{"id":6319,"date":"2009-10-28T05:07:49","date_gmt":"2009-10-28T05:07:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6319"},"modified":"2009-10-28T05:07:49","modified_gmt":"2009-10-28T05:07:49","slug":"soos-lammers-ter-slagting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6319","title":{"rendered":"Soos lammers ter slagting"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">President Zuma se onlangse uitlatings oor wapenbesit in die land kan nie anders as om ieder en elke landsburger onrustig te laat nie. Diegene van ons wat gelisensie\u00ebrde wapens het, laat dit warm onder die kraag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens hom is daar te veel wapens in private hande, wat hopelik al die onwettige vuurwapens ook insluit. Indien nie, is hierdie duidelik weer praatjies om die algemene publiek te ontwapen. Want watter wapeneienaar pleeg misdade soos gewapende roof met sy vuurwapen?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die meeste wapens wat tydens rooftogte gebruik en gekonfiskeer word is gesteel en dus onwettig. Baie van hierdie wapens is staatseiendom en van die gewapende magte gesteel. Die afgelope week weer is berig dat meer as drie duisend wapens uit die SAPD vermis word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As dit nie gruwelike nalatigheid aan polisie kant is nie, wat is dan? Hoekom word daar met hierdie oortreders gespeel en hulle nie vervolg nie? Die wapeneienaar wat sy wapen vir selfverdediging  en veilig hou, se wapen moet afgeneem word terwyl die krimineel deur niemand minder nie as ons eie polisie bewapen word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe belaglik het hierdie mense se pogings nie geword nie. Gun Free SA wat wapenvermindering bevorder wend geen poging aan om eers die werklike probleem aan te spreek nie en verkies hulle om die wetsgehoorsame wapeneienaar die stryd aan s\u00ea. Duidelik is hulle lede \u2018n klomp opportunistiese poppe wie se toue getrek word deur \u2018n sinist\u00eare groepie met \u2018n duistere agenda.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">W\u00eareldwyd het die geskiedenis getoon dat waar volke ontwapen is, het &#8216;n volksmoord gevolg. Hierdie inligting word nooit in die pers geopper nie sodat ons soos lammers ter slagting gelei kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">1929, die Sowjet-Unie 1929 tot 1953, ongeveer 20 miljoen Russe uitgewis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">1911, Turkye 1915 tot 1917, 1.5 miljoen Armeniane uitgewis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">1938 Duitsland, 1938 tot 1945 13 miljoen Jode uitgewis<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">1935 Sjina, vanaf 1948 tot 1952  20 miljoen uitgewis<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">1964 Guatemala vanaf 1964 tot 1981, 100 000 Maya Rooihuide, uitgewis<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">1970 Oeganda vanaf 1971 tot 1979, 300 000 Christene uitgewis<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">1956 Kambodja vanaf 1975 tot 1977, 1.2 miljoen uitgewis<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie miljoene mense is in die 20ste eeu uitgewis as gevolg van wapenbeheer, \u2018n id\u00e9e wat pres. Zuma goedpraat en wil bevorder. Met Australi\u00eb se ingestelde wapenbeheer  is 640 381 wapens ingehandig en vernietig wat die belastingbetaler ongeveer  $500 miljoen dollar gekos het.  Wat het die Aussies daarvoor gekry? In die afgelope 12 maande het misdaad met 3.2% gestyg, aanranding met 8.6% en gewapende roof met 44%. In Victoria alleen is misdaad met bykans 300% op. Ek glo stellig die Aussies het ook ges\u00ea dit sal nie met hulle gebeur nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onthou wapenwetgewing affekteer net die wettige wapeneienaar. Wapens in die hande van wetsgehoorsame burgers beskerm lewens en eiendom waar \u2018n onbeholpe polisiemag dit nie kan bybring nie. So, hou vas aan jou vuurwapen en moenie sag gepraat word deur idiote en ander oningeligtes nie. Nodig gaan jy dit nog kry want \u201cWith Guns We Are Citizens\u2026\u2026..  not merely Subjects.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free gambling game<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u043e\u0441\u044c\u0435<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Zuma se onlangse uitlatings oor wapenbesit in die land kan nie anders as om ieder en elke landsburger onrustig te laat nie. Diegene van ons wat gelisensie\u00ebrde wapens het, laat dit warm onder die kraag. Volgens hom is daar te veel wapens in private hande, wat hopelik al die onwettige vuurwapens ook insluit. Indien [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-6319","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6319","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6319"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6319\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6319"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6319"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6319"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}