{"id":6535,"date":"2009-11-11T14:19:33","date_gmt":"2009-11-11T14:19:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6535"},"modified":"2009-11-11T14:19:33","modified_gmt":"2009-11-11T14:19:33","slug":"landbank-korrupsie-gaan-baie-groter-nagevolge-he","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6535","title":{"rendered":"Landbank-korrupsie &#8216;gaan baie groter nagevolge h\u00ea&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Willie Hofmeyr, hoof van die spesiale ondersoek-eenheid van die nasionale vervolgingsgesag, het Woensdag ges\u00ea dat die ondersoek na korrupsie by die Landbank \u201cbaie groter nagevolge\u201d gaan h\u00ea as wat aanvanklik gedink is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hofmeyr is besig met \u2019n ondersoek waar daar na bewering meer as R100 miljoen van die Landbank se fondse gebruik is vir die aankope van luukse eiendom en uitspattige geskenke vir sekere individue.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cSoos wat die bankrekeninge en ander dokumente ontleed is, het dit geblyk dat daar meer individue is wat ondersoek moet word. Dit is ook moeilik om die mense te nader as jy nie seker is of hulle \u2019n getuie of beskuldigde gaan wees nie soos die ondersoek ontvou.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aangesien die ondersoek nou wyer strek, is dit duidelik dat die geld deur \u2019n hele paar bankrekeninge gegaan het. Dit is \u2019n stadige proses om die bankstate in die hande te kry en dit neem baie tyd. \u201cDie state is in groot databasisse gestoor,\u201d het hy ges\u00ea. \u201cOns wag nog vir state om beskikbaar gestel te word.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hofmeyr het ges\u00ea gegewe die omvang van die ondersoek is dit belangrik dat alles behoorlik gedoen word. Hy het egter vir geduld gevra weens die tyd wat dit neem. Dit is ondanks die feit dat hy die span wat aan die ondersoek werk vergroot het en dat hulp deur die departement van finansies gebied is om die banke se state vinniger in die hande te kry.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/steamrooms\/saunas\/\">\u043f\u043e\u0441\u0442\u0440\u043e\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.drivemir.ru\/object\/topcargo-perevozka-obemnih-gruzov\">topcargo \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Willie Hofmeyr, hoof van die spesiale ondersoek-eenheid van die nasionale vervolgingsgesag, het Woensdag ges\u00ea dat die ondersoek na korrupsie by die Landbank \u201cbaie groter nagevolge\u201d gaan h\u00ea as wat aanvanklik gedink is. Hofmeyr is besig met \u2019n ondersoek waar daar na bewering meer as R100 miljoen van die Landbank se fondse gebruik is vir die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[7426,5524],"class_list":["post-6535","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake","tag-hofmeyr","tag-landbank"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6535","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6535"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6535\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6535"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6535"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6535"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}