{"id":6306,"date":"2009-10-27T08:00:42","date_gmt":"2009-10-27T08:00:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6306"},"modified":"2009-10-27T08:00:42","modified_gmt":"2009-10-27T08:00:42","slug":"israel-gebruik-glo-palestyne-se-water","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6306","title":{"rendered":"Israel gebruik glo Palestyne se water"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Amnestie Internasionaal (AI) het teen Israel uitgevaar nadat hulle glo \u2018n groot hoeveelheid drinkwater van die waterbron in die Wesoewer uitgepomp het en s\u00f3 besig is om die inwoners van Palestina te beroof van hul regmatige porsie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Menseregte-groep in Londen het luidens \u2018n verslag wat Dinsdag uitgereik sal word ges\u00ea Israel het alle projekte wat die watertoevoer na Palestina sal verbeter gestaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die watertekort be\u00efnvloed elkeen wat lewe in Palestina,\u201d het Donatella Rovera, \u2018n navorser van AI aan AP ges\u00ea. \u201c\u2019n Groot hoeveelheid water moet aan die inwoners van Palestina gegee word.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Israelse amptenare het egter di\u00e9 aantygings teen hulle ontken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Water is \u2018n groot struikelblok wat tussen Israel en Palestina oorbrug moet word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die waterkwessie sal eers opgelos moet word voordat daar vrede tussen die twee lande bereik sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Israeli&#8217;s gebruik vier keer die hoeveelheid water wat gemiddeld deur \u2018n persoon gebruik word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hoeveelheid water wat deur die Palestyne gebruik word is ver onder die aanbevole hoeveelheid water wat volgens die W\u00eareldgesondheidsorganisasie (WHO), per persoon gebruik behoort te word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag wat deur WHO uitgereik is, beweer dat Israel 80% van die water gebruik wat uit die Wesoewer se waterbron gepomp word. Die Joodse staat het toegang tot ander waterbronne terwyl di\u00e9 waterbron die Wesoewer se enigste is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag dui daarop dat sowat 450 000 Israeli&#8217;s wat in die Wesoewer en in die ooste van Jerusalem bly, meer water as sowat 2.3 miljoen Palestyne gebruik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mark Regev, die regeringswoordvoerder het di\u00e9 bewerings wat deur die AI gemaak is, as \u201cabsurd\u201d beskryf en hy het ges\u00ea Israel het sedert die ontdekking van die waterbron volle reg oor die beheer daarvan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het die Palestyne daarvan beskuldig dat hulle geen voorsiening getref het vir die ontwikkeling van die Wes-Bank nie.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0434\u0438\u0442\u044f\u0447\u0456 \u0456\u0433\u0440\u0430\u0448\u043a\u0438 \u0456\u043d\u0442\u0435\u0440\u043d\u0435\u0442 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ua.today\/news\/press_reliz\/lajfhak_po_dostavke_iz_kitaya_top_5_rekomendacij_dlya_biznesa\">topcargo \u043a\u0438\u0434\u0430\u043b\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amnestie Internasionaal (AI) het teen Israel uitgevaar nadat hulle glo \u2018n groot hoeveelheid drinkwater van die waterbron in die Wesoewer uitgepomp het en s\u00f3 besig is om die inwoners van Palestina te beroof van hul regmatige porsie. \u2018n Menseregte-groep in Londen het luidens \u2018n verslag wat Dinsdag uitgereik sal word ges\u00ea Israel het alle projekte &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6306\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Israel gebruik glo Palestyne se water&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-6306","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6306","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6306"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6306\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6306"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6306"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6306"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}