{"id":6350,"date":"2009-10-30T06:03:00","date_gmt":"2009-10-30T06:03:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6350"},"modified":"2009-10-30T06:03:00","modified_gmt":"2009-10-30T06:03:00","slug":"swart-kovsies-dreig-met-rasseoorlog-as-reitzstudente-terugkeer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6350","title":{"rendered":"Swart Kovsies dreig met rasseoorlog as Reitzstudente terugkeer"},"content":{"rendered":"<p>Die Volksblad berig dat die Reitz-vier se lewens kan in gevaar wees as hulle sou terugkeer na die Universiteit van die Vrystaat (UV).<\/p>\n<p>Sommige studente aan die UV wat Donderdag voor die universiteit se hoofgebou vir Julius Malema gewag het, het die vrees uitgespreek dat die wit studente doodgemaak kan word.<\/p>\n<p>Teboho Moholi en sy vriendin Teboho Motsieloa s\u00ea die algemene gevoel onder studente is dat dit beter sou wees vir die Reitz-studente om weg te bly van die kampus af.<\/p>\n<p>Honderde studente het gister betoog by Kovsies.<\/p>\n<p>Malema het &#8216;n toespraak n\u00e1 sy gesprek met prof. Jonathan Jansen, UV-rektor, gelewer.<\/p>\n<p>\u201cEk glo regtig nie dit sal veilig wees vir hulle op die kampus nie,\u201d s\u00ea Motsieloa. \u201cHulle kan moontlik iets oorkom as hulle sou terugkom.\u201d<\/p>\n<p>Moholi s\u00ea baie mense sal nie rus voordat die vier nie vir die Reitz-video gestraf is nie.<\/p>\n<p>\u201cSommige mense s\u00ea hulle sal optree teen die ouens as hulle sou terugkom en ek dink dit kan lelik raak,\u201d s\u00ea Motsieloa.<\/p>\n<p>Die twee studente waarmee die Volksblad gesels het het ges\u00ea die terugkeer van die vier kan lei tot verhoogde rasse-spanning op die kampus. Moholi s\u00ea dit kan lei tot rassehaat van swart studente omdat hulle sal voel wit mense kan met enigiets wegkom, sonder vergelding.<\/p>\n<p>Die studente het gewaarsku dat swart mense sal probeer vergelding kry deur ander wit mense ook te viktimiseer.<\/p>\n<p>Di\u00e9 twee se stellings word beaam deur verskeie ander studente, volgens die koerant.<\/p>\n<p>\u2019n Junior dosent by die universiteit s\u00ea ook hy dink die bloed kan by die UV vloei as die twee Reitz-studente wel ongestraf terugkeer.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/maslo-kompressornoe-f10663003\/\">\u0434\u043b\u044f \u043f\u043e\u0440\u0448\u043d\u0435\u0432\u044b\u0445<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.criminal.org.ua\/2017\/02\/blog-post_65.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Volksblad berig dat die Reitz-vier se lewens kan in gevaar wees as hulle sou terugkeer na die Universiteit van die Vrystaat (UV). Sommige studente aan die UV wat Donderdag voor die universiteit se hoofgebou vir Julius Malema gewag het, het die vrees uitgespreek dat die wit studente doodgemaak kan word. Teboho Moholi en sy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6350\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart Kovsies dreig met rasseoorlog as Reitzstudente terugkeer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[7235,4752,4975,4972],"class_list":["post-6350","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-doodsdreigemente","tag-jansen","tag-kovsies","tag-reitz"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6350","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6350"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6350\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6350"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6350"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6350"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}