{"id":658,"date":"2007-07-17T14:39:45","date_gmt":"2007-07-17T14:39:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=658"},"modified":"2007-07-17T14:39:45","modified_gmt":"2007-07-17T14:39:45","slug":"plan-vir-irak-te-koop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=658","title":{"rendered":"Plan vir Irak te koop"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die Amerikaanse dagblad, die <em>New York Post,<\/em> het die verkoper as &#8216;n kaptein in die Infanterie ge&iuml;dentifiseer. Ene Thad Krasnesky beskryf homself as &#8216;n inligtingspesialis wat oor goeie kennis aangaande die Midde-ooste beskik.<\/p>\n<p> &quot;Ek stem nie saam met die manier waarop die oorlog gevoer word nie&quot;, het Krasnesky aan die koerant ges&ecirc;. &quot;Ek praat die taal en ek verstaan die kultuur, geskiedenis en godsdiens genoegsaam om &#8216;n breedvoerige plan te verskaf, wat eerbaar is en na sukses sal lei.&quot;<\/p>\n<p> Cptnabil het nie geantwoord op die navrae van nuusagentskappe wat wou h&ecirc; dat hy sy identiteit bevestig nie. Hy het herhaal dat hy milit&ecirc;re inligting ingesamel het tydens die Golfoorlog asook die oorlog in Irak en dat hy by meer as 400 kontakopererasies se beplanning betrokke was.<\/p>\n<p> Volgens hom sal moontlike belangstelling vir sy plan uit die geledere van Kongreslede of presidentsverkiesingskandidate kom. Die &quot;oplossing&quot; word aangebied vir 5 miljoen dollar. <\/p>\n<p> Indien hy nie &#8216;n koper kry teen die einde van die naweek nie, sal die plan aan die beste aanbod gaan. Maandagmiddag was die beste aanbod $20,50&#8230;<\/p>\n<p> &nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;  <\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/product-category\/jewelry-sets\/\">silver wedding jewelry sets<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><\/p>\n<div align=\"justify\"> Die bekende internetafslaer, eBay, wat alles onder die son te koop aanbied, se lotnommer 150141399174, is &#8216;n ongewone aanbieding. Dit behels &#8216;n &quot;oplossing vir die oorlog in Irak&quot; en word voorgestel deur &#8216;n Amerikaanse offisier wat &#8216;n spesialis in inligting is.<\/p>\n<p> Onder die skuilnaam &quot;cptnabil&quot; skryf die k&ecirc;rel dat hy vir die beste bod &#8216;n manier om die oorlog in Irak te ontknoop, sal beskikbaar stel. Hy s&ecirc; voorts &quot;dit is nie &#8216;n grap nie&quot; en dat hy &#8216;n werkbare oplossing vir die konflik wat tans daar afspeel, aanbied.<\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089],"class_list":["post-658","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/658","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=658"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/658\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=658"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=658"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=658"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}