{"id":6314,"date":"2009-10-27T15:30:27","date_gmt":"2009-10-27T15:30:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6314"},"modified":"2009-10-27T15:30:27","modified_gmt":"2009-10-27T15:30:27","slug":"nelspruiters-gaan-naamsverandering-teenstaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6314","title":{"rendered":"Nelspruiters gaan naamsverandering teenstaan"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Meer as 600 besighede in Mpumalanga soek regsadvies nadat die naamsverandering van Nelspruit volgens hulle foutief en onregverdig plaasgevind het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die besighede, wat verteenwoordig word deur die Laeveldse Kamer vir Sake en Toerisme, die LCBT, is van mening dat die konsultasieproses voor die naamsverandering na Mbombela onregverdig plaasgevind het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns sal regsadvies kry om die naamsverandering teen te staan,\u201d het Linda Grimbeek, die LCBT se woordvoerder, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens haar het hulle geen vergaderings gemis nie en was daar altyd \u2018n verteenwoordiger by elke byeenkoms ten spyte van die feit dat hulle op kort kennisgewing daarvoor uitgenooi is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie LCBT is een Saterdag uitgenooi na \u2018n vergadering wat om 09:00 begin het. Teen 15:00 was die naamsverandering nog nie bespreek nie. Daar was ook nie programme beskikbaar wat die tydskedule aangedui het nie,\u201d het Grimbeek ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ook ges\u00ea dat die Laeveld \u2018n gewilde toeristebestemming is en dat \u2018n naamsverandering soos di\u00e9 net onsekerheid sal veroorsaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie tweede punt is dat die naam, Nelspruit, nie politieke aanstoot gee nie,\u201d het Grimbeek ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA in Mpumalanga het ook die naamsverandering bevraagteken. \u201cDie DA ondersteun naamsverandering as dit tot aanstoot lei. Maar daar is niks verkeerd met Nelspruit se naam nie,\u201d het Anthony Benadie, DA-leier in die provinsie, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cVolgens \u2018n verslag het die publiek tot 16 Oktober kans gehad om die verandering teen te staan, maar was die inligting nie vrylik beskikbaar nie en het min persone geweet van die spertydperk,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Benadie is ook van mening dat so \u2018n naamsverandering onnodige kostes tot gevolg het en groot verandering beteken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cMeeste van die kostes word deur die belastingbetaler gedra.\u201d<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mositaldent.ru\">mositaldent<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/glavnoe.ua\/news\/n214753\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meer as 600 besighede in Mpumalanga soek regsadvies nadat die naamsverandering van Nelspruit volgens hulle foutief en onregverdig plaasgevind het. Die besighede, wat verteenwoordig word deur die Laeveldse Kamer vir Sake en Toerisme, die LCBT, is van mening dat die konsultasieproses voor die naamsverandering na Mbombela onregverdig plaasgevind het. \u201cOns sal regsadvies kry om die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6314\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nelspruiters gaan naamsverandering teenstaan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-6314","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6314","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6314"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6314\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6314"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6314"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6314"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}