{"id":6442,"date":"2009-11-05T15:10:53","date_gmt":"2009-11-05T15:10:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6442"},"modified":"2009-11-05T15:10:53","modified_gmt":"2009-11-05T15:10:53","slug":"malema-se-grond-is-gesteel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6442","title":{"rendered":"Malema s\u00ea grond is gesteel"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Grondhervorming en die restitusiedoelwit om 30% van Suid-Afrika se landbougrond teen 2014 in swart besit te h\u00ea, is gereeld in die nuus en Cosatu en Julius Malema , voorsitter van die ANC-jeugliga, het hul opinies hieroor aan die BBC verduidelik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is reeds bekend dat die doelwit van 2014 na 2025 geskuif is en die grootste rede wat hiervoor voorgehou word is, is ho\u00eb plaaspryse, luidens \u2018n berig in die Irish Times. Finansi\u00eble beperkinge, burokratiese sloerdery en die internasionale ekonomiese krisis word ook voorgehou as redes vir die huidige stand van sake.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">[&#8230;]<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema meen die Regering se gewillige koper en verkoper-benadering tot grondhervorming is onsuksesvol en grondeienaars moet \u2018n ononderhandelbare aanbod van die Regering gebied word. \u201cOns sal betaal, maar net wat ons kan bekostig want hulle het dit in elke geval gesteel. Hulle het ons grond gesteel,\u201d het hy aan die BBC ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cosatu-woordvoerder Patrick Craven s\u00ea die feit dat \u2018n hele generasie sal verbygaan voordat restitusie werklik toegepas is, is nie goed genoeg nie. \u201cOns sit op \u2018n sosiale tydbom. Die feit dat mense van landelike gebiede gedwing word om na plakkerskampe in stede te trek skep die soort spanning wat ons om kwessies soos dienslewering sien. Dit sal baie beter wees as hulle \u2018n lewe in landelike gebiede kan maak. Die grootste rede waarom hulle nie kan nie is die feit dat grondeienaarskap in di\u00e9 gebiede steeds ongebalanseerd is.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lees die volledige berig <a href=\"http:\/\/www.landbou.com\/nuus\/nuus-artikel\/grond-gesteel-malema\">hier<\/a>.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ds-dental.ru\">ds dental<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Grondhervorming en die restitusiedoelwit om 30% van Suid-Afrika se landbougrond teen 2014 in swart besit te h\u00ea, is gereeld in die nuus en Cosatu en Julius Malema , voorsitter van die ANC-jeugliga, het hul opinies hieroor aan die BBC verduidelik. Dit is reeds bekend dat die doelwit van 2014 na 2025 geskuif is en die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6442\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema s\u00ea grond is gesteel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-6442","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6442","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6442"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6442\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6442"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6442"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6442"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}