele musikant wat \u2018n reggae-orkes gehad het. Maroga is \u2018n gekwalifiseerde elektriese ingenieur. Nie een van die twee kan dus op agtergelate status aanspraak maak nie. (Dit moet agtergelate wees want agtergeblewenheid sou sinspeel daarop dat die fout by hulle is.)<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe die onvermydelike gebeur en Dumisani gestriem is oor sy vals gesingery, het hy totaal voorspelbaar opgetree. Hy het, volgens hom, pragtig gesing \u2013 wat is dus die probleem? Dit herinner weer eens aan Jacob Maroga, wat sy transformasie van Eksdom ook as \u2018n groot sukses beskou het. Maroga het immers daarin geslaag om al wat \u2018n blanke bestuurder is met \u2018n swarte te vervang, en d\u00eds wat tel, nie waar nie? Wat maak dit nou saak as die krag dan en wan af is, of as pryse met 300% moet styg? Al wat steeds skort, is dat Dumisani sy kritici as rassiste gaan bestempel. Dit kan nie ver wees nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos <a href=\"http:\/\/www.praag.co.za\/sport-magazine-233\/rugby-magazine-236\/6409-springbokke-se-flenterwysie-in-frankryk.html#disqus_thread\">Gustav Venter voorspel het in sy berig<\/a>, gaan Ras Dumisani se weergawe van Kosie Sukkel Vreeslik klassieke YouTube kykmateriaal word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/instawowphoto.net\/\">how to promote<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/13.09.2010\/a_filchakov_naznachen_prokurorom_dergachevskogo_rajona\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>{jathumbnail off} Die ANC se kenwysie, Nkosi Sikelel\u2019 iAfrika, oftewel Kosie Sukkel Vreeslik in Afrika, is \u2018n treurige, eentonige tweeslagkinderkransliedjie, waarvan die vertaling \u201dGod se\u00ebn Afrika\u201d is. Dis met ander woorde \u2018n Christelike of godsdienstige liedjie (in die mate waartoe Afrika se tribalistiese sinkretisme as \u2018n Christelike godsdiens bestempel kan word) in teenstelling met \u2018n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6607\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kosie sukkel vreeslik in Toulouse&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[5921,6576,6575,7523,7522,21092,4883,7467,5923],"class_list":["post-6607","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-die-stem","tag-eksdom","tag-jacob-maroga","tag-kosie-sukkel-vreeslik","tag-kosie-sukkel-vreeslik-in-toulouse","tag-rubrieke","tag-springbokke","tag-toulouse","tag-volkslied"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6607","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6607"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6607\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6607"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6607"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6607"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}