{"id":6415,"date":"2009-11-04T04:39:02","date_gmt":"2009-11-04T04:39:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6415"},"modified":"2009-11-04T04:39:02","modified_gmt":"2009-11-04T04:39:02","slug":"afrika-kan-in-twee-skeur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6415","title":{"rendered":"Afrika kan in twee skeur"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Vulkaniese aktiwiteite kan die kontinent Afrika moontlik in twee dele skeur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bevindings het gekom nadat navorsers die 60 km-lange skeur in die noorde van Ethiopi\u00eb gaan bestudeer het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 skeur het verskyn nadat twee vulkaniese uitbarstings in 2005 in die streek, Afar plaasgevind het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 voorval het dit vir wetenskaplikes moontlik gemaak om die aarde se tektoniese bewegings verder te bestudeer, het die verslag wat in die Geophysical Research Letters gepubliseer is, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die bevindings toon dat \u2018n groot magnetiese deformasie in enkele dae kan plaasvind,\u201d het Atalay Arefe, \u2018n professor aan die universiteit van Ethiopi\u00eb wat aan die studie deelgeneem het, aan AFP ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Navorsers s\u00ea verskuiwings en skeure wat normaalweg op die bodem van die oseaan plaasvind, is die oorhoofse prosedures wat gevolg word wanneer kontinente van mekaar af weg skeur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afrika het dieselfde prosedure ondergaan toe di\u00e9 kontinent miljoene jare terug vanaf Amerika los geskeur het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cAfar gee nou \u2018n natuurlike laboratorium waar ons eksperimente kan uitvoer om uit te vind of dit weer moontlik is,\u201d het Atalay verduidelik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Atalay, wat sedert die uitbarstings deel van die studiegroep was, het ges\u00ea die voorval in 2005 is \u2018n vooruitskatting van wat moontlik in die vasteland mag plaasvind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die oseaan se formasies vind baie stadig plaas en sal moontlik \u2018n paar miljoen jare neem. Die skeur sal in die Afar streek begin en in die rigting van Mosambiek beweeg,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Afar streek, wat bekend is vir sy soutmyne en aktiewe vulkane, is die laagste en warmste plek op die planeet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/igrushki-dlya-devochek\/igrushechnye-domiki\/\">\u043a\u0443\u043a\u043e\u043b\u044c\u043d\u044b\u0439 \u0434\u043e\u043c\u0438\u043a \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/prokuraturakharkiv\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vulkaniese aktiwiteite kan die kontinent Afrika moontlik in twee dele skeur. Die bevindings het gekom nadat navorsers die 60 km-lange skeur in die noorde van Ethiopi\u00eb gaan bestudeer het. Di\u00e9 skeur het verskyn nadat twee vulkaniese uitbarstings in 2005 in die streek, Afar plaasgevind het. Di\u00e9 voorval het dit vir wetenskaplikes moontlik gemaak om die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-6415","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6415","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6415"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6415\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6415"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6415"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6415"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}