{"id":6447,"date":"2009-11-06T04:41:34","date_gmt":"2009-11-06T04:41:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6447"},"modified":"2009-11-06T04:41:34","modified_gmt":"2009-11-06T04:41:34","slug":"dilemma-malema-se-blou-ligte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6447","title":{"rendered":"&#8216;Dilemma&#8217; Malema se blou ligte"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cJulius \u2018Dilemma\u2019 Malema en sy bestuurder se misbruik van blou polisieligte nadat hulle deur verkeersbeamptes net buite Polokwane\/Pietersburg beveel is om van die pad te trek, is nog \u2018n onteenseglike bewys van die minagting van die gereg deur die ANC Jeugliga en sy leierskap. Die ANC moet nou begin kennis neem dat die spreekwoordelike rooi ligte al lankal vervaag het en dat die blou ligte van die gereg nou eerder al hoe sterker vir sy jeug begin flikker. Malema en sy bestuurder het hulle skuldig gemaak aan dwarsboming van die gereg en roekelose bestuur,\u201d s\u00ea adv. Anton Alberts, VF Plus parlement\u00eare woordvoerder oor Vervoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens berigte het die bestuurder van Malema se motor in die pad stilgehou, ligte vir die verkeersbeamptes geflikker en toe die blou lig op die motor se dak geplaas. Malema het daarna die verkeersbeamptes aggressief gekonfronteer en hulle gevra of hulle weet wie hy is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit dui daarop dat Malema hom eens was met die optrede van sy bestuurder. Dit blyk volgens die berigte dat twee misdrywe begaan is, naamlik twee klagtes vir roekelose bestuur weens die oorskryding van die spoedgrens (107km\/h in \u2018n 60km\/h sone) en die stilhou van die motor in die middel van die pad en dwarsboming van die gereg deur die wanvoorstelling dat die motor \u2018n BBP-motor van die SAPD is. Die intimidasie van die verkeersbeamptes deur Malema is natuurlik gronde vir \u2018n tweede klag van dwarsboming van die gereg,\u201d meen adv. Alberts.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het vroe\u00ebr gevra dat Malema binne die ANC gedissiplineer word, maar die party het nie daaraan gehoor gegee nie. Dit blyk nou dat die besluit van die ANC gou by hulle gaan spook. \u201cDie VF Plus gaan die Vervolgingsgesag in Polokwane\/Pietersburg vra om Malema en sy bestuurder te vervolg. Indien die ANC nie sy jeugleier kan dissiplineer en dwing om die grondwet te respekteer nie, sal die VF Plus dit doen deur gebruik te maak van die land se regstelsel. Niemand in Suid-Afrika is bo die wet verhewe nie. Dit sal Malema ook nou uitvind,\u201d het Alberts ges\u00ea.<\/p>\n<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/nasosnoe-oborudovanie-f3831868\/\">\u0432\u0438\u0434\u044b \u043d\u0430\u0441\u043e\u0441\u043d\u043e\u0433\u043e \u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cJulius \u2018Dilemma\u2019 Malema en sy bestuurder se misbruik van blou polisieligte nadat hulle deur verkeersbeamptes net buite Polokwane\/Pietersburg beveel is om van die pad te trek, is nog \u2018n onteenseglike bewys van die minagting van die gereg deur die ANC Jeugliga en sy leierskap. Die ANC moet nou begin kennis neem dat die spreekwoordelike rooi &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6447\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Dilemma&#8217; Malema se blou ligte&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-6447","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6447","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6447"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6447\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6447"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6447"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6447"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}