{"id":6337,"date":"2009-10-29T05:51:06","date_gmt":"2009-10-29T05:51:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6337"},"modified":"2009-10-29T05:51:06","modified_gmt":"2009-10-29T05:51:06","slug":"predator-s-dalk-strydig-met-internasionale-wetgewing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6337","title":{"rendered":"Predator dalk strydig met internasionale wetgewing"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/10\/drone_pic.jpg\" border=\"0\" \/>Die onbemande vliegtuie, die Predators, wat die VSA in Afghanistan en Pakistan teen vermeende terroriste gebruik, kan teenstrydig wees met internasionale wetgewing s\u00ea die VN se topondersoeker op di\u00e9 gebied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die probleem met die die VSA is dat hulle toenemend gebruik maak van Predators wat veral gebruik word in verhouding tot Pakistan en Afghanistan,&#8221; s\u00ea die VN se Spesiale Rapporteur vir Buitegeregtelike Teregstellings, Philip Alston.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;My kwelling is dat Predators aangewend word binne &#8216;n raamwerk wat internasionale humanit\u00eare wette asook internasionale menseregtewette oortree,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse aanvalle wat met behulp van onbemande vliegtuie teen Talibanteikens uitgevoer is, het reeds tot burgerlike sterftes gelei en swaar kritiek van die plaaslike bevolking ontlok.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die regering van die VSA sal meer moet onthul oor die maniere waarop hulle maatre\u00ebls neem om nie arbitr\u00eare buitegeregtelike teregstellings te laat plaasvind deur die gebruik van hierdie wapens nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alston s\u00ea hy het &#8216;n verslag oor die kwessie aan die VN se Algemene vergadering voorgel\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het die VSA aangemoedig om meer openhartig te wees oor hoe en wanneer hulle onbemande tuie gebruik. Dit is iets waaroor die Amerikaanse department van verdediging en die CIA gewoonlik stil is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons wil h\u00ea die VSA moet meer openhartig wees en s\u00ea &#8216;OK, ons is bereid om sekere aspekte van die program te bespreek&#8217;, anders het &#8216;n mens werklikwaar &#8216;n problematiese onderbou waar die CIA &#8216;n program bestuur waar &#8216;n aansienlike aantal mense gedood word en daar geen verantwoording in terme van die relevante internasionale wette is nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sedert August 2008, het ongeveer 70 aanvalle deur onbemande tuie byna 600 mense in die noordooste van Pakistan gedood.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek wil graag weet wat die wetlike basis is waarop die VSA opereer, maw, wie bestuur die program, watter aanspreeklikheidsmeganismes is in plek wat dit aanbetref,&#8221; het Alston ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ten tweede, watter voorsorgmaatre\u00ebls het die VSA in plek om seker te maak dat hierdie wapens streng vir die doel wat ooreenstem met internasionale humait\u00eare wette, aangewend word?&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Derdens, watter soort hersieningsmeganisme is daar om te evalueer wanneer hierdie wapens gebruik word? Dit is die kwessies wat ek aangespreek wil sien.&#8221;<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">online slots for<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die onbemande vliegtuie, die Predators, wat die VSA in Afghanistan en Pakistan teen vermeende terroriste gebruik, kan teenstrydig wees met internasionale wetgewing s\u00ea die VN se topondersoeker op di\u00e9 gebied. &#8220;Die probleem met die die VSA is dat hulle toenemend gebruik maak van Predators wat veral gebruik word in verhouding tot Pakistan en Afghanistan,&#8221; s\u00ea [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6336,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[7222],"class_list":["post-6337","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-predators"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6337","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6337"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6337\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6336"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6337"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6337"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6337"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}