{"id":6506,"date":"2009-11-10T20:19:38","date_gmt":"2009-11-10T20:19:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6506"},"modified":"2009-11-10T20:19:38","modified_gmt":"2009-11-10T20:19:38","slug":"zille-gee-lys-wette-wat-dienslewering-ophou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6506","title":{"rendered":"Zille gee lys wette wat dienslewering ophou"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Helen Zille, Wes-Kaapse premier het \u2018n lys van nasionale wette wat dienslewering in die provinsiale regering vertraag, aan die presidensie, regering asook die ministerie vir tradisionele aangeleenthede oorhandig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">D\u00edt kom na \u2018n versoek wat pres. Jacob Zuma aan die Wes-Kaapse provinsiale regering op 13 Augustus, tydens \u2018n vergadering in Pretoria, gerig het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die lys van wette wat die provinsiale regering be\u00efnvloed, is gebaseer op insae gelewer deur elk van die Wes-Kaapse departemente.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was in totaal 70 voorgestelde veranderinge. Dit sluit in oproepe vir die nasionale wetgewing om vereenvoudig te word, om sodoende vertragings van infrastruktuur-projekte soos behuising, basiese dienste en paaie te vermy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sommige gevalle is daar tot vier verskillende wette wat vier verskillende openbare deelname prosesse vir een projek vereis. Dit veroorsaak groot vertragings, het Zille ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns doen ook \u2018n beroep om \u2018n meer duidelike wetgewing oor die verskillende rolle en verantwoordelikhede van nasionale, provinsiale regering te kry, soos uitgesit in skedule 4 en 5 van die grondwet.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die huidige situasie het onsekerheid gelaat, en dit het befondsing en implementering affekteer, en het baie keer provinsiale regerings met onbefondse mandate gelaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns het gevra dat die grondwethof gevra moet word om die proses te beheer.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie vraag rondom die regte en verantwoordelikhede van hawens is ook geopper, wat deur Transnet beheer word, maar nie altyd op so \u2018n manier, dat streeksekonomie asook gemeenskappe hieruit voordeel trek nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns het ook \u2018n reeks ander voorstelle ingesluit om nie in slaggate te trap wat tot korrupsie en wanbestuur kan lei nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cVerlede maand is \u2018n lys van nasionale wette ingehandig wat munisipaliteite negatief affekteer. Dit was gebasseer op insae van \u2018n hele paar munisipaliteite in die Wes-Kaap, n\u00e1 \u2018n versoek vanaf die minister aan al 30 munisipaliteite in die provinsie.\u201d<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/47-kak-organizovat-ulichnoe-osveshchenie\">\u0443\u043b\u0438\u0446<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/visnazheniy-ta-pobitiy-u-harkovi-rozsliduyut-strashnu-zagibel-tririchnogo-hlopchika-20170927647641\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Helen Zille, Wes-Kaapse premier het \u2018n lys van nasionale wette wat dienslewering in die provinsiale regering vertraag, aan die presidensie, regering asook die ministerie vir tradisionele aangeleenthede oorhandig. D\u00edt kom na \u2018n versoek wat pres. Jacob Zuma aan die Wes-Kaapse provinsiale regering op 13 Augustus, tydens \u2018n vergadering in Pretoria, gerig het. Die lys van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6506\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zille gee lys wette wat dienslewering ophou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[5380,6879],"class_list":["post-6506","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-dienslewering","tag-zille"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6506","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6506"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6506\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6506"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6506"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6506"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}