{"id":631,"date":"2007-07-09T07:02:59","date_gmt":"2007-07-09T07:02:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=631"},"modified":"2007-07-09T07:02:59","modified_gmt":"2007-07-09T07:02:59","slug":"wil-die-anc-boer-n-rugby-speel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=631","title":{"rendered":"Wil die ANC boer ?n rugby speel?"},"content":{"rendered":"<p style=\"margin: 0cm 0cm 0pt; line-height: 150%; text-align: justify\" align=\"justify\">In &#8216;n soortgelyke proses is die  Land- en Landboubank leeg geplunder. Die blanke landbouers kon na die plundering geen  hulp en geen voordele verkry nie; hulle is eenvoudig vir die wolwe gegooi. En  toe het moordbendes boonop die boere begin uitmoor. Maar die punt is, die  beheerrade se bates wat hoofsaaklik bestaan het uit die heffings wat van  produsente gevorder is, het in die hande van die ANC-plunderaars verdwyn.  Terloops kan gemeld word dat Thabo Mbeki voor 1994 by geleentheid aan my  persoonlik verklaar het dat swartmense nie kan boer nie en dat hulle nooit sal  leer om te boer nie. S\u00f3 bring die teeplantasies in Magoebaskloof en die  sitrusplaas te Zebediela pynlike herinnerings na vore. Die afleiding is  onteenseglik, dat net soos Mbeki ges\u00ea het, hulle nog kon nooit boer nie;  erger nog, hulle sal nooit leer om te boer nie.<\/p>\n<div><\/div>\n<div><\/div>\n<p align=\"justify\">Die volgende reeks slagoffers  was die plaaslike owerhede, asook die streekdiensterade. Die streekdiensterade  het verdwyn nadat hulle dolleeg gesteel en geplunder is onder die bedenklikste  voorwendsels dat daar ondersoeke oorsee ingestel moes word of dat werkswinkels  (met baie kos en drank) gehou moet word; nadat baie nuwe motorvoertuie vir  amptenare aangekoop moes word, ensovoorts, ensovoorts. \u00a0Elke munisipaliteit wat nog funksioneer,  word nog steeds beroof en dit duur voort omdat munisipaliteite gedienstige  melkkoeie is wat deurlopend deur blanke inwoners ge-\u201cvoer\u201d  word.<\/p>\n<div><\/div>\n<div><\/div>\n<p align=\"justify\">Ander instellings wat daarenteen  vir &#8216;n wyle die plunderaanslae tot groot hoogte vrygespring het, is sommige  sportinstellings. Die tennisfederasie het slegs \u2018n uiters kort tydjie oorlewe  nadat swart rowershande daarop losgelaat is. Dit was nie so eenvoudig vir Donker  Afrika om die rugby te kaap nie \u2013 dit het \u2018n tydjie geduur maar hulle was  vasbeslote om regstellende aksie ook in rugbygeledere toe te pas en toe dit nie  anders kon nie, is die hele wetgewende gesag van die agbare minister Stofile  ingeroep en het hy met behulp van die nodige wetgewing ingegryp.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die  Suid-Afrikaanse rugby, soos ons dit geken het, is nou in sy laaste  stuiptrekkings. Daar is egter geen manier waarop regstellende aksie ooreenkomstig die bevolkingsamestelling bewerkstellig kan word tot behoud van die  spel nie. Dit is egter te betwyfel of dit werklik die doelstelling is. Dit is  veel eerder \u2018n geval om hul hande te l\u00ea op die miljoene rande wat hier te aas  is. Die aansienlike fondse wat tot beskikking van die rugby-administrateurs is,  sal soos \u2018n groen koringland voor \u2018n swerm sprinkane opgeslurp word. Hulle wil  nie werklik rugby speel nie, hulle wil die geld h\u00ea. T\u00e9 heerlik vir woorde. Maar  dit is nie al nie. Bloot om die blankes te krenk, moet daar weggedoen word met  die Springbokembleem. Maar dit kan \u2018n bedekte se\u00ebn wees; die Afrikaner Volkseie  Sport (AVS) van meneer Daan Nolte kan dit dalk erf. Die Springbokembleem kan  soos \u2018n ryp appel in die AVS se skoot val.<\/p>\n<div><\/div>\n<div><\/div>\n<p align=\"justify\">Die vraag wat hierbo in die  opskrif gestel is, kan op ondubbelsinnige wyse beantwoord word dat die ANC nie  wil boer nie en hulle wil ook nie rugby speel nie. Die ou geldjies wat daar te  aas is, is egter baie welkom.<\/p>\n<p>Nou kan \u2018n mens raai hoe veilig  die lottogeld nog is. \u2018n Mens sidder om te dink hoe veilig die brandstoffonds  is wat deur ANC-manne bedryf word. Die lotto hoef nie weer te herleef nie maar  die brandstoffonds moet egter met arendso\u00eb dopgehou  word.<\/p>\n<p>Onthou, ons is elke dag een dag  nader aan ons eie land.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">www free games co uk<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/PKotzekl.JPG\" border=\"0\" alt=\"Image\" title=\"Image\" hspace=\"6\" width=\"85\" height=\"85\" \/>Sedert die ANC die bewind in  1994 oorgeneem het, het hulle elke denkbare instelling waarop hulle hul hande  kon l\u00ea, finansieel geplunder. Die maklikste teiken was die ongeveer 27  beheerrade wat ingestel is ingevolge die bepalings van die Bemarkingswet. Die  rade is bloot afgeskaf en die geboue wat die beheerrade opgerig het, is  eenvoudig gestroop, daarna \u00f3f verkoop \u00f3f vir die ANC se doeleindes aangewend.<\/p>\n<p align=\"justify\">Elke beheerraad het oor aansienlike fondse beskik; die stabilisasiefonds van die  mielieraad het byvoorbeeld op miljoene rande te staan gekom. So ook die koring-,  suiwel- en al die ander rade. Die ANC het dit gedoen onder die voorwendsel dat  hul landboubeleid op vraag en aanbod  gegrond is en dat geen beheer gevolglik nodig is nie. Daar was sodoende geen  beplanning of reserwefondse om in die geval van &#8216;n krisis soos \u2018n droogte  of\u00a0 oorstromings en dies meer, ten  behoewe van die boere aan te wend nie.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[72],"tags":[518,21092,709],"class_list":["post-631","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c62-piet-kotze","tag-piet-kotz","tag-rubrieke","tag-wil-die-anc-boer-n-rugby-speel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/631","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=631"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/631\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=631"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=631"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=631"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}