{"id":6327,"date":"2009-10-28T08:42:35","date_gmt":"2009-10-28T08:42:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6327"},"modified":"2009-10-28T08:42:35","modified_gmt":"2009-10-28T08:42:35","slug":"n-afrikanersekerheidsmaatskappy","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6327","title":{"rendered":"&#8216;n Afrikanersekerheidsmaatskappy"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Dit is al lankal \u2018n voldonge feit dat die Azaniese stelsel van reg en geregtigheid, nes alle ander regeringstrukture, stelselmatig besig is om in duie te stort. Die verrotting het in 1994 begin, toe rassistiese transformasie die howe en die polisiemag van binne begin rysmier het. Ek hoef nie eens die skokkende moordstatistieke van tot 30 000 slagoffers per jaar aan te haal nie, want dit is alombekend.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is voorts duidelik dat dit \u2018n enorme fout sou wees om op die SAPD te vertrou om ons teen misdaad te beskerm. Ek loop nou die risiko van \u2018n klag teen my, maar laat ek dit reguit stel: vir blankes om op \u2018n swart polisielid te vertrou, het uit bittere ervaring uiters, uiters riskant geblyk te wees. Die barbaarse stukke drek (en hiermee is ek besig om drek ernstig te beledig), geklee in SAPD-uniforms, wat eers op omkoopgeld aangedring het, en toe \u2018n blanke vrou hierdie pas afgelope naweek verkrag het, is net n\u00f3g \u2018n bewys hiervan. Korrupsie strek skynbaar tot op die hoogste vlakke van regstellende aanstellings in die polisie, soos die korrupte voormalige kommisaris, Jackie Selebi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verrotting, korrupsie en misdadigheid van die Azaniese regstelsel strek veel verder as slegs die SAPD. Die regbank word toenemend bevolk deur ontplooide ANC-kaders, wat op grond van politieke aanneemlikheid en nie bekwaamheid nie aangestel word. Watter blanke kan \u2018n regverdige verhoor te wagte wees voor die leuenaar en rassis Nkola Motata, of sy mede-rassis, \u201cregter\u201d John Hlope?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die meeste blankes wat dit kan bekostig, het lankal reeds die skrif aan die muur gesien en instinktief besef dat die SAPD se transformasie die sade van sy vernietiging gedra het. Sekerheidsmaatskappye soos Chubb, Securicor en andere is het as gevolg van hierdie besef die leemte begin vul. Al wat \u2018n blanke huishouding is, het bykans \u2018n privaatsekerheidsmaatskappy. Die probleem is egter dat hierdie sekerheidsmaatskappye heelwat lede van dikwels twyfelagtige opleidingsvlakke en met \u2018n onbekende agtergrond in diens het. Estee van Rensburg, \u2018n danseres van Pretoria, is juis deur \u2018n sekerheidswag in die kop geskiet. Daardie einste privaatwagte wat jy betaal om jou eiendom te bewaak, kan heel moontlik juis die misdadigers wees wat by jou gaan inbreek en jou vrou gaan verkrag. Laat ek liefs swyg oor waarom ek meen dit die geval is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit raak vir my toenemend duidelik dat Afrikaners sal moet ingryp, en die funksies van die falende Azaniese staat sal moet oorneem. Ek wil daarom aan die hand doen dat daar \u2018n landswye Afrikanersekerheidsmag geskep moet word. Daar is derduisende Afrikaners met uitstekende ervaring en kundigheid, onder andere voormalige polisie- en weermagoffisiere, wat s\u00f3 \u2018n mag kan bedryf. Daar is reeds organisasies met bestaande veiligheidsstrukture in plek, byvoorbeeld die Transvaalse Landbou-unie se sekerheidsafdeling.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In plaas daarvan dat derduisende blanke huishoudings ander sekerheidsmaatskappye per debietorder befonds, hoort ons veel eerder ons maandelikse bydraes aan die Afrikanersekerheidsmag te gee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">S\u00f3 \u2018n mag sal heelwat probleme aanspreek:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2022 Ek vertrou veel eerder op \u2018n Afrikanersekerheidsmag as op die stukke SAPD-drek wat die vrou verkrag het, of op die sekerheidsmaatskappy wie se lid die danseres in Pretoria vermoor het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2022 Weens die kundigheid van baie Afrikaners oor sekerheid, sal so \u2018n mag uiters effektief wees. Die buurtwag van Louis Trichardt, beman deur voormalige polisielede, weermaglede en selfs die NGK se dominee, het binne enkele maande \u2018n afname van 95% in Louis Trichardt se misdaadkoers teweeggebring. Mense verloor egter spoedig belangstelling in \u2018n buurtwag, en daarom wil ek juis ni\u00e9 \u2018n buurtwag voorstel nie, maar eerder \u2018n voltydse, professionele sekerheidsmag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2022 Daar is derduisende blanke weermag- en polisielede wat agv rassistiese transformasie hul werk verloor het, en wat selfs so ver soos Irak moes gaan werk soek. \u2018n Afrikanersekerheidsmag sal hierdie mense \u2018n heenkome gee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2022 Daar gaan natuurlik aantygings wees dat hierdie \u2018n rassistiese mag is. Ek kan my reeds indink hoe Jan-Jan Joubert se skril stemmetjie nog \u2018n oktaaf sal styg uit pure vrees, en hoe hy gal sal braak in al wat \u2018n Nasperskoerant is hieroor. Ek verwelkom dit egter. As daar een ding is waarvoor Kees die voornemende motorkaper banger is as die duiwel vir \u2018n slypsteen, is dit \u2018n bebaarde en bebliksemde Boer in khaki geklee. Ek sou die uniform van die Afrikanersekerheidsmag doelbewus laat herinner aan Boerekrygers of selfs die voormalige SAW se uniforms, en bonusse uitdeel aan lede wat baarde het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2022 \u2018n Afrikanersekerheidsmag behoort na my mening die eerste amptelike struktuur binne in \u2018n Afrikanerowerheid, \u2018n regering in die kuberruim vir Afrikaners, te wees \u2013 ek het iets soortgelyks as die Palestynse Owerheid en di\u00e9 se polisiemag in gedagte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek kan aan geen rede dink waarom so \u2018n mag nie winsgewend en effektief bedryf kan word nie. Ek sal beslis lekkerder slaap as ek weet dat daar Afrikaners is wat my buurt patroller. Waarvoor wag ons?<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-iz-narkologicheskogo-dispansera\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430 \u043e\u0442 \u043d\u0430\u0440\u043a\u043e\u043b\u043e\u0433\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/prokurorska-pravda.today\/tag\/danilchenko-yurij-bronislavovich\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is al lankal \u2018n voldonge feit dat die Azaniese stelsel van reg en geregtigheid, nes alle ander regeringstrukture, stelselmatig besig is om in duie te stort. Die verrotting het in 1994 begin, toe rassistiese transformasie die howe en die polisiemag van binne begin rysmier het. Ek hoef nie eens die skokkende moordstatistieke van tot &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6327\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;n Afrikanersekerheidsmaatskappy&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[7213,2300,218,5169,7214,2242,4489],"class_list":["post-6327","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-n-afrikanersekerheidsmaatskappy","tag-korrupsie","tag-misdaad","tag-sapd","tag-sekerheid","tag-suid-afrika","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6327","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6327"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6327\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6327"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6327"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6327"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}