{"id":6416,"date":"2009-11-04T04:42:12","date_gmt":"2009-11-04T04:42:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6416"},"modified":"2009-11-04T04:42:12","modified_gmt":"2009-11-04T04:42:12","slug":"boesak-terug-na-anc","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6416","title":{"rendered":"Boesak terug na ANC"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Skaars twee ure nadat Allan Boesak sy bedanking vanaf Cope aangekondig het, het die ANC hom terug verwelkom na hulle kamp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Membathisi Mdladlana, minister van arbeid het Boesak Dinsdag in \u2018n verklaring na die party terug verwelkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns wil Boesak herinner aan sy tuiste, die organisasie met die ideologie en visie, die ANC,\u201d het Mdladlana ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 minister, wie ook die leier van die ANC Wes-Kaap taakspan is, het Boesak se skuif verwelkom om hom van \u2018n sukkelende party te dissosieer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cCope is vaag, verlore en deurmekaar,\u201d het Mdladlana ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cCope is \u2018n party van dwase desperate mense, wat op mense se gevoel speel. Hulle werk buite die bewustheid van die mense van Suid-Afrika.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boesak het vroe\u00ebr Dinsdagoggend sy bedanking by die Congress of the People ingehandig, glo omdat die party se strukture in wanorde is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens hom wou hy nie \u2018n leierskapsrol by die party gehad het, toe hy in 2008 by hulle aangesluit het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boesak het ges\u00ea daar is al baie goeie hardewerkers geskors omdat hulle die party se leierskap gekritiseer het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Phillip Dexter, woordvoerder van Cope, het Boesak se kritiek afgemaak en ges\u00ea dit was nog nooit maklik om \u2018n nuwe party te stig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns het sy bedanking met teleurstelling ontvang. Hy het by die party aangesluit toe ons dit net gestig het, en baie mense het ho\u00eb verwagtinge gehad toe hy by die party aangesluit het.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie uitdagings wat Boesak uitgewys het, is algemene uitdagings wanneer dit kom by \u2018n nuwe organisasie. Ons wens hom alles van die beste toe,\u201d het Dexter ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boesak se bedanking is nie die eerste vir Cope nie. Twee senior leiers Simon Grindrod en Lynda Odendaal het vroe\u00ebr bedank as gevolg van die manier hoe die party bestuur word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cope is die derde grootste party in die parlement en werk toenemend saam met die DA.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boesak het belowe om sy werk in die gemeenskap, kerk en as \u2018n buitengewone professor aan die Universiteit van Stellenbosch voort te sit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook bygevoeg hy sal voortaan vir Cope bid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cMy gebed is dat Cope weer hul hoop en visie sal vind, om die beloftes wat hulle aan die mense van Suid-Afrika gemaak het, kan vervul.\u201d<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-dopusk-k-zanyatiem-sportom-sorevnovaniyam\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430 \u0432 \u0441\u043f\u043e\u0440\u0442\u0437\u0430\u043b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/khar.gp.gov.ua\/ua\/subordinate_offices_.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skaars twee ure nadat Allan Boesak sy bedanking vanaf Cope aangekondig het, het die ANC hom terug verwelkom na hulle kamp. Membathisi Mdladlana, minister van arbeid het Boesak Dinsdag in \u2018n verklaring na die party terug verwelkom. \u201cOns wil Boesak herinner aan sy tuiste, die organisasie met die ideologie en visie, die ANC,\u201d het Mdladlana [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-6416","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6416","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6416"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6416\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6416"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6416"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6416"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}