{"id":6369,"date":"2009-11-01T08:59:20","date_gmt":"2009-11-01T08:59:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6369"},"modified":"2009-11-01T08:59:20","modified_gmt":"2009-11-01T08:59:20","slug":"botswana-se-selfbeeldprobleme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6369","title":{"rendered":"Botswana se selfbeeldprobleme"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Suid-Afrikaanse man is in Botswana in hegtenis geneem omdat hy na bewering vir \u2018n werker ges\u00ea het di\u00e9 is dommer as die president. Vroe\u00ebr is vier Suid-Afrikaanse vrouens ook in Botswana in hegtenis geneem, n\u00e1dat hulle ges\u00ea het Ian Khama lyk soos \u2018n Boesman. Hoekom sou dit \u2018n belediging wees vir die president, wonder ek? Is Boesmans moontlik in die o\u00eb van die Tswanas \u2018n minderwaardige ras?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bostaande is uiteraard \u2018n teken van \u2018n uiters agterlike piesangrepubliek, waar die staatshoof en politici se selfbeeld so swak is, dat kritiek teen hulle \u2018n misdaad is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vier vrouens is egter heel moontlik reg. Dit is \u2018n feit dat die Bantoe-invallers wat uit Wes- en Sentraal-Afrika suidwaarts gemigreer het, dikwels met die Boesmans ondertrou het. Daar is heelwat Koisangene in die swart bevolking. As ek nou nie bang was dat ek soos daai ou wat by Sun City \u2018n plaat oor die afgod Mandela gespeel het, aangekla gaan word nie, kon ek die opmerking gemaak het dat Mandela nogal baie na \u2018n Boesman lyk. Ek is egter heeltemal te bang en verklaar hiermee vir die rekord en in die openbaar dat, indien Mandela na enige groep lyk, hy ongetwyfeld op blonde Noorwe\u00ebrs trek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die arrestasie van die man wat meen dat die werker dommer is as Ian Khama, is insgelyks skreeusnaaks. Probeer die owerhede stellig daarmee te kenne gee dat die werker juis ni\u00e9 dommer is as mnr Khama nie? Waarom so sensitief? Soos Shakespeare ges\u00ea het: \u201cthe lady doth protest too much\u201d. Mens sou sweer hulle woon op \u2018n kontinent waar die gemiddelde IK tussen 70 en 80 is, te oordeel aan hoe dun die nerfies oor sulke opmerkings is. Ons almal weet egter dis nie so nie, en vir die rekord verklaar ek dat ek glo dat al die mensdom se mees briljante ontdekkings deur Afrikane gemaak is, en dat Afrikane in der waarheid enige ander nasie ver uitstof wanneer dit by intellek kom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om terug te keer na die ou wat gevang is: CJ Langenhoven het op \u2018n stadium ges\u00ea dat helfte van die parlementslede bobbejane is. Toe hy gedwing is om sy woorde terug te trek, het hy ges\u00ea die helfte is ni\u00e9 bobbejane nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As ek nou die aangeklaagde Suid-Afrikaner was, het ek my woorde in die openbaar teruggetrek en ges\u00ea dat die werker inteendeel nie dommer is nie, maar in der waarheid slimmer is as die president.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/detskiy-transport\/detskie-dvuhkolesnye-velosipedy\/\">\u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d \u0432\u0435\u043b\u043e\u0441\u0438\u043f\u0435\u0434\u043e\u0432 \u043a\u0438\u0435\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.unian.net\/politics\/1047546-prokuror-harkova-uvolilsya-po-sobstvennomu-jelaniyu.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Suid-Afrikaanse man is in Botswana in hegtenis geneem omdat hy na bewering vir \u2018n werker ges\u00ea het di\u00e9 is dommer as die president. Vroe\u00ebr is vier Suid-Afrikaanse vrouens ook in Botswana in hegtenis geneem, n\u00e1dat hulle ges\u00ea het Ian Khama lyk soos \u2018n Boesman. Hoekom sou dit \u2018n belediging wees vir die president, wonder [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[5507,7255,7256,7257,21092],"class_list":["post-6369","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-botswana","tag-botswana-se-selfbeeldprobleme","tag-cj-langenhoven","tag-ik","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6369","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6369"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6369\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6369"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6369"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6369"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}