{"id":6310,"date":"2009-10-27T08:37:37","date_gmt":"2009-10-27T08:37:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6310"},"modified":"2009-10-27T08:37:37","modified_gmt":"2009-10-27T08:37:37","slug":"wapeneienaars-moet-lisensies-by-hul-dra","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6310","title":{"rendered":"Wapeneienaars moet lisensies by hul dra"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Wapeneienaars wat hul wapens in die openbaar dra, moet ook die betrokke wapenlisensie en hul identiteitsdokument by hulle h\u00ea, het die Gautengse polisie Dinsdag gewaarsku.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie dokumente is baie belangrik aangesien hulle te eniger tyd deur wetstoepassers gedurende polisiewerksaamhede gekonfronteer mag word,&#8221; het superintendent Eugene Opperman ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8230; in daardie geval moet hulle dit dan toon. Die lisensie wat hulle dra moet met die spesifieke vuurwapen in hul besit ooreenstem. Die identiteitsdokument is nodig om &#8216;n persoon se identiteit te bewys aangesien slegs die lisensie nie daardie funksie kan verrig nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tydens roetine deursoekingsveldtogte wat oor die afgelope 24 uur in die provinsie uitgevoer is, is 13 mense in hegtenis geneem en daar is op agt vuurwapens beslag gel\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Een so &#8216;n voorval Maandag het die inhegtenisname van vier verdagtes behels nadat inligting ontvang is dat die mans &#8216;n gewapende huisroof in Alberton beplan,&#8221; het Opperman ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die voertuig wat deur die verdagtes gebruik is, is op die ou Vereenigingpad in Alrode-suid voorgekeer. Toe die voertuig deur die polisie deursoek is, is &#8216;n gesteelde rewolwer gevind. Al vier mans is in hegtenis geneem.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n onverwante voorval, het die Springs-polisie &#8216;n beweerde ontvoeringsaak ondersoek en na &#8216;n adres in Derdestraat gegaan. Toe die perseel deursoek is, is &#8216;n onwettige vuurwapen gevind wat tussen die matras en die basis van die bed weggesteek is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een persoon is in hegtenis geneem, het Opperman ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">no deposit win<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-dostavka\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043a\u0438\u0434\u0430\u043b\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wapeneienaars wat hul wapens in die openbaar dra, moet ook die betrokke wapenlisensie en hul identiteitsdokument by hulle h\u00ea, het die Gautengse polisie Dinsdag gewaarsku. &#8220;Hierdie dokumente is baie belangrik aangesien hulle te eniger tyd deur wetstoepassers gedurende polisiewerksaamhede gekonfronteer mag word,&#8221; het superintendent Eugene Opperman ges\u00ea. &#8220;&#8230; in daardie geval moet hulle dit dan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6310\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wapeneienaars moet lisensies by hul dra&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[7203,218,21089,7202,21108,7200,7201],"class_list":["post-6310","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-eugene-opperman","tag-misdaad","tag-nuus","tag-onwettige-wapens","tag-suider-afrika","tag-wapeneienaars-moet-lisensies-by-hul-dra","tag-wapenlisensies"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6310","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6310"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6310\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6310"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6310"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6310"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}