{"id":6523,"date":"2009-11-11T08:56:33","date_gmt":"2009-11-11T08:56:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6523"},"modified":"2009-11-11T08:56:33","modified_gmt":"2009-11-11T08:56:33","slug":"zuma-eerste-in-die-ry-vir-vigstoets","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6523","title":{"rendered":"Zuma &#8216;eerste in die ry vir Vigstoets&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u2019n Reuse-veldtog word beplan om mense aan te moedig om hulself vrywillig vir MIV\/vigs te toets. Pres. Jacob Zuma sal \u201cdie eerste een in die ry wees\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het aangekondig dat Suid-Afrika die w\u00eareld se grootste teenvigsveldtog van stapel wil stuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cLede van die kabinet moet strategiese leierskap toon, en dit moet by die president begin. Wanneer ons by vrywillige toetse kom, sal ek vir hom s\u00ea ek wil hom eerste in die ry h\u00ea en die aanduiding is dat hy sal instem.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kabinet, kerkleiers en rolmodelle in die musiekbedryf, sakesektor en sportsterre gaan ook gevra word om \u2019n voorbeeld vir Suid-Afrika te stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die skokkende statistieke is die gevolg van wat Mbeki se regering in die laaste dekade gedoen het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Standaard-vigstoetse vir swanger vroue sal ook ingestel word. Swanger vroue ondergaan verskeie verpligte toetse vir onder meer diabetes en seksueel oordraagbare siektes tydens swangerskap, maar nie vir vigs nie, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 2007 was die totale aantal sterftes in die land 573 408 en in 2008 het di\u00e9 syfer die hoogte ingeskiet tot 756 062. \u201cEk het nog nie die syfers vir 2009 nie, maar ek vermoed ons kan reeds 900 000 bereik het. Dit het met meer as 100% gestyg in die laaste 11 jaar.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Motsoaledi het die donker prentjie wat Zuma verlede week oor vigs geskets het, bevestig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika maak slegs 0,7% van die w\u00eareld se bevolking uit, maar die land dra 17% van die MIV\/vigs-las. \u201cWanneer die w\u00eareldprentjie in ag geneem word, is dit 23 keer meer as die w\u00eareldgemiddelde.\u201d<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/russian-bakes-build\/\">\u043f\u0435\u0447\u044c \u0434\u043b\u044f \u0431\u0430\u043d\u0438 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ua.today\/news\/press_reliz\/harkovskie_prokurory_napravili_v_sud_delo_o_trebovanii_krupnoj_vzyatki\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Reuse-veldtog word beplan om mense aan te moedig om hulself vrywillig vir MIV\/vigs te toets. Pres. Jacob Zuma sal \u201cdie eerste een in die ry wees\u201d. Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het aangekondig dat Suid-Afrika die w\u00eareld se grootste teenvigsveldtog van stapel wil stuur. \u201cLede van die kabinet moet strategiese leierskap toon, en [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[7417],"class_list":["post-6523","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-zuma-vigs"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6523","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6523"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6523\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6523"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6523"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6523"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}