{"id":6568,"date":"2009-11-13T05:50:50","date_gmt":"2009-11-13T05:50:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6568"},"modified":"2009-11-13T05:50:50","modified_gmt":"2009-11-13T05:50:50","slug":"eishkom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6568","title":{"rendered":"Eishkom"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Jippie! Jacob Maroga is uit. Nee, hy\u2019s in. Nee, hy is weer uit. Maar Bobby Godsell is definitief uit. Maar sal hy terugkom as Maroga uit is?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vrae en gerugte en stories oor wie nou eintlik aan die stuur van sake staan by Eskom, het gister die nuustoneel oorheers. Van onverwagse oorde het daar ook vreemde uitsprake gekom &#8211; soos die swart vakbonde wat vir \u2018n verandering meen rassisme het niks met die ding te doen nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is ANC-ministers wat bang is vir die invloed wat die gebeure op buitelandse beleggings kan h\u00ea. En dan is daar \u2018n direksie wat skielik uit \u2018n diep slaap ontwaak en agterkom dat die bestuurder wat hulle aangestel het \u2018n verslag waarin die kragkrisis voorspel word, van die tafel gevee het, omdat die vrou wat dit opgestel het, wit is. Daar word ook ernstige debatte gevoer oor die nodigheid van regeringsingryping en die fyn lyn tussen bestuur en politieke inmenging.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hele geveg oor wie die trein dryf, is besig om die aandag van die werklike krisis af te lei en dit is dat die spoor reeds oor die afgrond verdwyn het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Natuurlik is dit belangrik dat mense pa moet staan vir die besluite wat hulle geneem het en is dit ook belangrik wie aan die stuur van sake staan. Maar terwyl dit alles aan die gang is, praat niemand meer oor die Eskom-aansoek om kragpryse dramaties te verhoog nie. Die regering wil ingryp in die bestuur van Eskom, maar wil nog steeds h\u00ea dat die belastingbetalers die rekening moet betaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mense vergeet ook dat die regering nog glad nie \u2018n plan vir alternatiewe energiebronne het nie en dat die druk op ons natuurlike hulpbronne om aan stygende kragvereistes te voldoen, besig is om die land te verwoes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons land se kragnetwerk was \u2018n reuse bate toe die ANC\/SAKP\/Cosatu-alliansie die land oorgeneem het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was nog \u2018n geskenkie wat in die skoot van hierdie mense geval het, net soos al die ander stelsels en strukture wat op Eerste W\u00eareld-standaard opgerig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar word nou oral laslappieplakwerk gedoen om net die dinge aanmekaar te hou, veral met die oog op volgende jaar se sokkertoernooi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As dit verby is wat gaan dan word van die ambisieuse projekte soos die Gautrein, bouwerk aan stadions en die instandhouding van paaie? Gaan alles dan maar net weer verder verval en sal ons maar voortleef met ewige beurtkrag?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was die politieke klimaat en politieke beleid wat veroorsaak het dat instansies soos Eskom hulle trots en trotse werkerskorps verloor het. Dit sal eers weer regkom as die politieke bestel verander. Daar kan maar hoeveel Bobby Godsell\u2019s in direksies sit \u2013 as hy gedwing word om die regering se beleid van swart bemagtiging en affirmative action toe te pas, gaan hy sukkel om iemand te kry wat weet waarom daar \u2018n blou, groen en bruin draadjie in \u2018n prop moet wees\u2026<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/78-prozhektory\">\u043f\u0440\u043e\u0436\u0435\u043a\u0442\u043e\u0440 \u0441\u0432\u0435\u0442\u043e\u0434\u0438\u043e\u0434\u043d\u044b\u0439 ip65<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/profil-rukovoditelya-xarkovskoj-prokuraturi-filchakova-aleksandra\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Jippie! Jacob Maroga is uit. Nee, hy\u2019s in. Nee, hy is weer uit. Maar Bobby Godsell is definitief uit. Maar sal hy terugkom as Maroga uit is? Die vrae en gerugte en stories oor wie nou eintlik aan die stuur van sake staan by Eskom, het gister die nuustoneel oorheers. Van onverwagse oorde het daar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6568\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Eishkom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[4827,7333],"class_list":["post-6568","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-eskom","tag-maroga"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6568","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6568"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6568\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6568"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6568"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6568"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}