{"id":6507,"date":"2009-11-10T20:23:07","date_gmt":"2009-11-10T20:23:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6507"},"modified":"2009-11-10T20:23:07","modified_gmt":"2009-11-10T20:23:07","slug":"malema-tokkel-weer-rassisme-snaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6507","title":{"rendered":"Malema tokkel weer &#8216;rassisme&#8217;-snaar"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC-jeugliga het Dinsdag die DA gevra om \u201cstil te bly\u201d en het die party daarvan beskuldig dat hulle klagtes oor die kostes van Julius Malema se sekuriteit rassisties is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie verklarings wat deur die regse politieke partye uitgereik, veral van die DA, in verband met di\u00e9 vertroulike kwessie, kom duidelik van die rassistiese tradisies van hierdie minderheidspartye,\u201d het die liga in \u2018n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was in reaksie op \u2018n berig uit Rapport wat op News24 gepubliseer is wat getoon het dat Malema spesiale beskerming ontvang wat die belastingbetaler R300 000 uit die sak jaag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANCYL het berigte oor die kwessie afgepraat en \u2018n beroep gedoen op alle verantwoordelike media om op te hou om oor die persoonlike sekuriteit van die ANCYL president te berig, aangesien hulle dit as privaat ag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns doen ook \u2018n beroep op die DA om hul monde te hou en om die demokratiese beginsels, instellings en prosesse van die ANC-regering te respekteer.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns kan nie help om te glo dat die DA se teenkanting van die ANCYL president se sekuriteitre\u00eblings deur alternatiewe motiewe aangevuur word nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die berig het polisiewoordvoerder Zweli Mnisi Saterdag bevestig dat Malema spesiale beskerming ontvang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Patricia de Lille van die Onafhanklike Demokrate het aan die koerant ges\u00ea: \u201cVir iemand wat daarvan hou om kontroversi\u00eble uitlatings in die media te maak, is dit lafhartig om nou skielik bang te wees.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Dianne Kohler, die DA se woordvoerder vir veiligheid en sekuriteit, is sekuriteit slegs \u2018n \u201cmodegier\u201d vir die president van die jeugliga.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">game slots<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/filchakov-aleksandr\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC-jeugliga het Dinsdag die DA gevra om \u201cstil te bly\u201d en het die party daarvan beskuldig dat hulle klagtes oor die kostes van Julius Malema se sekuriteit rassisties is. \u201cDie verklarings wat deur die regse politieke partye uitgereik, veral van die DA, in verband met di\u00e9 vertroulike kwessie, kom duidelik van die rassistiese tradisies &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6507\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema tokkel weer &#8216;rassisme&#8217;-snaar&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[6685,266],"class_list":["post-6507","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-julius-malema","tag-rassisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6507","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6507"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6507\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6507"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6507"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6507"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}