{"id":639,"date":"2007-07-10T00:00:00","date_gmt":"2007-07-10T00:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=639"},"modified":"2007-07-10T00:00:00","modified_gmt":"2007-07-10T00:00:00","slug":"die-agtste-wonder-van-die-wreld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=639","title":{"rendered":"Die agtste wonder van die w?reld"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Asi&euml; het die verkiesing &quot;gewen&quot; met drie wonders, Europa het slegs &#8216;n  (politiek korrekte?) een gehad, Suid-Amerika twee en Noord-Amerika een. Wat  natuurlik skitter in sy afwesigheid is die w&ecirc;reld se tweede grootste  kontinent, Afrika. Afrika het weliswaar &#8216;n kandidaat gehad: die stad  Timboektoe in Mali. <\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Ongelukkig vir Afrika het die deelnemers aan die kiesery  waarskynlik besef dat die Islamitiese akademie aldaar bitter min met Afrika  en inheemse denke te doen gehad het. Die intellektuele stukrag van die  akademie was volledig van Arabiese oorsprong. Van die res van Afrika, en  veral die lande buite die Arabiese invloedsfeer, was daar hoegenaamd geen  melding gemaak nie. <\/p>\n<p>Ek hoef nie uit te brei oor watter geskiedenislose vakuum en letterlike  donkerte Afrika suid van die Sahara verteenwoordig nie. Hierdie was die  kontinent wie se inwonders vir eeue na die see gestaar het sonder om daaraan  te dink om &#8216;n skip te bou, die kontinent waar basiese uitvindsels soos die  wiel, die geskrewe woord, skarniere, riolering en besproeiing onbekend was,  laat staan nog telefone, buskruit of die differensiaalrekenkunde.  <\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Vernederend, is dit nie, dat &#8216;n reusagtige kontinent so arm van gees kon  wees dat &#8216;n blote skiereiland, Europa, nie minder nie as ses nominasies kon  ontvang teenoor die embarrasserende een van Afrika nie, een wat boonop onder  eksterne invloed opgerig is? <\/p>\n<p>Tog is daar diegene, veral lede van die swart groepe van Amerika en  akademici soos Martin Bernal, wat hardnekkig bly ontken dat Afrika &#8216;n enorme  agterstand het. Hierdie mense kwalifiseer vir my as die agtste wonder van  die w&ecirc;reld. <\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Hulle is mense wat teen alle beskikbare getuienis in bly  aanspraak maak daarop dat veral Westerse denke en beskawing grootliks hul  oorsprong in Afrika gehad het, wat aanhou aanspraak maak daarop dat Afrikane  en Inkas se beskawings op &#8216;n gelyke vlak was.&nbsp; Daar is selfs &#8216;n hele  beweging wat probeer om hedendaagse geloofwaardigheid of relevansie aan  primitiewe gebruike soos toordoktery te verleen onder die naam inheemse  kennis (&quot;indigenous knowledge&quot;). <\/p>\n<p>Mens hoef egter nie so ver soos Bernal se instansie, Columbia Universiteit,  te soek vir s&oacute; &#8216;n wandelende wonder nie. Thabo Mbeki se Afrosentrisme steun  sterk op werke soos <em>Black Athena<\/em>. Nader aan die huis het selfs Afrikaners  een in eie geledere: Max du Preez. Max bly wonderbaarlik en hardnekkig  ontken dat Afrika &#8216;n agtergeblewe kontinent is. <\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Hy is onbeheerbaar opgewonde  oor &#8216;n sogenaamde metropool wat glo naby Johannesburg in antieke tye bestaan  het, en oor enkele goue beeldjies wat in die Noord-Transvaal gevind is.  Vreemd dat daar bitter min van Max se &quot;metropool&quot; oor was in 1886 toe goud  op die Witwatersrand ontdek is, of hoe? Nee, darem nie regtig vreemd nie.  <\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Die sogenaamde metropool was in der waarheid bloot &#8216;n versameling tydelike  skuilings en vuurherde opgerig deur nomadiese trekboere, waarvan slegs  enkele, onbeduidende oorblyfsels agtergelaat is. Van &#8216;n ho&euml; beskawing (in  teenstelling met &#8216;n kultuur) was daar egter geen sprake nie. <\/p>\n<p>Afrosentriste soos Mbeki en Du Preez doen Afrikane kennelik &#8216;n enorme onreg  aan. Dit is eers as mens jou eie probleme eerlik in die gesig kan staar, dat  jy daadwerklike vordering kan toon. Asiate soos die inwoners van China en  Japan het gesnap dat, hul geskiedenis van ho&euml; beskawing ten spyt, hulle sou  moes aanpas om by te hou in die moderne w&ecirc;reld. <\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Vandag maak Taiwan, Japan en  China veel beter en meer koste-effektiewe rekenaarskywe as enige Westerse  land. Max du Preez, Martin Bernal en Thabo Mbeki se wonderbaarlike maar  halstarrige weiering om die realiteit vierkantig in die o&euml; te staar, gaan  Afrikane nog duur te staan kom. <\/div>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\">\u0437\u0430\u043a\u0430\u0437\u0430\u0442\u044c \u0441\u0442\u0440\u043e\u0438\u0442\u0435\u043b\u044c\u0441\u0442\u0432\u043e \u0431\u0430\u043d\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/antonbkl.JPG\" width=\"77\" height=\"101\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>&#8216;n W&ecirc;reldwye peiling is onlangs gehou om die  sewe wonders van die hedendaagse w&ecirc;reld te kies. Van  die sewe wonders van die antieke w&ecirc;reld bestaan daar slegs nog een, naamlik  die groot piramide by Gizeh. <\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Die ander wonders het ingesluit die hangende  tuine van Babel en die lighuis by Alexandri&euml;. Bykans 100 miljoen mense het  deelgeneem aan &#8216;n internasionale stemmery. Die sewe wonders van die moderne  w&ecirc;reld is as volg gekies: die Groot Muur van China, die Taj Mahal in Indi&euml;,  die Colosseum in Rome, die Christusbeeld in Rio de Janeiro, die Inka&#8217;s se  stad Machu Picchu in Peru, die ru&iuml;nes van Petra in Jordani&euml; en die stad  Chich&eacute;n Itz&aacute; in Meksiko.<\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[152,21092],"class_list":["post-639","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-anton-barnard","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/639","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=639"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/639\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=639"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=639"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=639"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}