{"id":649,"date":"2007-07-12T08:41:06","date_gmt":"2007-07-12T08:41:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=649"},"modified":"2007-07-12T08:41:06","modified_gmt":"2007-07-12T08:41:06","slug":"duitser-wreed-vermoor-in-namibi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=649","title":{"rendered":"Duitser wreed vermoor in Namibi"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">[&#8230;]<\/p>\n<p align=\"justify\">                        Die Fellinger-egpaar se nagmerrie-ervaring het begin skaars                        24 uur nadat hulle uit Kanada in die land aangekom het op                        &lsquo;n fotosafari wat bykans &lsquo;n maand sou duur.<\/p>\n<p align=\"justify\">                        Mnr. Fellinger, wat die foto-ateljee, Kunst-Photografie                        &amp; Design, in Mittelahreweg, Niederahr, besit, het met                        sy aankoms in Windhoek &lsquo;n vierwieltrek dubbelkajuitbakkie                        gehuur en besluit om deur die Khomas Hochland na Swakopmund                        te reis waar hy en sy vrou reeds Sondagaand moes oornag.<\/p>\n<p align=\"justify\">[&#8230;]&nbsp;<\/p>\n<p align=\"justify\">                        Daarna is die egpaar na die klein monument op die plaas                        waar mnr. Fellinger op &lsquo;n trop bobbejane afgekom het.                        Me. Fellinger het in die motor agtergebly terwyl haar man                        die trop wou gaan afneem. Twee gewapende mans het egter uit die niet verskyn en haar                        na die agtersitplek van die bakkie gedwing.<\/p>\n<p align=\"justify\">                        Met haar man se terugkoms, is hy ook agter in die bakkie                        gedwing en een van die twee rowers het die voertuig omgedraai                        en weer in Windhoek se rigting begin ry.<\/p>\n<p align=\"justify\">                        Mnr. Fellinger het hom blykbaar verset teen die wyse waarop                        hulle behandel is en die tweede rower in die passasiersitplek                        het omgedraai, &lsquo;n 7,62 mm Tokarev-pistool teen sy                        kop gedruk en die sneller getrek. Hy het op sy vrou se skoot inmekaar gesak.<\/p>\n<p align=\"justify\">                        Die rowers het daarna in die omgewing begin rondry en van                        die een plaaspad na die ander beweeg voordat hulle na sowat                        vyf ure mnr. Fellinger se liggaam teen &lsquo;n steil helling                        in &lsquo;n rivierloop afgerol het.<\/p>\n<p align=\"justify\">                        Omdat albei die rowers met mnr. Fellinger se bloed besmeer                        was, het hulle hul klere, blykbaar kamoefleerdrag, uitgetrek,                        dit aan die brand gesteek en van mnr. Fellinger se klere                        uit sy tas gehaal en dit aangetrek.<\/p>\n<p align=\"justify\">                        Die twee rowers en me. Fellinger het hulle daarna met die                        gekaapte voertuig op die plaaspad, P-1985, op pad na Otjimbingwe                        bevind en kort voor sononder het die bestuurder beheer oor                        die voertuig verloor voordat dit begin rol het.<\/p>\n<p align=\"justify\">                        Die passasier is erg beseer in di&eacute; ongeluk en hy                        is deur sy makker uit die bakkie gehelp, op sy rug getel                        en albei het in &lsquo;n westelike rigting in die bosse                        vedwyn.<\/p>\n<p align=\"justify\">[&#8230;]<\/p>\n<p align=\"justify\">                        Op die ongelukstoneel was dit gister duidelik dat die Fellinger-egpaar                        lank reeds aan hul Namibiese uitstappie beplan het. <\/p>\n<p align=\"justify\">                        Mnr. Fellinger se laaste inskrywings in sy fotoregister                        was die taxi-fooi wat hy in Kanada moes betaal om na die                        lughawe vervoer te word en &lsquo;n kort opsomming van die                        foto&rsquo;s wat hy geneem het voordat hulle in Namibi&euml;                        aangekom het.<\/p>\n<p align=\"justify\">&nbsp;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-086-u-vrachebnoe-zaklyuchenie\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/13.10.2017\/harkov_v_liderah_po_komfortnosti_zhizni_v_ukraine\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\"> &lsquo;n Duitse toeris is wreed in sy vrou se arms tereggestel                        voordat sy ontvoer, etlike ure aangehou en op &lsquo;n verlate                        bergpad in die Khomas Hochland &lsquo;n motorongeluk oorleef                        het om haar nagmerrie-verhaal aan die w&ecirc;reld te vertel.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[162,21089],"class_list":["post-649","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/649","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=649"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/649\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=649"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=649"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=649"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}