{"id":637,"date":"2007-07-09T22:08:38","date_gmt":"2007-07-09T22:08:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=637"},"modified":"2007-07-09T22:08:38","modified_gmt":"2007-07-09T22:08:38","slug":"die-kleure-van-die-franse-weermag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=637","title":{"rendered":"Die kleure van die Franse weermag"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Maar daar is blykbaar reeds &#8216;n roering onder besluitnemers oor die aangeleentheid. Die minister van Verdediging, Herv&eacute; Morin, wil graag &quot;sigbare minderhede&quot; in verantwoordelike poste sien. Alhoewel hy die gedagte van &quot;regstellende aksie&quot; verwerp, het hy homself verbind tot &quot;diversiteit&quot;. Hy wil sien dat &quot;arm kinders, sonder geleenthede&quot;, toegelaat word om aan die voortreflike milit&ecirc;re instellings soos Saint-Cyr of Navale te studeer.<\/p>\n<p> Vanaf 2008 wil die minister studente by die beste milit&ecirc;re opleidingskole inskryf vir oorbruggingsklasse alhoewel hulle nie kwalifiseer vir toelating nie. &quot;Dit is nie &#8216;n geval van die toelatingsvereistes wat ons wil verlaag nie, maar om die jeug te kry om in &#8216;n goeie omgewing te studeer want hulle glo dat sulke instellings nie vir hulle is nie.&quot; S&oacute; gesels &#8216;n amptenaar wat gemoeid is met die saak.<\/p>\n<p> Die Infanterie rekruteer 13 000 siele per jaar en is besonder sensitief oor die aangeleentheid. Dit is &quot;&#8217;n sentrale onderwerp, een wat ons n&aacute; aan die hart l&ecirc;,&quot; s&ecirc; die opperbevelvoerder generaal Bruno Cuche. As &#8216;n oud-bevelvoerder van Saint-Cyr meen die generaal dat hy nog nie die &quot;sigbare minderhede&quot; opgemerk het nie. Die ideaal volgens hom is dat die weermag die bevolking ten volle weerspie&euml;l.<\/p>\n<p> Sy direkteur van Indiensneming, generaal de Bavinchove, voeg by dat die enigste gekleurde gesigte by Saint-Cyr Co&euml;tquidan di&eacute; van buitelanders is. &quot;Ons is dekades agter die VSA.&quot; Dit sal weliswaar eers in 2040 wees dat een van die kinders van immigrante-ouers &#8216;n bevelsposisie sal beklee indien hy vandag aansluit.<\/p>\n<p> Eric Deroo, historikus wat navorsing oor koloniale troepe gedoen het, s&ecirc; daar was &quot;in die dertigerjare &#8216;n vyftigtal swart offisiere (&#8230;) maar nog nooit &#8216;n swart generaal nie.&quot;<\/p>\n<p> Desnieteenstaande is immigrante se kinders aangetrokke tot die weermag. Op die oomblik skat waarnemers dat 15% van die mag uit nie-blankes bestaan. Word daar teen hulle gediskrimineer? In &#8216;n boek oor die onderwerp wat deur die ministerie van Verdediging geborg is, <em>Couleurs du drapeau<\/em> (Kleure van die Vlag), s&ecirc; die skrywers dat nie-blankes Frans voel, maar dat hulle dikwels sukkel om die weermag dit te laat glo.<\/p>\n<p> Die neteligste kwessie is Islam en die Moslemgeloof. Hulle voel dat die Franse agterdogtig bly dat daar &#8216;n verdeelde lojaliteit by sulke soldate is. In 1975 was die bevelvoerder van die Spesiale Magte in Laos egter generaal Wolsztynski, seun van &#8216;n Poolse immigrant, en voorstanders van &quot;diversiteit&quot; dink hy sal as uitstekende voorbeeld dien om die bevelstruktuur te verswart&#8230;<\/div>\n<p> <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">no deposit win<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/10.07.2017\/dostizheniya_harkova_priznayut_i_vysoko_otsenivayut_v_evrope\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u043e\u0447\u044c<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">Saterdag is die herdenking van die bestorming van die Bastille-gevangenis, &#8216;n nasionale vakansiedag in Frankryk. En volgende Saterdag, 14 Julie, sal weer &#8216;n geleentheid vir Franse soldate wees om in hul deftige uniforms voor Nicolas Sarkozy verby te marsjeer in Parys.<\/p>\n<p> Onder die troepe is baie swart en Arabiese gesigte. Maar onder die bevelvoerders nie &#8216;n enkele een nie. Etniese verskeidenheid bestaan, maar net vir die laagste range. Di&eacute; toestand het die Verteenwoordigende Raad vir Swart Assosiasies, <em>Conseil repr&eacute;sentatif des associations noires<\/em> (Cran), genoop om &#8216;n ope brief aan die president te rig.<\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089],"class_list":["post-637","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/637","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=637"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/637\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=637"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=637"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=637"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}