{"id":638,"date":"2007-07-09T22:30:51","date_gmt":"2007-07-09T22:30:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=638"},"modified":"2007-07-09T22:30:51","modified_gmt":"2007-07-09T22:30:51","slug":"van-nqakula-a-selebi-tot-varke-a-bobbejane","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=638","title":{"rendered":"Van Nqakula &#038; Selebi tot varke &#038; bobbejane"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Om die Suid-Afrikaanse &quot;Animal Farm&quot; in beter te verstaan, moet  mens ook die narre in beheer kan eien. Hulle is gewoonlik &#39;meer gelyk&#39;  as die res van die gepeupel en skuil uiteraard agter tientalle lyfwagte  en\/of gedra hulself soos ware varke met hul ho&euml;spoed gewapende  konvooie op ons snelwe&euml;, pleks daarvan dat hulle net &#39;n slag van hul  ideologiese troontjies afklim en hul werk begin doen. Die vernaamstes  van hulle sit in regeringsposte met vanne soos Nqakula, Selebi, Msimang,  Pandor, Balfour, Xingwana . . . gits, ek moet stop &#8212; net-nou lys ek al  28 van hulle minus een (dit is natuurlik Manuel)!. <\/p>\n<p> Dis nou reeds algemeen om terme soos &#39;regstellende aksie&#39;, &#39;kwota&#39;,  &#39;SEB&#39; en dies meer in verband te bring met onbevoegdheid, onverdienstelikheid, ens. Die here Nqakula en Selebi staan ongetwyfeld heel voor in  die ry van sulke toekennings &#8212; die afgemete bekendmaking van ongetemde  misdaadstatistieke is die swart-op-wit bewys daarvan. <\/p>\n<p> Ons kan beter doen sonder sulke (s)otte in die Suid-Afrikaanse orweliaanse  grap wat hulle graag die Nuwe SA noem. Sal Pres. Mbeki asb. hierdie <span class=\"moz-txt-underscore\">nikswerd<span class=\"moz-txt-tag\"> <\/span><\/span>(&quot;onderpresterende&quot; is onvanpas, want dit impliseer prestasie  al is dit van onaanvaarbaarde gehalte) Minister en Kommisaris vervang &#8212;  selfs al is dit dan met bobbejane uit die dieretuin! Ons sal  waarskynlik beter daaraan toe wees. Ten minste kan &#39;n bobbejaan nie p&ecirc;lle raak  met elemente van die onderw&ecirc;reld nie en kan hy ook nie vir jou en my wat  reeds ho&euml; belasting betaal en &#39;n sekuriteitsbedryf reeds twee keer die  grootte van die Polisiemag in stand hou met na-belaste geld, vra wat jy  doen om misdaad te bekamp nie! <\/p>\n<p> Daarvan gepraat, hoe doen mens dit as jy ontwapen word deur die regering  en wanneer jy dit wel waag om &#39;n vermeende moordenaar of verkragter in  jou huis te skiet, dan sluit hulle jou summier toe oor &#39;n naweek in &#39;n  Polisiesel waar jou eie verkragting deur mede-aangehoudende kriminele &#39;n  uitgemaakte saak is. Hoe doen mens dit in die skadu van ontbinde  spesialiseenhede, ontbinde kommando&#39;s, die afskaffing van die doodstraf,  sonder &#39;n flinke 10111 diens, met polisievoertuie sonder brandstof, met  misdadigers wat op vroe&euml; parool gaan, met misdadigers wat op strepe  vrygelaat word weens oorvol tronke, ens.? <\/p>\n<p> Op die keper beskou het misdaadbekamping onder die beheer van die twee  genoemde here net een rigting gegaan, en dit was snel agteruit! Dalk was alles  in die ou-SA tog nie so sleg gewees nie!    <\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">logo for euro<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/analiziruem-deklaratsiyu-o-dohodah-yuriya-danilchenko\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die onlangse misdaadstatistiekverslag en gepaardgaande uitsprake deur  Minister Nqakula en Komm. Selebi, verwys. <\/p>\n<p>In George Orwell se boek: &quot;Animal Farm&quot;, figureer bobbejane weliswaar  nie as karakters nie, maar wel (vet) varke. Selfs &#39;n aap met &#39;n  ertjiepitbrein sal vir jou kan s&ecirc; dat die Nuwe Suid-Afrika beswaarlik  beter funksioneer vandag as &#39;n Piesangrepubliek. Om die punt te bewys:  Ons sit blykbaar met &#39;n moderne Grondwet vol allerlei teoretiese en  filosofiese waarborge van vryheid, gelykheid, demokrasie en dies meer op  papier, maar in realiteit beleef &#39;n mens net die teenoorgestelde: Naamlik &#39;n  regeringsgesteunde vertrapping van minderheidsregte, ge&iuml;nstitusionaliseerde  diskriminasie by indiensneming en die ongelooflike miskenning van 90%  van Suid-Afrikaners (wit, swart en bruin) se demokratiese wens om die doodstraf  terug te bring in bykans die misdadigste land ter wereld! <\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096],"class_list":["post-638","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/638","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=638"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/638\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=638"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=638"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=638"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}