{"id":6421,"date":"2009-11-04T05:16:09","date_gmt":"2009-11-04T05:16:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6421"},"modified":"2009-11-04T05:16:09","modified_gmt":"2009-11-04T05:16:09","slug":"kapitalisme-verloor-stoom-in-oos-europa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6421","title":{"rendered":"Kapitalisme verloor stoom in Oos-Europa"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Kapitalisme en demokrasie het stoom verloor in Oos-Europa en Sentraal-Europa. Talle mense in di\u00e9 lande meen tans dat hulle ekonomies baie beter daaraan toe was onder kommunisme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n peiling deur die Pew-navorsingsentrum wat Maandag gepubliseer is, 20 jaar na die val van die Berlynse muur, toon dat daar heelwat minder mense in die voormalige Sowjet-blok is wat demokrasie verkies as in 1991.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die grootste verandering was in die Oekra\u00efene waar &#8216;n yslike 42% hulle steun van demokrasie onttrek het. Net 30% ondersteun tans &#8216;n veelpartystelsel, terwyl 72% in 1991 gedink het dit is &#8216;n goeie stelsel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfs in Oos-Duitsland het demokrasie &#8216;n knou gekry en is die ondersteuning met 6% af. In Bulgarye is dit met 24% af, in Litoue met 20%, Hongarye met 18% en Rusland met 8%<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Net in Pole en Slowakye is die ondersteuning onderskeidelik met 4% en 1% op.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl die gedagte van demokrasie &#8216;n knou gekry het, het ondersteuning vir &#8216;n markekonomie in bykans elke land waar die peiling gedoen is, nog swakker gevaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Pole en Tsjeggi\u00eb was die gevoel meer positief oor die ekonomiese situasie, maar in Hongarye het 72% ges\u00ea die teendeel is waar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten spyte van die negatiewe tendens, is lande oor die algemeen bly oor die val van kommunisme. Hulle sien ook lidmaatskap van die EU as &#8216;n positiewe stap, behalwe in Hongarye.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Wes-Duitsland voel minder mense egter tevrede met hulle lewenstandaard as in 1991.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">NAVO is ook gewild in die meeste lande, behalwe in die Oekra\u00efene en Rusland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rusland is ook deur die meeste lande as &#8216;n negatiewe invloed gesien, met die uitsondering van Bulgarye en die Oekra\u00efene.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Groot aantal Russe, &#8216;n meerderheid, voel dat die einde van die Sowjet-Unie &#8216;n &#8220;reuse ramp&#8221; was en byna die helfte voel dit is &#8220;natuurlik&#8221; vir Rusland om &#8216;n ryk te wees.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/roboty-i-figurki\/roboty\">\u043c\u0443\u043b\u044c\u0442\u0438\u043a \u043f\u0440\u043e \u0440\u043e\u0431\u043e\u0442\u0430 \u0442\u0440\u0430\u043d\u0441\u0444\u043e\u0440\u043c\u0435\u0440\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kapitalisme en demokrasie het stoom verloor in Oos-Europa en Sentraal-Europa. Talle mense in di\u00e9 lande meen tans dat hulle ekonomies baie beter daaraan toe was onder kommunisme. In &#8216;n peiling deur die Pew-navorsingsentrum wat Maandag gepubliseer is, 20 jaar na die val van die Berlynse muur, toon dat daar heelwat minder mense in die voormalige &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6421\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kapitalisme verloor stoom in Oos-Europa&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-6421","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6421","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6421"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6421\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6421"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6421"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6421"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}