{"id":6467,"date":"2009-11-07T16:04:18","date_gmt":"2009-11-07T16:04:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6467"},"modified":"2009-11-07T16:04:18","modified_gmt":"2009-11-07T16:04:18","slug":"julius-kry-amptelike-beskerming","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6467","title":{"rendered":"Julius kry amptelike beskerming"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Julius Malema se lewe is in gevaar, en lyfwagte is nou aangestel om hom dag en nag te beskerm, het die polisie se ministerie Saterdag aangekondig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zweli Mnisi, ministeri\u00eble woordvoerder het ges\u00ea \u2018n analise, gedoen deur die misdaad-intelligensie-eenheid het onthul dat die ANC Jeugleier dreigemente ontvang, en dus beskerm moet word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cHy het \u2018n brief aan ons geskryf waarin hy ges\u00ea het sy lewe is in gevaar. Ons eenheid het ondersoek ingestel, en voorstelle aan die polisiekommisaris deurgestuur.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cGebasseer op ons bevindinge, was daar besluit op lyfwagte,\u201d het Mnisi ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy kon egter nie meer oor die bevindinge van die ondersoek uitbrei nie, en het koerant gerugte ontken dat Malema doodsdreigemente ontvang het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cEk kan nie die aard van die dreigemente bekend maak nie, en ek ontken dat ek glo ges\u00ea het Malema kry doodsdreigemente,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Floyd Shivambu, ANC woorvoerder wou ook nie oor die aangeleentheid praat nie, en het ges\u00ea hy dra nie kennis van die situasie nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cAl het ons geweet, gaan ons nie kommentaar oor die aangeleentheid lewer nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het Saterdag in \u2018n verklaring ges\u00ea hulle is bekommerd oor die dreigemente, en dat Malema geregtig is om deur lyfwagte beskerm te word, ten spyte daarvan dat opposisie partye ges\u00ea het dit is onnodige vermorsing van belastingbetalers se geld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cProminente leiers van politieke partye is geregtig om lyfwagte te gebruik, wanneer hul persoonlike lewe in gevaar is,\u201d het Jackson Mthembu, nasionale ANC-woordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens hom was die reaksie van die Demokratiese Alliansie (DA) en Onafhanklike Demokrate (OD) \u2018verregaande en onsensitief\u2019.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar Dianne Kohler-Barnard, woordvoerder van die DA het volgehou dat Malema nie geregtig is op die gebruik van lyfwagte nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cVan wanneer af betaal die staat vir lede van politieke partye om beskerming te kry. Hierdie man is nie \u2018n politikus nie, hy is maar net \u2018n hoof van een van die eenhede binne die ANC. Watter regte het hulle om belastingbetalers se geld op hom te spandeer.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cEk dink dis verregaande dat hulle belastingbetalers se geld op Malema gebruik, wanneer hy die een is wat dreig om mense dood te maak. Hy het dit oor homself gebring,\u201d het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-086-u-vrachebnoe-zaklyuchenie\">\u0444\u043e\u0440\u043c\u0430 086\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63759-dose-prokurora-aleksandra-filchakova.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema se lewe is in gevaar, en lyfwagte is nou aangestel om hom dag en nag te beskerm, het die polisie se ministerie Saterdag aangekondig. Zweli Mnisi, ministeri\u00eble woordvoerder het ges\u00ea \u2018n analise, gedoen deur die misdaad-intelligensie-eenheid het onthul dat die ANC Jeugleier dreigemente ontvang, en dus beskerm moet word. \u201cHy het \u2018n brief &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6467\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Julius kry amptelike beskerming&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[6685,7335],"class_list":["post-6467","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-julius-malema","tag-lyfwagte"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6467","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6467"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6467\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6467"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6467"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6467"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}