{"id":6541,"date":"2009-11-11T15:15:54","date_gmt":"2009-11-11T15:15:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6541"},"modified":"2009-11-11T15:15:54","modified_gmt":"2009-11-11T15:15:54","slug":"krygkor-hub-gevra-om-te-gaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6541","title":{"rendered":"Krygkor-HUB gevra om te gaan"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die raad van Krygkor het die HUB Sipho Thomo gevra om te gaan, maar hy weier.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Raadsvoorsitter Popo Molefe het Woensdag aan &#8216;n portefeuljekomitee van die parlement ges\u00ea dat hy Thomo verlede week gevra het om te bedank en hom drie dae gegee het om die saak te oordink.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het die komitee toegespreek nadat Thomo gevra is om die vetrek te verlaat. Hy het ges\u00ea Krygkor het tot die slotsom gekom dat Thomo &#8220;ons almal gaan laat sink&#8221; en dat die probleme net gaan opklaar as Thomo gaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het hom gevra om te bedank&#8230; Hy sou Saterdag na my toe terugkom. Teen Maandag het hy niks nog van hom laat hoor nie,&#8221; het Molefe ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moet nou kyk na watter opsies vir ons oop is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Thomo het aan die media ges\u00ea dat hy nie beplan om te gaan nie. &#8220;Ek het geen rede om te bedank nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die jongste kwessie kom kort op die hakke van die Eskomgeveg tussen Jacob Maroga en die Eskomraad wat Bobby Godsell genoop het om Maandag te bedank.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Godsell het ges\u00ea hy het geen keuse gehad nie want die raad kon nie die regering se goedkeuring bekom vir Maroga se vroe\u00ebre bedanking nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Molefe het egter ges\u00ea die raad van Krygkor het nie die regering se stempel nodig om van Thomo ontslae te raak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lede van die opposisie het die afdanking van Thomo verwelkom maar gewonder hoekom dit so lank geneem het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was spekulasie dat Thomo se hantering van inligting omtrent die gekanselleerde betselling Airbus A400M swaarvragvliegtuie die raad laat besluit het om hom te laat gaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Thomo het verlede maand aan geskokte parlementslede erken dat die koste van die bestelling van &#8216;n duur R17 miljard na R47 miljard opgegaan het sedert 2006.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar het deurentyd spanning geheers tussen die raad en Thomo, maar die koste van die Airbus-aankope was die strooi wat die kameel se rug gebreek het.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free gambling game<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/society\/2017\/10\/26\/190184.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die raad van Krygkor het die HUB Sipho Thomo gevra om te gaan, maar hy weier. Raadsvoorsitter Popo Molefe het Woensdag aan &#8216;n portefeuljekomitee van die parlement ges\u00ea dat hy Thomo verlede week gevra het om te bedank en hom drie dae gegee het om die saak te oordink. Hy het die komitee toegespreek nadat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6541\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Krygkor-HUB gevra om te gaan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[6660,7433],"class_list":["post-6541","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-krygkor","tag-thomo"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6541","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6541"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6541\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6541"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6541"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6541"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}