{"id":6571,"date":"2009-11-13T08:59:31","date_gmt":"2009-11-13T08:59:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6571"},"modified":"2009-11-13T08:59:31","modified_gmt":"2009-11-13T08:59:31","slug":"selfoontariewe-binnekort-laer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6571","title":{"rendered":"Selfoontariewe binnekort laer"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Genl. Siphiwe Nyanda, die minister van kommunikasie, het met sy aankondiging in die parlement die \u201cvrywillige\u201d verlaging van die tarief vir interkonneksie vir selfone as \u2019n Kers- en Paasfeesgeskenk vir die verbruiker bestempel. Interkonneksie-tariewe gaan met 36c daal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die interkonneksie-tarief is die bedrag wat een netwerk aan \u2019n ander moet betaal om \u2019n oproep na die ander netwerk oor te skakel. Di\u00e9 tarief is van die hoogste in die w\u00eareld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2019n Verlaging in di\u00e9 tarief sal die selfoonnetwerke in staat stel om ook gewone selfoontariewe te verlaag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit volg nadat die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) voorgestel het dat die netwerke self met mekaar onderhandel en \u2019n laer tarief beding.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nyanda moes verlede maand egter \u2019n nuwe beleidsvoorskrif by die parlement indien omdat selfoonoperateurs traag was hulle winste in te boet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die portefeuljekomitee gemoeid met die kwessie wou interkonneksie-tariewe met tot 60c verlaag. Netwerke het daarna dadelik onderneem om nuwe en bekostigbare kleinhandelprodukte reeds in Desember vanjaar in te stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">MTN en Vodacom het die 36c voorgestel omdat \u2019n drastiese verlaging in tariewe hul sakemodelle sou be\u00efnvloed en voorgestel dat die tariewe eerder stelselmatig verlaag moet word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nyanda het ges\u00ea di\u00e9 verlaging sal meer mededingendheid in die mark sal bring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nyanda het sy beleidsvoorskrif onttrek om die proses verder aan te help.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns is bly dat die bedryf \u2019n vroe\u00eb oplossing gevind het tot die kwessie van laer selfoon-interkonneksie-tariewe,\u201d het mnr. Shameel Joosub, besturende direkteur van Vodacom Suid-Afrika ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vodacom en Cell C se tarief sal van R1,25c tot R0,89c in spitstye verlaag word en dit sal reeds in Februarie van krag wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">MTN se verlagings tree eers in Maart in werking.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/detskiy-transport\/detskie-mashinki-dlya-kataniya\/\">\u043a\u0430\u0442\u0430\u043b\u043a\u0438 \u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/novosti\/nid\/29382\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Genl. Siphiwe Nyanda, die minister van kommunikasie, het met sy aankondiging in die parlement die \u201cvrywillige\u201d verlaging van die tarief vir interkonneksie vir selfone as \u2019n Kers- en Paasfeesgeskenk vir die verbruiker bestempel. Interkonneksie-tariewe gaan met 36c daal. Die interkonneksie-tarief is die bedrag wat een netwerk aan \u2019n ander moet betaal om \u2019n oproep na &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6571\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Selfoontariewe binnekort laer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-6571","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6571","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6571"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6571\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6571"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6571"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6571"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}